CM, almal weet van evolusie. Vir sommige is dit evangelie maar vir my is die storie vol gate. Dit beteken nie dat ek evolusie ontken of dink dat die aarde 6000 jaar oud is nie (ek het tog al gesê hy's 7478 jaar oud volgens my berekeninge).
CM, wat probeer jy sê; wat is die onderwerp?
Evolusie of
die onnoselheid van die tentoonstel van meerdere kennis
die dwaasheid van gewaande meerderwaardigheid of
jaloesie op meerderes of
veragting vir die wat hulself as meerderwaardiges ag of wat?
Vir jou inligting, ALLES was in die klas bespreek maar was net verstaan deur die top 5%; dit was 'buite die grense en insig' van ouens soos ek wat in die top 96% van die klas was.
Ons top 96% se kommentaar op jou stelling: Loutere stront.
CM
Meneer Rap: Wat sê jou maat? Die klas moet terug skool toe, verstandig raak en maniere leer.
JY praat van maniere! Is dit die woordjie 'stront' wat jou aanstoot gee of die naboots van jou venyn? Jy moenie huil as jy kry wat jy so vrylik uitdeel nie.
CM
Ek deel niks uit nie. Moenie lees nie. Jy is veronderstel om in liefde nederig te swyg.
Natuurlik deel jy uit of plaas jy jou goed vir niemand om te lees nie? Of mag net dié lees wat saamstem met jou? Al klaar weer 'n teenstrydigheid - hoe gaan 'n ou weet hy stem saam of nie voordat hy gelees het?
Angus
Beste Jan,
Natuurlik sal die evolusieleer vir jou (vir alle mense) vol gate wees, tensy jy terselfdertyd plantkundige, dierkundige, geoloog, argeoloog, antropoloog, medikus, breinspesialis, landbouer, veeteler, ateïs, en seker nog vele ander is.
Jy sal probleme optel by die Christene as jy nie hou by die aarde se ouderdom van 6000 jaar nie. James Ussher het hard gewerk aan sy komputasies wat hy gepubliseer het in 1638 in Canon Chronicus. Die datum, 23 Oktober 4004 vC is nogal as kantaantekening in die King James Bybel opgeneem.
Groete,
Angus
Kommentaar

Diep swaer. Oorweldigende wetenskaplike kennis. Lig asseblief die wêreld in.
Natuurlik is dit diep CM; ek was nie verniet in die top 96% van my klas nie.
Jan Rap: Die onderwerp is buite die grense van jou kennis en insig. Dit kon nooit in die klas bespreek gewees het nie.
CM, wat probeer jy sê; wat is die onderwerp?
Evolusie of
die onnoselheid van die tentoonstel van meerdere kennis
die dwaasheid van gewaande meerderwaardigheid of
jaloesie op meerderes of
veragting vir die wat hulself as meerderwaardiges ag of wat?
Vir jou inligting, ALLES was in die klas bespreek maar was net verstaan deur die top 5%; dit was 'buite die grense en insig' van ouens soos ek wat in die top 96% van die klas was.
Ons top 96% se kommentaar op jou stelling: Loutere stront.
Meneer Rap: Wat sê jou maat? Die klas moet terug skool toe, verstandig raak en maniere leer.
JY praat van maniere! Is dit die woordjie 'stront' wat jou aanstoot gee of die naboots van jou venyn? Jy moenie huil as jy kry wat jy so vrylik uitdeel nie.
Ek deel niks uit nie. Moenie lees nie. Jy is veronderstel om in liefde nederig te swyg.
Natuurlik deel jy uit of plaas jy jou goed vir niemand om te lees nie? Of mag net dié lees wat saamstem met jou? Al klaar weer 'n teenstrydigheid - hoe gaan 'n ou weet hy stem saam of nie voordat hy gelees het?
Beste Jan,
Natuurlik sal die evolusieleer vir jou (vir alle mense) vol gate wees, tensy jy terselfdertyd plantkundige, dierkundige, geoloog, argeoloog, antropoloog, medikus, breinspesialis, landbouer, veeteler, ateïs, en seker nog vele ander is.
Jy sal probleme optel by die Christene as jy nie hou by die aarde se ouderdom van 6000 jaar nie. James Ussher het hard gewerk aan sy komputasies wat hy gepubliseer het in 1638 in Canon Chronicus. Die datum, 23 Oktober 4004 vC is nogal as kantaantekening in die King James Bybel opgeneem.
Groete,
Angus
Jan, die top 96% sê absoluut niks. Dit het al gebeur dat die hele klas druip.
Angus, jy verstaan nie mooi nie.
Of Angus verstaan of nie: persentasie bly nog steeds relatief.