Pieter Haasbroek2016-12-17Tag Johann, jy het my nou heeltemal onverwags weer in Richardsbaai laat beland, waar oom Bill en ek in die diep uitgebaggerde nuwe hawe visgevang het, by Johan en Linda Meyer gaan kuier het, partytjies gehou het, maar waarvan ons in 1975 afskeid geneem
Angus2016-12-16Beste FC Boot,
Ek was nog nooit in die weermag nie, dis reg. Volgens jou sal ek daarom nooit geeste en spoke kan sien nie. Julle ouens wat wel in die weermag was, moet seker daar die wonderlike oë ontwikkel het, wat twaalfuur in die nag kan sien hoe iem
hannes steyn2016-12-15Haai Corlietha, verblydend om te sien dat jy vasknaag aan jou voorneme om die BSV staande te hou. Oral rondom ons hardloop almal soos hoenders sonder koppe om kop bo water te hou in hierdie ongenaakte (IT) lewe wat ons half-verplig is om te lewe. So dis g
Deon Knobel2016-12-15Ek weet nie of ek dit mag doen nie, maar sou graag hierdie kommentaar, ter aansluiting van my groot dokument wou begin met:
Beste Wilhelm,
En so het Jason Kemp Madonsela Jensma op 15 Desember by my aangekom met die waardevolle kunswerke van Wopko, foto
Raed-na-Gael2016-12-15Miskien moet jy par1 weer 'n slag lees. Hopelik sal jy die konteks waarin "minderwaardige laegraadse oorskiet" gebruik is, raaklees.
(Húlle beskou die "drumsticks" en "thighs" as minderwaardige en laegraadse oorskiet. Hoekom sou hulle dit hier wil dump?
Gideon C du Toit2016-12-15Mense word toenemend selfsugtig en Kerstyd is geen uitsondering nie. Dis elke ou vir homself en dalk vir die mense naaste aan hom. Ons kyk neer op die bedelaar op die hoek, want ons dink hy is vuil, ongeletterd en aan een of ander iets verslaaf. As ons ni
Jaco Fourie2016-12-15Terloops FC
'n Meer gepaste verduideliking van "delegeerder (God) en gedelegeerde (die owerheid)" is "to pass the buck (na die gedelageerder), but the buck stops here (delegeerder)".
Jaco Fourie2016-12-15Ja Oester,
"Want dis hoe dit is." Mis jou briewe baie wat vir my die beste leesstof hier op SêNet is. Moenie weer so lank wegbly nie!
Angus2016-12-15Beste Jaco,
'n Bekende Afrikaanse spreekwoord: Iemand van Pontius na Pilatus stuur: rond en bont stuur. Nog een is: iemand van bakboord na stuurboord stuur.
Groete,
Angus
Jaco Fourie2016-12-15FC
Jy skryf: "Miskien is jy gewoond nadat jy take delegeer, dit self te doen omdat jy nie vertroue het dat dit reg gedoen sal word nie".
So wat jy eintlik hierbo sê is dat nadat God sy taak aan die SA-regering gedelegeer het om Gail se man te beskerm,
Jaco Fourie2016-12-15kla-kous
SA invoerders koop VSA hoendervleis aan asook ander lande se invoere en herpak dit sodat jy nie eintlik weet van watter land jou aankope vandaan kom nie.
Seun Joubert2016-12-15Hallo Johann ... My naam is Seun Joubert en ek is van Rbaai. Ek het in 1997 geïmmigreer Kanada toe. Ek het in 1980 Rbaai toe getrek vanaf die Rand af. Ek het jou pa geken ... ek ken jou heel moontlik maar ek kan nie 'n gesig onthou nie. Ek het lank vir d
Derick van Rensburg2016-12-15Ja, wonderlike dae, ek het die voorreg gehad om saam met jou pa te werk, sy bynaam was "Velle", weet tot vandag nie waar dit vandaan kom nie. Was in Richardsbaai van 1988 tot 2002.
Deon Knobel2016-12-14Opwindende verwikkelinge. Ek het twee skilderytjies en drie houtsneewerke deur Wopko Jensma gekoop van sy kleinseun, Jason Madonsela Jensma. En aangesien dit so waardevol is en nie per pos gestuur kan word nie, het Jason aangebied om dit self te kom aflew
kla-kous2016-12-14Baie indrukwekkende antwoord. Waar kry 'n mens die ingevoerde Amerikaanse hoendervleis te koop. Dit is darem seker 'n bietjie goedkoper as die Suid-Afrikaanse produk?
Corrie Speemanns2016-12-14Baie diep herinneringe wat hier vloei saam met jou verhaal. 1977 toe is my pa Johann se ma Rina se ouboet oorlede. Johann was vyf toe ons laas as kinders kon saamkuier voor ons Kaap toe is na pa se dood. Het nog kontak met tannie Rina, haar boet Martin en
Naòmi Morgan2016-12-14Meesleurend: al is die verlede 'n ander land, kan ons, veral soos ons ouer word, die versoeking nie weerstaan om daarheen te reis nie. Jy kan ook nie help om te wonder of die land uiteindelik vir almal wat kan, sal krimp tot die Wes-Kaap nie?
F C Boot2016-12-14Beste Jaco
As jy nie 'n verband kan trek tussen die Owerheid en God nie ,het jy 'n probleem, want
jy verduidelik nie hoekom God nie ingegryp het nie. Miskien is jy gewoond nadat jy take delegeer, dit self te doen omdat jy nie vertroue het dat dit reg
Johan Esterhuizen2016-12-14Dankie Albert! Een - gepaste - straaltjie by: ''August, August, August'', 1970, my eerste stuk met die KRUIK elite... Percy Sieff, Gretha Fox, Pieter Joubert en natuurlik die nimlike Johnny Malherbe. Die Nar wat tot sy einde kom deur homself op te trek me