Kommentaar

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marie de Kock 2016-11-11 Ons is almal geregtig op kommentaar en 'n opinie. 1) Feit is dat die Clintons die werklikheid op grondvlak verloor het. En Trump sê hardop wat baie dink maar nie hardop kan sê nie. Dit verander die prentjie baie. 2) Baie lande sit met die tameletjie dat

Karin Brynard (1957–)

Chris Marnewick SC 2016-11-11 Verreweg die beste hedendaagse skrywer in Afrikaans. Dit is die taak van 'n skrywer om ou wonde oop te krap, en waar daar nie wonde is nie, nuwe wonde toe te dien. Doen so voort, Karin!

Feite wat bewys is

CM 2016-11-11 F C Boot: Met jou kennis van wetenskap sal jy geen hond haaraf kan maak nie.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Frans van Rensburg 2016-11-11 Marita Dit is verontrustend dat daar so 'n behoudende konserwatisme oor ons spoel - sal interessant wees om jou kommentaar hierbo weer oor so vyf jaar te herlees.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

marie bredenkamp 2016-11-10 Ek voel of ek my heeltemal met hierdie skrywe kan identifiseer. Ek het dit in 'n effens-satiriese gedig probeer inskryf. Ek het ook die "kilte van die dag" gevoel. En die verwarring. En ek het weer vanaand na die opinies van verskillende verslaggewers

Eva, nee, Krotoa se Afrikaans

Ani 2016-11-10 Soo na aan my hart, soo waar en eg. Lief die mooi dinge in die wêreld, en literatuur is een!

Eva, nee, Krotoa se Afrikaans

Dyke 2016-11-10 My hemel as jy nie 'n geskink van verandering issie!

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Seegogga 2016-11-10 'n Mens moet fyn lees en die koring van die kaf skei. Teumo het nooit ooit gesê hy wil alle Moslems uit die land jaag nie, hy het bloot gesê die vlugtelinge moenie toegelaat word voordat hulle nie seker is wat eintlik aangaan nie. Die media het dit uit

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

André Badenhorst 2016-11-10 Maritha, skink 'n Franse rooietjie en ontspan. Daar is eeue-oue "cheks & balances" wat die kieser met rede waagmoedig maak. Hulle het 'n beproefde grondwet en 'n kongres. En nie al Trump se skapies is in een kraal nie.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Annatjie Kruger 2016-11-10 Ek wonder of Marita van der Vyver my kommentaar sal lees. Ek sal kommentaar lewer met die hoop dat sy dit wel lewer. As ek 'n Amerikaner was sou ek beslis nie vir Hillary Clinton gestem het nie. Nie nadat ek gesien het waarvoor sy staan, aborsies tot net

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Philippus 2016-11-10 Snaaks dat die sagte, nie-seksistiese wêreld wat sy vir haar dogter wil agterlaat, juis bedreig word deur die mense in streke deur haar genoem, wat juis deur Trump geteiken word! Het daar geen vernietigende aanvalle in haar wonderlik Frankryk plaasgevind

Afrikaans vandag en môre

Barry Saayman 2016-11-10 "Afrikaans is vandag een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika, maar dit is net op papier. Die Suid-Afrikaanse taalwerklikheid lyk anders ... Ek het baie positiewe goed om oor Afrikaans te sê, ek is net nie oortuig dat die toekoms in die amptelikhei

Afrikaans vandag en môre

Heilna du Plooy 2016-11-10 Baie goeie stuk met relevante en oortuigende argumente. Die mees neerdrukkende uitspraak wat ek in 'n lang tyd gehoor het, is die gedagte wat volgens 'n verklaring van die Taalraad by die Universiteit van Stellenbosch uitgespreek is, naamlik dat indien un

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Gail Starke Horne 2016-11-10 Hi Angus gelukkig het ek geen skuldgevoel oor niks nie; soos jy was ek vir baie lank ’n 'borderline' ateïs tot my Skepper met ’n knal ingetree het in my lewe en vandag is ek ’n baie dankbare gelowige wat God se werking in my lewe daagliks ervaar, e

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Skerp Spioen 2016-11-10 Of dalk wou Amerika bloot nie stem vir 'n skelm korrupte liegbek wat deur haar eie Guptas ge-capture was en met bloed aan haar hande nie. Anyone but crooked Hillary!

Eva, nee, Krotoa se Afrikaans

Sansonette van Schalkwyk 2016-11-10 Sjoe! hartverwarmend mooi.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Ronel horne 2016-11-10 Dis fantastic! Almal wat redelik en normale mense is moet meer openlik standpunt inneem; net dan kan ons collective energy ’n verskil maak in die wêreld vol skape wat eerder blameer en quick fixes soek as verantwoordelikheid vat vir hulself en gevolge

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Hipokrates 2016-11-10 1 Korintiërs 6:1-11

Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?

Sebastiaan 2016-11-10 Ek haal die outeur aan: "Die afgelope ruk was daar ’n opmerklike verenging van uitkyk in die Amerikaanse politieke, sosiale en juridiese sfeer. Lankgevestigde regte van vroue om voorbehoed en beëindiging van swangerskappe te verkry, is in sommige state

Eva, nee, Krotoa se Afrikaans

willem pretorius 2016-11-10 So lekker om die taal te hoor en te lees dankie.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

hoppie 2016-11-10 Sê 'n Suid-Afrikaner wat land-uit gevlug het.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Herman Binge 2016-11-10 Ek kan regtig net met Marita van der Vyver saamstem. Sy stel dit goed. Ek kan nie glo dat die Amerikaners geval het vir die los retoriek, teenstrydige stellings, infame leuens, stotterende herhalende en niksseggende veralgemenings wat uit hierdie grilleri

Vermis – Jesus Christus

Pieter Truter 2016-11-10 Het enige van julle al van die teoloog Prof Dr Barbara Theiring gehoor? Sy het behoorlike navorsing gedoen oor die beskikbare geskiedenis van Jesus en sy het twee boeke daaroor geskryf. Die boeke gee 'n ander siening van Christus. Lees gerus "Jesus the m

Cor Dirks se Uile is terug in ’n nuwe eeu

Debbie du Plessis 2016-11-10 "Die Uile"

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Mattus met de BSA 2016-11-10 Dat die linkse betweters bidden dat ZA een president krijgt als Trump, het zou vlug gedaan zijn met de plaasmoorden en andere kriminaliteit!

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Pieter 2016-11-10 Marita, wil jy nie ook 'n ontleding van Hillary met haar twyfelagtige agtergrond doen nie? Die keuse in die VSA wat tussen 'n korrupte Demokraat en windbol Rupublikein. En die mense het die laasgenoemde as die mindere van twee euwels verkies.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Hennie Louw 2016-11-10 Hierdie dame, wat soos vele literêre figure, en ander vakkundiges, leef in 'n idealistiese 'bubble'. 'n Wêreldjie vêr verwyderd van die realiteit. Voetsool blootstelling. Klink of die wêreld tot stilstand gaan kom na Trump se sege. Hy gaan verskeie be

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Judy007 2016-11-10 ONGELOOFLIK. julle mense het geen navorsing oor Hillary gedoen nie. Sy is 'n krimineel. Die kleinste van haar dade was dat sy en Bill die WITHUIS besteel het toe hulle daaruit is. Ek is verstom oor "Afrikaners" se oningeligte opinies. Wanneer was Trump ra

Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien

Herman Lategan 2016-11-10 Lieflike onderhoud, dankie. Werk ook visueel uitstekend. Laat my terugverlang na Interview Magazine (New York) toe Andy Warhol nog die redakteur was.

Die huwelik onder druk

F C Boot 2016-11-10 Net om te bewys hoe deurmekaar ateïste se denkwyses is en hoe hul mekaar weerspreek. Kyk na die volgende kommentaar. Jaco sê: "Jy (dit is nou ek)sê vir Jesus "Twak", want ek het Hom gekwoteer. Alles wat jy hierbo geroggel het, staaf dit vanuit die By

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Surina Richter 2016-11-10 Het toevallig op julle webblad afgekom. Dankie vir die Wiskunde vraestelle. Wat egter wel 'n probleem is by baie van ons kinders is taal - beide Engels en Afrikaans. Ek sal gou 'n soek doen om te kyk of julle dalk sulke hulp middels ook het. Dankie so

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Yolanda Wessels 2016-11-10 Ek stem 100% met jou saam, Marita, met elke woord wat jy híér skryf.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Jan Buter 2016-11-10 Die lesse wat ons nie leer nie is die volgende. Al die mense wat ongelukkig is oor allerlei sake word of geignoreer deur die gevestigde orde, of die ongelukkiges word verklaaar tot "deplorables" dommes, idiote, ongeletterdes, ens. Die gevestigde orde spre

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marike 2016-11-10 Hallo Marita Jy verwoord so presies hoe ek oor die hele petalje voel, en ek is verlig om te weet ek is nie die enigste persoon (en meer spesifiek, vroulike persoon) wat gister verwond rondgeloop het oor 'n ánder land se verkiesingsuitslag nie. Daar ma

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-10 Beste Jaco Laat ek jou tog reghelp. Ek het honderde kere vir jou gesê dat die Bybel nie 'n wetenskaplike handboek is nie. Jy verlaat jouself nog steeds op die taalkundige gebruik van wat 'direk' en 'indirek' is. "direct speech the exact words that some

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Gerhard Strydom 2016-11-10 Marita, jy is die een wat in ’n lokval betrap is, die een van die hoofstroom media. Die wêreld was op pad na ’n eenwêreld regering, Trump en Brexit het dit vir nou gestop. Hillary is nie meer bevoeg om President te wees nie, dis nie gegewe nie, sy h

Bedreig deur die waarheid

Angus 2016-11-10 FC Boot het ook nie die vaagste benul wat mitologie is nie.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Joan Burgdorf 2016-11-10 Ag, van die twee swakstes wat Amerika kon uitspoeg, is ek persoonlik Bly Donald Trump het gewen. Hy draai geen doekies om nie. Sy, Hillary Clinton is ’n siek, kwaad en bedrieglike vrou. Gee Donald Trump kans, hy is nie die enigste persoon verantwoordel

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

PARSONS J 2016-11-10 Ek dink ons maak te veel van ’n verkiesing wat eintlik vir die Amerikaners bedoel is! Waarvoor hulle gestem het, het hulle gekry! Die res van ons moet daarmee saamleef; en hoe weet ons, vir seker, dat die man nie 'n goeie President van die VSA sal uitm

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Petra Bekker 2016-11-10 Ek sukkel om saam te stem ... is dit die seksisme rondom Trump of is dit beskerming van vroueregte of miskien emosionele druk wat toegelaat het dat ons so oorweldigend geglo het Hillary was die regte kandidaat? In SA het ons as minderheid nie 'n keuse ni
Top