Foto's: Leesfees 2016

  • 1

Die vyfde Leesfees is van 4–6 November in die Jans Rautenbach Schouwburg in Prince Albert gehou en is opgedra aan die man na wie hierdie teater vernoem is. Die eienaar, Laetitia van Dyk, het tydens die openingsgeleentheid verlede Vrydagaand hulde aan hom gebring. Marlene Malan deel haar foto's.

Voor die Jans Rautenbach Schouwburg

Voor die Jans Rautenbach Schouwburg

Japie Gouws

Japie Gouws

Wium van Zyl

Wium van Zyl

Jolyn Phillips, Daniel Hugo, Shirmoney Rhode

Die Prins Albert Vastrappers, olv Sarah van Rooyen (links) wag om op te tree in die Jans Rautenbach Schouwburg, die eiendom van Laetitia van Dyk

Diana Ferrus

Diana Ferrus

Jolyn Phillips (Tjieng tjang tjerries), Katinka Heyns en Diana Ferrus

Jolyn Phillips (Tjieng tjang tjerries), Katinka Heyns en Diana Ferrus

Carla van der Spuy, Leon van Nierop en Martin Steyn

Carla van der Spuy, Leon van Nierop en Martin Steyn

Japie Gouws, uitvoerende hoof van die ATKV

Japie Gouws, uitvoerende hoof van die ATKV

Die kosskrywers Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker (Kook saam Kaaps) saam met die digter Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands)

Die kosskrywers Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker (Kook saam Kaaps) saam met die digter Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands)

Almal wou saam met Koelsoem en Flori afgeneem word! Hier is hulle saam met die skrywer Suzanne Ongansie (Die vyf katjies en Die wolkebus)

Almal wou saam met Koelsoem en Flori afgeneem word! Hier is hulle saam met die skrywer Suzanne Ongansie (Die vyf katjies en Die wolkebus)

... en saam met die aanbieder van Vers en Klank (RSG), Margot Luyt, wat van haar gunstelinggedigte voorgelees het.

... en saam met die aanbieder van Vers en klank (RSG), Margot Luyt, wat van haar gunstelinggedigte voorgelees het.

C Johan Bakkes (Openbaring) het sy gereelde reisgenoot, ene Pop, saamgebring Leesfees toe.

C Johan Bakkes (Openbaring) het sy gereelde reisgenoot, ene Pop, saamgebring Leesfees toe.

Don Pinnock (Gang Town) en Martin Steyn (Swartval)

Don Pinnock (Gang Town) en Martin Steyn (Swartval)

Shirmoney Rhode (Nomme 20, Delphistraat)

Shirmoney Rhode (Nomme 20, Delphistraat)

Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands)

Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands)

Shirmoney Rhode en Gaireyah Fredericks, die twee performance poets by die fees

Shirmoney Rhode en Gaireyah Fredericks, die twee performance poets by die fees

Die akteur Daniel Mpilo Richards (Pay back the curry) en die rymkletser Yoma (Claudia Britz)

Die akteur Daniel Mpilo Richards (Pay back the curry) en die rymkletser Yoma (Claudia Britz)

Carmen Niehaus (Carmen se beste resepte)

Carmen Niehaus (Carmen se beste resepte)

Hannes Visser

Hannes Visser

Daniel Hugo

Daniel Hugo

Margot Luyt

Margot Luyt

C Johan Bakkes (Openbaring)

C Johan Bakkes (Openbaring)

Koos Roets

Koos Roets

Lida en Johan Botha

Lida en Johan Botha

Johan Botha, Lida Botha, Koos Roets en Leon van Nierop

Johan Botha, Lida Botha, Koos Roets en Leon van Nierop

Katinka Heyns, Leon van Nierop en Koos Roets

Katinka Heyns, Leon van Nierop en Koos Roets

  • 1

Kommentaar

  • Gaireyah Fredericks

    Hierdie was my eerste, maar dit was so 'n belewenis. En die dorp, Prins Albert so ryk aan antieke geskiedenis.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top