Onhaalbaar

  • 3

Aangevuur deur verhewe versinsels van onontwikkelde voorsate dring aanvoerders en opvoeders daarop aan om hul gewaande kennis van onsterflikhede en helle en hemels en ander dinge wat hulle nooit niks van kan weet nie, vir die waarheid te verkondig. Kennis van die werklikheid is glo te klein vir die groot ego's.

CM

 

  • 3

Kommentaar

  • A, nou verstaan ek,jy is die produk van ontwikkelde voorsate en daarom in staat tot die wysheid.

    • F C Boot: Nee. Jy weet duidelik nie. Jy moet sorg vir jou eie ontwikkeling. Ook die opvoeders besef dit nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top