Angus2016-11-25Geen Christen leef volgens die Bybel nie. Die Bybel verlang bv van die Christen dat hy sy stout kinders met klippe moet doodgooi. Daar is net een Bybelse wet wat, sover my kennis strek, geen Christen nog oortree het nie:niemand het nog ooit 'n bokkie in s
Koos Botha2016-11-25Baie nugter artrikel. Tragies dat die Suid-Afrikaanse burgery hulle ook deur die plaaslike media laat mesmeraais het met anti-Trump valshede. Plaaslik het die media reeds begin om hul lesers voortydig met pro Cyril Ramaphosa propaganda te dwangvoer. Hulle
Sagrys2016-11-25Dit is ook interessant, waar bietjie dekadent om oor te tob as 'n mens dink dat ons land deur korrupsie en wanbestuur vernietig word. Laasgenoemde raak my sak, eersgenoemde nie.
Sagrys2016-11-25Die ateïstiese elites is ook korrup!
Maar daardie korrupsie pla my nie, want dit raak nie my sak nie.
Die regering se korrupsie doen wel.
Sagrys2016-11-25Die Apateistiese Manifesto:
God bestaan,
God bestaan nie,
God bestaan,
God bestaan nie,
God bestaan,
God bestaan nie,
God ...
Wat maak dit saak?
Hanno Visagie2016-11-25Dit is deesdae polities korrek om op gemengde afkoms te roem. Dit is egter 'n nagevorste feit dat die gemiddelde nasaat van die gemiddelde ou Afrikanerfamilie gemiddeld slegs 7 % nie-Europese gene het, as genealogie dan nou hier ingesleep moet word.
Hanno Visagie2016-11-25Christo Hattingh van Orania meld elders: In Suid Afrika het slawerny nog nie opgehou nie. Ons sal slegs slawe vrystel as ons selfwerksaamheid beoefen.
F C Boot2016-11-25Ai Angus
Verstaan jy ooit wat jy lees? Hierdie skeppingsverhale is geskryf as teenvoeters vir die baie Babiloniese skeppingsverhale, met baie skeppers. Babilon was bekend vir sy tuine en was plekke van lafenis waar die koning en sy geselskap afgekoel het
Pieter Greyling2016-11-24Die Bybel is nog net so van toepassing soos toe God dit ingestel het. Vir eens is dit tyd dat die kerk, enige kerk, kyk na wat werklik in die Bydel van ons verlang word en ophou om die wêreld te wil tevrede stel. 30% slaagsyfer is goed genoeg vir die wê
Johannes Comestor2016-11-24Ek het geen beswaar teen Dan Sleigh as historikus, skrywer of spreker nie. Ek het die hoogste agting vir hom. Maar ek vind dit teleurstellend dat Michael Jonas so vroeg in sy ampstermyn met 'n onderwerp en 'n motivering vir daardie onderwerp vorendag kom
Johann Basson2016-11-24Dr Dan Sleigh is 'n kenner van formaat van die VOC-geskiedenis aan die Kaap. Hy publiseer uitstekende navorsingsuitsette.
Ek is 'n gebore en getoë Afrikaner in murg en been en lief vir my Afrikanervolk. My BASSON-stammoeder, blykbaar van Indiese afkoms,
Reusedwerg2016-11-24Dit is mos "grênd" om Ingels te praat. Dit maak nie saak hoe jy dit praat nie solank jy "traai". Dit is om van te kots. Dit is mos die 12e amptelike taal, swak Ingels.
Thomas2016-11-24Ja, ek is baie bly daar is nog mense in die NGK wat erns met die Woord wil maak! Niks van Jean se geteem kan die Woord verander nie ...
Jan Rap2016-11-24Angus, jy verwar 'feit' met 'begrip', 'opvatting', 'idee', 'mening', 'konsep' of so iets. Indien jy 'n opvatting het wat nie strook met die feite nie dan is dit 'n wanbegrip of wanopvatting; soos dat die aarde plat is. Dit is 'n feit dat jou Rowbotham m
Carla Roesch2016-11-24Hello, ek is opsoek na graad 5 vraestelle + memo vir alle vakke, Geografie, Wiskunde, Engels tweede adisionele taal , Afrikaans huistaal, Natuur wetenskap en Geskiedenis... dankie lekker dag vir jou verder.
Marietjie Luyt2016-11-24Maar ons het nie 'n honderd jaar nie. Klimaatsverandering geskied veel vinniger as wat enigeen gereken het dit sou gebeur. Vier jaar is 'n lang tyd. Minder koolstof in die lug is nodig, nie meer nie.
Soos sake nou staan, het 100 miljoen bome in Kalifor
Jaco Fourie2016-11-24'n Klompie jare gelede was daar 'n gay "gemeente" hier in Vereeniging (wat nie meer bestaan nie). Ek het van die dienste op aandrang van vriende bygewoon. Dit was 'n belewenis en ek moes hard poog om my gelag te onderdruk. Van die "gemeentelede" (mans) he
Marietjie le Roux2016-11-24Hoekom het ek die knaende gevoel dat hierdie 'n poging is om die kerk van binne te rysmier en hoekom word net die NG Kerk geteiken? Homoseksualime word in dieselfde asem as 'n rits ander sondes genoem. Tog word dit uitgesonder as aanvaarbaar en word ons g
Jean Oosthuizen2016-11-24Martie jy maak twee groot feitefoute in jou kommentaar. Die Hervormde Kerk wat die tweede grootste Afrikaanse susterkerk is maak wel ruimte vir gays wat trou. Dit is ook nie korrek dat homoseksualiteit glad nie in die diereryk voorkom nie. Daar bestaan ta
F C Boot2016-11-24Beste Angus
Jy begin jouself almeer vasdraai en verlaat jou nou nie meer op, geboortesertifikaat,graf ens nie maar nou op die werk van argeoloë. As jy dit wil doen kan jy gerus inteken op Biblical archaeology.
Die verkragting van enige ideologie is
Judy0072016-11-24Ook maar goed dat 'n oop mikrofoon nie op almal gesit is in hierdie lewe nie. Ons sou baie stories gehoor het. Baie maklik om 'n man tussen mans se skertsgesprekke te hoor wanneer daar geld op die spel is. Hy't goeters gesê waardeur ALMAL nou so offended
F C Boot2016-11-24Beste Angus
Aangesien die Spartane niks op skrif geplaas het nie en Herodotus lank na die gebeure geleef het, watter bronne sou hy gebruik het om alles sistematies uiteen te sit?
Die verskil met Herodotus en van die evangelieskrywers is juis dat somm
Leopold Scholtz2016-11-24Beste Christo, interessante artikel. Moenie ophou met jou navorsing nie. Ek vind net dat jy in die meeste van bogenoemde gevalle besig is met wat die Duitsers noem "hineininterpretieren". Ek kan met die beste wil ter wêreld nie Afrikaans sien in die voor
Jaco Fourie2016-11-24As gay ateïs verwonder ek my altyd oor al die doen en late van die NG Kerk, asook ander kerke wat nou kwansuis wil besluit dat die besluite van 'n algemene sinode voorrang geniet bo dit wat ondubbelsinnig in hulle heilige skrif, nl die Bybel geskryf is m
Deon2016-11-24Ek voel "openbare beskermer" is 'n goeie opsie. Ter ere van me. Madonsela - 'n ware dame en 'n baken van hoop in die staat die afgelope tyd. Dit sou selfs lekker wees as 'n mens die woord kon borg as 'n geskenk aan haar.
Klem Carstens2016-11-24Baie dankie hiervoor Schalk. Ek sal baie graag eendag met jou wil sit en gesels oor Oubaas se musiek. Die koffie is op my.
Mooi groete,
Klem