Die goedheidsbedryf

  • 1
Met die onkundige steun van 'n menigte liggelowige vromes vermy hoogdrawende geleerdes en ongeleerdes kennis van die werklikheid sodat hulle kan skep terwyl die pap loop. Eerlike werklike goedheid sonder 'n belofte van 'n bedenksel  van onmoontlike onsterflikheid is dalk nog menslik moontlik.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top