Ek wil aan ...

  • 1

... al my lesers (kyk hoe verwaand is Raed-na-Gael) en vrinne ’n heel geseënde Kersfees toewens. Mag daar in die Kerskous regtig ’n bak vol rus en vrede en dankbaarheid wees. En mag ons onthou dat daar in hierdie wêreld vir ons ’n Kers aangesteek is.

 En dieselfde aan Webvoet.

 Groetnis

 Raed-na-Gael.

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top