Kommentaar

New Atheism

Angus 2016-11-17 Kyk net hoe verskil ons twee ateïste van mekaar!

New Atheism

Dirk Rigter 2016-11-17 Kolskoot, Angus, Kolskoot!

Uit die argief, US-taaldebat 2021: Referaat: Die impak van taalpolitiek op universiteite in Suid-Afrika – die geval Afrikaans

Marius 2016-11-17 Ja Wannie , Afrikaans is ter dood veroordeel en in die tronk gesmyt vir 'n misdaad wat sy nie gepleeg het nie - want geen taal kan mos enige misdaad pleeg nie - dit behoort enige regdenkende mens tog te weet. Al wat ons, wat vir haar lief is, kan doen is

Interview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in South Africa

Johannes Comestor 2016-11-17 Dit is darem verregaande dat Hans Pienaar LW Hiemstra se voortreflike bevordering van Afrikaans met fascisme assosieer.

“see-anemone het nie senuwees nie” - IL de Villiers

LitNet 2016-11-17 Ons nooi enige van ons lesers wat vir Elza kan raad gee of van hulp kan wees mbt hierdie gedig, om hier kommentaar te lewer. Baie dankie! Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

LitNet 2016-11-17 Hallo Zelda, dankie vir jou kommentaar en bly om te hoor dat die wiskundevraestelle help. Ons gaan ons bes doen om ons vraestelle-afdeling se inhoud nog verder uit te brei. Hier is 'n skakel na die vraestelle-afdeling en die vraestelle wat op die oomblik

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2016-11-17 Hallo Janet, ons het onlangs 'n graad 4-wiskundevraestel en -memo bygevoeg. Hier is 'n skakel na die item, waar jy die vraestel en memorandum kan aflaai: https://www.litnet.co.za/graad-4-wiskundevraestel-en-memorandum-november/. Besoek ons skolevraestelle

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Gaynore De klerk 2016-11-17 Baie dankie vir die vraestel en die memo. Sal beslis help vir my dogter.

Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016

Nico Moolman 2016-11-17 En 'n engel in die hemel se oë word mistig ...

New Atheism

Angus 2016-11-16 Ja, kom ons bespreek korrupsie. Die Christendom is korrup.

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Angus 2016-11-16 Beste FC Boot, Moet tog net nie dat Dominee en broeders kerkraad jou verduideliking aan Trixie onder oë kry nie, dan sal jy onder sensuur geplaas word. ( O, ek het vergeet, jy is lidmaat van die Heppiekleppiegeloof.) Groete, Angus

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-16 Beste FC Boot, Jy stel my teleur. Al wat jy doen, is om te verwys na dit wat in die Bybel staan, en om te probeer walgooi wat ek sê deur aanhoudend te gorrel. Met gorrel bedoel ek twak praat. Nêrens het ek ooit beweer dat geskiedenisboeke die bewys is

RSG Kunstefees 2016: Volledige program

Maxine Oppelt 2016-11-16 Fantastiese luistergenot! Die kinderstorie (Die Dingese) is die mees oorspronklike! Is dit dalk op CD beskikbaar?

In the flesh

Lianda 2016-11-16 Hierdie vele vaderfigure (of die universele smagting na die perfekte vader) is enige kind se droom. *Die ambivalensie het verdiep en sy kon sy stem hoor roep uit die argiewe van ou dokumente, en sy het geweet dat sy nooit sou versadig aan die melankoli

RSG Kunstefees 2016: Volledige program

Marie Uys 2016-11-16 Lankal reikhalsend uitgesien na hierdie fees. Hier en daar 'n klein teleurstelling, eintlik net een - Shakespeare - maar was in elk geval nog nooit mal oor 'n klug nie. Verder alles heerlik. Genotvol en sielekos vir kunsverslaafde.

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Janet Botha 2016-11-16 Hallo. Kan u asb. vir my gratis Graad 3 en Graad 4 vraestelle epos wat beskikbaar is asb. Is daar ook vraestelle in Afrikaans beskikbaar of slegs in Wiskunde. Indien wel, kan jul asb dit vir my epos. Baie dankie.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Ella 2016-11-16 Die vraestel het my kind se punte glad nie verbeter nie. My kind se wiskunde punt staan vir die afgelope 2 jaar stil op 98%. Wens daar is net iets wat my kind se punt kan verbeter.

New Atheism

Jaco Fourie 2016-11-16 Korrupsie in ons land bespreek? Hoe vervelig! Gaap!

Die huwelik onder druk

Jaco Fourie 2016-11-16 FC Boot Hoe lekker. Dit lyk vir my wat jy hierbo skryf, kan ons maar met hartelus sondig, want ons gaan in elk geval elke keer vergewe word, dus is hel maar eintlik oorbodig.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Anél 2016-11-16 Baie dankie! Dit is superhandig en so oulik saamgestel.

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-16 Beste Jaco Jy praat nou al weer nonsens, wanneer gaan jy ophou daarmee? Jy moet ophou om sonder insig te lees. Die hele Genesis bestaan nie uit die skeppingsverhale nie. Die hele Levitikus bestaan nie net uit die gesprekke tussen God en Moses nie. Tog is

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

zelda 2016-11-16 Baie dankie!!! Dit help ons baie Kan julle ons dalk help met die ander vakke Nw, Sw, Engels en so afr vir graad 4 asb

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-11-16 Hallo Tanya, hier is 'n skakel na 'n graad 5-wiskundevraestel vir November: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-intermediere-fase/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Alcatraz

Anze Bezuidenhout 2016-11-16 Baie dankie vir jou stilstaan en saamlees Adriaan.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Jana123 2016-11-16 As jy navorsing doen moet mens tog sekerlik sorg dat jy na meer as een bron kyk. Hier is 'n link na een van my gunsteling fact checking websites toe. http://www.politifact.com/punditfact/statements/2015/oct/01/viral-image/viral-image-wrongly-accuses-c

Alcatraz

Adriaan 2016-11-16 Jailhouse rock!

Sy het gesê / Hy het gesê

jaydee jaguar 2016-11-15 Celesté en Ingrid. Ja, soms werk `n eulogie soos vir Leonard Cohen, iewers, maar vir die lewende alhier, roep dit intimiteite x cathedra op, dié van klein groepies , Celesté. En jy word ook "in vitro" as klepel aan die klok gehang vir jou suksesse. J d

ietermago in verkyker

jaydee jaguar 2016-11-15 Ek wonder hoeveel lesers sien (Derrida oa) semiotiek raak in die gedig. Ondanks, wonder ek. Waardeer dit tog.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Tanya 2016-11-15 Kan ek ook asb wisk vraestelle kry vir november asb baie dankie

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Mattus met de BSA 2016-11-15 Krijg je ook valse beschuldigingen en noemt men je ook 'vluchtelinge' als je op de barrikade staat voor de blanken en boeren in ZA ? Of als je reageert op : http://whitegenocideproject.com/whites-will-slaughtered-unless-give-land-south-africa-says-leadin

Pass 'ie torch aan

Carline 2016-11-15 Amazing ladies well done 👑

Boekresensie: Goud kan nie roes nie deur Paul-Constant Smit

Dr Daan Grobler 2016-11-15 Con Slaughter trek in 1883 sy 44 Smith en Wesson uit (wat eers in 1956 die eerste keer vervaardig is, vra vir Dirty Harry) en dan skiet hy twee leeumannetjies bokveld toe. 'n Leeu is so groot soos ń jong bees en sy brein soos 'n avo. Ek dink nie ek gaan

Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: verwarrende verwarring oor voldoening

jeremy 2016-11-15 Hoe kan dit my help met meubels wat my vrou gekoop het ter waarde van R60 000 en sy ontvang ongeskiktheidstoelaag (R1500 pm). Ek het onderhandel om haar te help betaal maar ek kry elke keer dreigemente dat die meubelwinkel die goedere gaan terugvat. Ons i

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Reusedwerg 2016-11-15 Die volk het gepraat. Elke land verdien die regering vir wie hy stem. Die Don het sy Trump gespeel en die Eerste Dame het in die stof gebyt. Vatso mevrou, kry vir jou.

Die nuwe bekostigbaarheidsassessering-regulasies ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 van naderby beskou

Marusia 2016-11-15 Wat is die maksimum rente wat op wentelkrediet gehef kan word?

Boekresensie: Robbie se broer se roer en ander jagstories deur Pienkes du Plessis

Wynand Potgieter 2016-11-15 O genade nee! Dis seker een van die swakste boeke wat ek ooit gelees het. Die humor slaag nie. Wie gee vir tjops walglike name? Ek is 'n jagter. Min ware jagters drink. Hulle is lief vir die natuur. Die boek skep 'n wanvoorstelling van jag en die stories

Die huwelik onder druk

F C Boot 2016-11-15 Beste Jaco Afkeuring beteken nie opheffing nie. Nee jy het al weer die kat aan die stert beet. Christus het gesterf nie net vir die 'sondes' wat gepleeg isnie, maar ook wat gepleeg gaan word.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Pieter 2016-11-15 Marita, jy het sekerlik die reg op 'n mening, maar so ook mense wat van jou verskil. Wil jy ons nie die guns doen om 'n ontleding te doen oor die korrupte en moreel bankrot politieke leierskap van Jacob Zuma en sy party te doen nie - dis tog immers ook jo
Top