“see-anemone het nie senuwees nie” - IL de Villiers

  • 2

Is daar iewers waar ek ’n verduideliking/bespreking/resensie van bogenoemde gedig kan kry – dit fassineer my, maar ek verstaan nie eintlik waaroor dit gaan nie. Oor die onbegryplikheid van die natuur miskien?

Dankie,
Suzanne

  • 2

Kommentaar

  • Goeie môre! Ek woon in verre Engeland en tuisonderrig my twee kinders. Kan iemand asseblief vir my hierdie gediggie stuur? Dit was een van my gunsteling gedigte op skool maar ek onthou nie presies hoe dit gaan nie. My dogtertjie is tans besig met 'n projek oor anemone en ek wil dit so graag vir haar leer. Baie dankie by voorbaat.

    • Ons nooi enige van ons lesers wat vir Elza kan raad gee of van hulp kan wees mbt hierdie gedig, om hier kommentaar te lewer. Baie dankie! Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top