Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2016.
Hiermee die WAT se tien voorstelle vir Woord van die jaar 2016 volgens LitNet se maatstawwe:
- staatskaping
- grondhervorming
- Brexit
- vlugtelingkrisis
- ontheemdes
- openbare beskermer
- verkiesing
- gratis (hoër onderwys)
- droogte
- waterbeperkings
Willem Botha
Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur
Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Jy kan jou eie woord by die WAT borg. Hier is nog inligting.
Kommentaar
Ek voel "openbare beskermer" is 'n goeie opsie. Ter ere van me. Madonsela - 'n ware dame en 'n baken van hoop in die staat die afgelope tyd. Dit sou selfs lekker wees as 'n mens die woord kon borg as 'n geskenk aan haar.