Elza Stevely2016-11-14Goeie môre! Ek woon in verre Engeland en tuisonderrig my twee kinders. Kan iemand asseblief vir my hierdie gediggie stuur? Dit was een van my gunsteling gedigte op skool maar ek onthou nie presies hoe dit gaan nie. My dogtertjie is tans besig met 'n
Judy0072016-11-14Weet julle nie daai vrou het die Withuis besteel nie? Gaan kyk The New Clinton Chronicles en baie ander ook. Hulle moes die Lincoln-hemelbed uit haar huis in Chappaqua gaan uithaal. Sy't ook Washington se fyn porselein weggedra. Dit was 'n vernedering des
Judy0072016-11-14Hi Marietjie
Vir my verstommend dat niemand hier enige navorsing gedoen het nie. Dis BEWYS deur wikileaks en James O'Keefe met foto's, videos en lekkasies dat Hillary Sanders verneuk het. Dis NOG 'n misdaad op haar kerf. Daarom is Wasserman-Schultz afged
LitNet2016-11-14Hallo Susan, ons het nie op die oomblik graad 10-eksamenvraestelle wat oor toerisme handel, beskikbaar nie. Ons voeg wel hersieningsinhoud so gereeld moontlik by. Hou ons vraestelle-afdeling dop: https://www.litnet.co.za/graad-4-wiskundevraestel-en-memora
LitNet2016-11-14Hallo Kriska, die vraestel en memo hierbo kan gebruik word vir hersiening. Ek stel voor jy vra nog raad by die onderwyser en enige van LitNet se lesers wat hier wil kommentaar lewer met nog wenke, is welkom om so te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest
LitNet2016-11-14Hi Sandi, here is a direct link to the grade 4 paper: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2016/11/Gr-4-Wisk-vraestel-Nov-2016.pdf, and here is the link to the memo, as well: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2016/11/Gr-4-Wisk-vraestel-No
LitNet2016-11-14Hallo Catherine, dankie vir jou kommentaar. Die skakel na die vraestel werk beslis; volg hierdie een direk, asb: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2016/11/Gr-4-Wisk-vraestel-Nov-2016.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-11-14Hallo Shireena, ons het nie op die oomblik natuurwetenskapvraestelle vir graad 8 beskikbaar nie, maar kyk gerus deur ons vraestelle-afdeling vir nuwe inhoud wat bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/.
Okkie2016-11-14Nou is daar darem 'n ander land se president ook om oor te lag!
Kom ons kyk wat kry die kaartmannetjie reg. As hy genoeg steun kry kan hy Europa wakker maak voordat hulle heeltemal uitmekaar spat. Die Britte het alreeds hulle trekbrug opgetrek. As die
Mariette Hammann2016-11-13Marita, as Hillary Clinton gewen het, sou haar man weer in die Wit Huis wees, waar hy weer die geleentheid sou hê om meisies seksueel te teister. Hy het dit reeds gedoen toe hy president was, en niks oorgekom nie. Waarom moet die mense dit weer toelaat?
Wim Kotze2016-11-13Onsin, Krotoa het Nederlands aan huis van Goeweneur Van Riebeeck geleer. Sy is met Van Meerhof getroud, en haar dogter Petronella,is die enigste van haar kinders op rekord wat nasate gehad het. Petronella het 'n Zaaiman getrou, en is so die stammoeder va
EkkeEnOns2016-11-13Ag nee wat Marita van der Vyver, wat 'n mors van tyd om hierdie gesanik van jou te lees. Die snot en trane loop amper van my rekenaarskerm af.
Donal Trump is die beste ding wat kon gebeur vir die VSA en die mensdom. 'n SAKEMAN wat die VSA soos 'n besighe
Tjaart Lemmer2016-11-13Trump, Brexit, toenemende regse sentiment in Wes-Europa is maar simptome van die uitdagings van globalisering. Dit gaan maar ’n uitgerekte pynlike proses wees. Die werkersklas in ontwikkelde lande moet toenemend kompeteer met goedkoper migrasie-arbeid u
Marietjie Luyt2016-11-13Die Demokratiese Party se besluit om Hillary Clinton bo die uiters gewilde Bernie Sanders as presidentskandidaat te benoem, was duidelik 'n flater. Hillary se elitisme, die geesdrif waarmee sy haar by die sogenaamde 1% ingewurm het (en die honderdeduisend
Annora Eksteen2016-11-13En hier sien ek uit om na sy nuwe digbundel 'Woorde lok woorde' op RSG Kunstefees 2016 te luister op hierdie Sondagmiddag 13 November 2016. Laat die woorde leef en dankie ... dankie vir jou woorde.
Natalie2016-11-13Amen op al die vorige kommentaar. Politieke kommentators moet asb poog om objektief te wees, maar Bettina mis dit heeltemal. Trump kan amper nie meer skade aanrig as wat Obama in die laaste paar jaar aangerig het nie, en Clinton sou die finale spyker
Linda van den Hever2016-11-13Tog jammer die fees word so swak in buurdorpe geadverteer. Ons boer in Hanover-distrik en ek weet van 'n boekklub in Middelburg wat sekerlik die fees wil ondersteun. Lekker gelees aan jou vertellings. Dankie!
Colin2016-11-13Marius, jy is heeltemal reg. Daai lot wat so in die glashuise bly moet nie net die ligte afsit as hulle hul klere uittrek nie, maar hulle moet sommer onder die bed inkruip wanneer die donderweer kom.
Jean2016-11-13Toemaar Marita, ons is fine hier in Amerika! Als werk en life is good! In fact America makes the world go round and will always be great ... Trump sal homself beheer, daar is 'n werkende stelsel om dit te verseker! Net oor hy wit is en nie nonsens vat n
Dorette2016-11-12Baie dankie, Annerie! Waardeer die terugvoer opreg. Dis 'n saak wat my baie na aan die hart lê, omdat dié skryfstuk baseer is op 'n ware gebeurtenis in my gemeenskap. Weereens dankie :)
Marc-Andre Daniels2016-11-12Ek woon nou al 40 jaar op Atlantis. Dis verbasend -- en 'n riem onder die hart! -- om te hoor van vroue wat so stilweg in die gemeenskap die moeite aangaan om ander te help. Mens kan so maklik in verslaȅnheid net jou hande in die lug opgooi, en beweer j
Marianne2016-11-12Wonderlik! Ons het meer sulke "goeie nuus" verhale en erkenning nodig. Gewone mense kán buitengewone dinge doen en 'n verskil maak. Baie dankie 😀
catherine2016-11-12Baie dankie !!! Wonderlik dat mense hulle kennis en "expertise" hier deel. Ek kon egter die gr 4 memorandum druk maar die vraestel wil nie oopmaak nie.