Die woord: Feitverby
Engels: Post-truth
Want die mal politiek van vanjaar se Brexit, Trump en ons eie opwindende plaaslike verkiesings, kan kwalik sonder hierdie woord beskryf word.
Oloff de Wet
- Wil jy ook inskryf? Hier is die volledige kompetisiebesonderhede.
- Foto: verskaf
Kommentaar
O! Loff! goed uitgedink.