Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-09-27 Hallo Angelique, dalk kan een van ons lesers hierop reageer? Die vraestelle hierbo sal help met algemene hersiening, maar ons het ongelukkig nie inhoud omtrent die spesifieke oefeninge waarna jy op soek is nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Marius 2016-09-27 Leia - dit is wonderlik dat jy op so 'n jong ouderdom reeds besef hoe ontwykend die waarheid kan wees. Daar is niks wat sal veroorsaak dat mense jou soveel haat en jou soveel liefhet soos om die waarheid te praat nie - Stefan Molyneux. Sterkte, dit is so

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-09-27 Diegene wat Die Bybel so aanhaal moet ons almal net een guns doen en onweerlegbaar bewys met bronne wat wetenskaplik getoets kan word dat die 'God' van Die Bybel bestaan en tweedens dan dat Die Bybel die onweerlegbare openbaring van die 'God' is. Onthou

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-09-27 As iets nie bestaan nie beteken dit dat jy dit nie 'iets' kan noem nie, want as 'n 'ding' of 'iets' nie bestaan nie beteken dit dat dit nie waargeneem, beskryf en verklaar kan word nie. Dit is dan in die wiskunde zero, niks, nul en bestaan dus nie. Dit be

In memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)

Maretha Maartens 2016-09-27 Dankie, Leana Lategan, vir hierdie gedenkskrif.

Teaterresensie: Pa maak vir my 'n vlieër, Pa in die Milnerton Playhouse

Mari Mocke 2016-09-27 Ek waardeer die innige meelewing. My drie spelers wat die gehore ontroer, glo ek, is na my toe gestuur ... Ook al die tegniese persone wat die spel agter die skerms laat lewe. My dankies kom uit my hart uit. Mari Mocke

Uit ‘n ander hoek. Geloof en wetenskap: Dogma vs Hipotese

Dirk Rigter 2016-09-27 Panda, Jy's reg: Hierdie gesprek is uit die boonste rakke! Baie dankie vir die skakel. Elke gelowige en ongelowige behoort hierna te luister. Ons het net een aarde en dis al byna te laat. Groete, Dirk Rigter

Pedanterie

F C Boot 2016-09-27 Wat jouself natuurlik insluit.

So gelaat staan

F C Boot 2016-09-27 He-he nog 'n stukkie wysheid waaraan net jy glo.

Gays en die kerk

F C Boot 2016-09-27 In Johannes 8 lees ek;(1983 vertaling) 1 Hierna is hulle elkeen na sy huis toe, maar Jesus het na die Olyfberg toe gegaan. 2 Die volgende môre vroeg was Hy weer in die tempel en die hele volk het na Hom toe gekom. Hy het gaan sit en hulle geleer. 3 Di

Gays en die kerk

Angus 2016-09-27 Beste FC Boot, As iets nie bestaan nie, is dit mos onmoontlik om dit te ontdek, of hoe werk jou brein? Slegs die menslike brein kan iets uitdink wat nie bestaan nie, soos bv 'n god, fiktiewe karakters soos Jesus Christus, die hemel, die hel, die duiwel,

Gays en die kerk

Coenie Kukkuk 2016-09-27 Die Bybel sê almal is in sy aangesig geskape. Dis bloot oningelig om te wil sê gays kies om lief te wees vir dieselfde geslag. Dink net vir 'n slag - wanneer het JY besluit om heteroseksueel te WEES? Jy het nie, jy is net. Gays is ook net.

Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir beste debuutroman in Afrikaans 2016

Herman Meulemans 2016-09-27 Wat een welverdiende prijs voor een prachtroman! De reis van Magriet Vos naar Wonderboom is een allegorie van de teloorgang van Zuid-Afrika. Overleven is er nog de enige optie. Zelfs die schamele hoop verdwijnt op het einde van de reis, of vergis ik me?

Gays en die kerk

Andre 2016-09-27 Coenie, ons behoort onderdanig aan die wet van die land te wees (Bybelse voorskrif) insoverre dit nie teenstrydig met die Skrif is nie. Maar ek skat ons is so ver heen op die pad van "politieke korrektheid" en uitkyk vir "no 1,dat dit enkeles sal wees wat

Gays en die kerk

Jakes 2016-09-27 Beste F C Dit is presies my punt. Islam is uiters onverdraagsaam teenoor homoseksualiteit. En tog is hulle wat die gay agenda daagliks dryf dat die spoeg so spat nêrens te sien nie. Dit is immers nie polities korrek om Islam te kritiseer nie. Dis veel

Gays en die kerk

Jakes 2016-09-27 Jammer Trixie, maar jy het die kat aan die stert beet hier. Jy verstaan duidelik nie die drie vasette van die Wet in die Ou Testament nie. Jy kies ook om die Nuwe Testament op die onderwerp van Homoseksualiteit te ignoreer. (Rom1; 1Kor 6; 1Tim 1) En dan k

Gays en die kerk

F C Boot 2016-09-27 Trixie Waarvandaan kom die stukkie wysheid oor hare en varkvleis? Die ou verbond het verby gegaan en daar is 'n nuwe verbond.In Markus 2 lees ek: 23 Eenkeer toe Jesus op 'n sabbatdag tussen gesaaides deur loop, het sy dissipels so in die loop are b

Gays en die kerk

Andre 2016-09-27 Hallo Pieter. Sonde is die oortreding van God se wet. Omdat jy die wet nie erken nie, beteken nie dit bestaan nie. Inderwaarheid sal jy weet dat party goed nie "reg" is nie. Maar op grond van menslike beperkte verstand en insigte (spreek duidelik uit gedu

Pedanterie

CM 2016-09-27 Baie vergelyk hulself met skape.

Gays en die kerk

Werner 2016-09-27 Soos Elise sê. Die bybel is vir mense deur mense geskryf. Hulle eie oortuigings oor hoe hulle God ervaar. So as enige van julle ’n argument wil maak dat gays nie in die kerk hoort nie dan beter julle die moeite doen om elke deel waar gay "sonde" genoem

Terugkeer na moedertaalonderrig?

Koos Holtzhausen 2016-09-26 Daar bestaan 'n Endangered Languages Alliance. Vreemd genoeg weet hulle nie van Afrikaans nie. Miskien moet ons aansluit: http://elalliance.org/languages/

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met oud-uitgewer Danie Botha

Margot Luyt 2016-09-26 So lekker gelees. Soos die meeste goeie geskrifte/onderhoude/dramas ens is dit te kort. Dankie.

Commendatio’s: kykNET|Rapport Boekresensent van die jaar 2016

Roux Botha 2016-09-26 Welverdiende erkenning van skerpsinnige werk!

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Leia French 2016-09-26 Baie dankie! Ek waardeer dit.

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Leia French 2016-09-26 Baie dankie Mevrou!

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Adri Herbst 2016-09-26 My woordfees-woord: klakkeloos. Elke woord het 'n storie - en nes die res van Afrikaanse woorde, indien die storie nie vertel word in verstaanbare konteks wat lewendigheid in jou gehoor laat opvlam nie, val jou storie plat. Kaplats plat!

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Francois du Rand 2016-09-26 Hi Nellie. Ek werk ook aan du Rand(t) stamboom en gebruik geni.com op internet as plarform. Sal graag wil hoor hoe ek toegang tot jou inligting kan kry.

Gays en die kerk

F C Boot 2016-09-26 Het die wetenskap al iets ontdek wat nie bestaan nie of ontdek dit maar net die bestaande?

Hulde aan ‘n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

francois verster 2016-09-26 Oor "soomloos" en "naatloos" - jy het reg; "soomloos" is iets wat onnet is, "naatloos" juis nie - ek neem aan dit was 'n soort Freudeaanse glips, as 'n mens in die openbaar praat, verspreek jou jouself maklik - en my verskoning daarvoor oor dit pla. Aan d

Gays en die kerk

Trixie 2016-09-26 Vir almal wat MENSE veroordeel vir die manier waarop GOD hulle geskape het, net een ding: Julle mag NET julle monde oopmaak en iets sê, of julle vingers gebruik en iets hier tik, as julle NOG NOOIT varkvleis of seekos geëet het nie, of as julle nie jull

Gays en die kerk

F C Boot 2016-09-26 Bestee Jakes Islam en veral ekstreme Islam ontsettend onverdraagsaam in die opsig. Isis-volgelinge het homoseksueles bv met hande agter hul rug gebind van hoë geboue afgegooi.Sien http://www.mirror.co.uk/news/world-news/chilling-new-isis-video-shows-7

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

F C Boot 2016-09-26 Jaco Niemand weet presies wat die getalle blankes is wat in armoede lewe in plakkerskampe nie, want die regering stel nie die syfers vry nie. Die gemiddelde inkomste vir Blanke-huishoudings was +- R 365 000 (stats sa) dws R30 400 pm, neem 'n mens inflas

Gratis universiteitsfooie

Jaco Fourie 2016-09-26 Jan Dankie vir die positiewe terugvoer wat waardeer word.

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Abraham Van Der Byl 2016-09-26 Die skrywer se insae word hoogs waardeer. Baie dankie vir 'n insiggewende artikel.

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

F C Boot 2016-09-26 Jou aanhalings uit wikipedia is natuurlik vrygestel daarvan, of hoe?

Pedanterie

Angus 2016-09-26 Praat jy nou van geleerde skape?

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Abraham Van Der Byl 2016-09-26 Die skrywer se insae word waardeer. Baie dankie vir die insiggewende artikel.

Gays en die kerk

Hester Weyers 2016-09-26 Want ek is of was nie 'n Moslem, of 'n volgeling van Islam nie. Ek is of was dalk 'n Christen, 'n volgeling van Christus. Hoekom gaan jy dan nie na die onvergeeflike streng Moslems toe nie? Waar is die liefde van Jesus in julle lewens?

Gays en die kerk

Jakes 2016-09-26 Nog iets wat vir my opvallend is, is dat die klomp progressiewe denkers wat so kerm om te kan trou in 'n Christelike kerk (en almal wat anders as hulle dink vir 'n klomp onverdraagsame, liefdelose, verkrampte haters uitskel) nie juis dieselfde dryf het om
Top