Kommentaar

WF 2012: Telepatie

Marinda Venter 2016-12-12 Baie interesant en seker glad nie onmoontlik nie?

Vir Gail Starke Horne as antwoord op haar kommentaar van 2016-12-07

Con Meyer 2016-12-11 Angus, Die huidige pous het onlangs beweer as 'n ateïs werklik eerlik nie geglo het nie, dan sal God hom/haar nie straf nie. Komende van God se verteenwoordiger op aarde weet ons nou waar ons staan. Groete, Pro-dink.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Frikkie Hayes 2016-12-11 Eerstens, dit was ’n fantastiese program, almal opgeneem en hulle sal bewaar word. Kan julle nie asseblief die roetes met kaarte publiseer nie, wil dit bitter graag gaan ry?

Spade Reën Sending (Blourokke)

Annemarie Roets 2016-12-11 Prys die HERE! Hy laat nie met hom spot nie, Hy is lankmoedig en geduldig met ons, maar weet net, dit wat jy sê en dink word opgeteken, en jy gaan daarvoor moet rekenskap gee. Ek het die geweldige voorreg gehad om in hierdie lig, Spade Reën, groot te w

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Gail Starke Horne 2016-12-10 Hi Jaco nee jy is verkeerd my maat, die lig was die heeltyd by my man teenwoordig en die feit dat hy geen polsslag meer gehad het nie en tog met die paramedici ’n sinvolle gesprek gehad het, is bewys dat hy verseker nie gehallusineer het nie en hy was b

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

Linda Zollner 2016-12-10 Die resensie van Fourie oor Maestro doen nou presies wat 'n resensie nie moet doen nie. 'n Leeskring het my gevra om die boek met hulle te kom bespreek en ek het ja geantwoord alhoewel ek die boek nog nie gelees het nie. Ek gaan koop toe die boek en was o

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

Deborah Steinmair 2016-12-10 Liewe Reinhardt, geen modder is gegooi nie. Ek weet niks van jou nie. 'Bagasie' verwys na bestaande vooroordele en opinies, waarvan nie een van ons gevrywaar is nie. Jy is reg: ons het 'n meningsversil.Ek het, soos jy, bloot myne gelug. Vrede vir jou.

Soeke na waarheid

F C Boot 2016-12-10 In die howe het die waarheid 'n funksie geword van hoeveel geld jy het en hoe bekwaam jou prokureurs en advokate is.

Vir Gail Starke Horne as antwoord op haar kommentaar van 2016-12-07

Jaco Fourie 2016-12-10 "Men never do evil so completely and cheerfully as when they do it from religious conviction." Blaise Pascal

Die hoender is 'n "bone of contention"

Jaco Fourie 2016-12-10 Raed Wat jy hierbo skryf,is dit die "waarheid?", en indien wel, het jy die werklike waarheid agter hierdie "waarheid" nagevors?

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

A.E. (Elsa) van Rooyen 2016-12-09 Liefste Annelietjie, dierbaarste Annelietjie, Ek dink daar is 'n groot misverstand tussen ons twee! Ek het aanvanklik na jou privaat e-pos 'n vraag gestuur, toe verwys jy my na LitNet ten einde die antwoord te kry. Ek aanvaar toe (lei verkeerdelik af) dat

Tien vrae: Willem Anker oor Buys

WANel 2016-12-09 Buys nou gekoop. Op besoek van London vir navorsing vir my "Man van Johannesburg". So ver werk Willem se skrywe 'n drosterhond revolusie in my. Ek gaat my oorgee anie storie met 'n skandelike genietingsgenot al loop my snot by my penpunt uit.

Waanwêreld

Erika Z 2016-12-09 Ek hou van die beskrywing van die paar karakters - ek kan hulle voor my sien.

New Atheism

Angus 2016-12-09 Om terug te keer na wat so vreeslik teen die bors stuit: daar is ʼn verskil tussen ou ateïsme en nuwe ateïsme. Mense soos Jean Paul Sartre en Bertrand Russell het van die standpunt uitgegaan dat die meeste religieë nie wetenskaplik ondersoek word nie;

Die praktyk van vernedering: slawerny en Christelike asketisme in laat-antieke Sirië

Pyrrho 2016-12-09 Beste Chris, Ek is seker dat Harper nie, soos jy beweer, die konteks en die literatuur van vroeg-Christelike Sirië en Mesopotamië "verwaarloos" nie, dit sou beteken dat hy 'n lid van ISIS is. Probeer dalk "nalaat".

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-12-09 Beste Gail Starke Horne Moet jou asb nie steur aan die nonsens wat mense soos Jaco Fourie daaroor kwyt raak nie. Die ateïste glo dat alles wetenskaplik verklaarbaar is. Glo my ek was baie nugter en helder van verstand (mense wat onder my gewerk het het

Waanwêreld

Rozaan 2016-12-09 Dankie julle. My gebreide teddiebeer het die storie getrigger en 'n deel het ek gedroom (onderbewussyn).

Die hoender is 'n "bone of contention"

Dirk Rigter 2016-12-09 Jy bedoel seker "pay cheque"? Hoekom nie liewer "salaris" of "loon" nie? En wat van "hoenderdye" en "-boudjies"?

Hoe ’n digter jou hele dag kan bederf

Mariana Rabie van McGregor 2016-12-09 Hallo Philip, Jong maar ek het nou hierdie soektog na jou gomgaai word omtrent geniet. Ek is 65 en ken die word van my hoërskooldae in die 60's. 'Gat" was nie 'n woord wat ooit my mond sou verlaat nie, so gomgaai was beslis 'n word wat ons gebruik het vi

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

Reinhardt Fourie 2016-12-09 Ek en Deborah Steinmair voel verskillend oor hierdie roman. Dit blyk duidelik uit my resensie, en uit Steinmair se aanhaling wat op die agterplat van die roman verskyn. 'n Mens kan van enige resensie verskil. 'n Resensie bly immers net 'n mening. Ek ve

Soeke na waarheid

Jaco Fourie 2016-12-09 Seker tong in kies gesê.

Soeke na waarheid

Jaco Fourie 2016-12-09 Raed Pleks om bond te spring, beantwoord Pilatus se vraag,want Jesus het nie, en terloops hoe het Madelein dit beter as Jesus beantwoord?

Logiese liefde (en ander gedigte)

Johan 2016-12-09 Hi kontak Johan. My vriendin Landie se boek kom nou op die rak en sy sal belang stel.

In memoriam: Johan Malherbe

Ben Kruger 2016-12-09 Dankie Albert

Soeke na waarheid

CM 2016-12-09 Dit is nie nodig om ver te soek nie. In die geregshowe weet almal wat waarheid is.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marna 2016-12-09 Ag bols. Beide Trump en Clinton is net daar vir eie belang. Bernie Sanders was die enigste kandidaat met integriteit.

Soeke na waarheid

Raed-na-Gael 2016-12-08 "What is truth" vra Jaco ala Pontius Pilates, maar Madeleine het van beter geweet! Dink Jaco dat hy bestaan of ontken hy dat sy bestaan "truth" is? of neig hy na kwantum-fisika se onsekerheidsbeginsel! hy, al soekende in sy eie duisternis. Ag ja .

Bonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater

Pol Vigoureux 2016-12-08 Jannie zingt liederen rijk aan inhoud, begeleid door goede muzikanten en is zeer bedrijvig. Hij treedt op in Zuid Afrika, Nederland en Vlaanderen waar hij zeer gewaardeerd wordt.

LitNet Akademies: Inligting

Dr E Stan Miller 2016-12-08 Moes al lankal aanklop maar, nou ja, beter laat as nooit. Sterkte aan almal betrokke & 'n heerlike, gesonde en geseende Kerstyd saam met jul geliefdes. Stan uit Aranos, rooiduin Kalahari

Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

annemarie muller 2016-12-08 Zumafikasie

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Pieter Haasbroek 2016-12-08 Het iemand al "kakistokrasie" oorweeg? Myns insiens die beste beskrywing vir Suid-Afrika se huidige regering.

Jason Lloyd interviews Gerald Edwards

Anthony Wilosn 2016-12-08 Dankie Jason! Die is die tipe van stories en mense wat jy nêrens anders raaklees nie. Gerald Edwards lewer uitstekende politieke komentaar sonder enige bitterheid. NET DIE WAARHEID! Ek is altyd so bly as digters die nuwe orde aanspreek soos met die Sesti

Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Elsje Stander 2016-12-08 staatskaping

Maria gaan kuier by Elisabet en Sagaria se loflied

Herman Lategan 2016-12-08 Ek dink dis wonderlik. En ek's nie eens 'n gelowige nie. Baie mooi, dankie.

In memoriam: Johan Malherbe

Bev Maritz 2016-12-08 Albert Maritz. Hoe verskriklik mooi kan jy met woorde toor. Jou liefde vir teater en veral sy mense in onvergelykbaar. So mooi ek huil sommer. Viva Johnny en al die oues - die wat met ons is of nie meer nie ...

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

Deborah Steinmair 2016-12-08 Ek stem glad nie saam met die resensent nie. Ek kritiseer nie graag kritici nie, maar dit wil lyk asof hy as leser swaar dra aan sy eie bagasie. Ek het my enduit verwonder aan die roman.

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Jaco Fourie 2016-12-08 Gail In Jan 16 was ek in 'n motorongeluk waarin my vriend op slag dood is, en ek vir meer as twee weke bewusteloos in die waakeenheid gele het. Met die ongelukslag, het ek ook onmiddellik 'n groot wit lig gewaar, wat geleidelik gekwyn het, en begin hallu

Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel

LitNet 2016-12-08 Hallo Marianne, sal jy asb jou navrae vir die samestellers stuur - Gerda Taljaard of Deborah Steinmair? Hul adresse is hierbo, by die res van die inligting, beskikbaar. Dankie, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-12-08 Hallo Ronnie, jy sal hierdie afdeling op LitNet moet dophou vir nuwe inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Volgende jaar kom daar nog baie vraestelle by! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top