Kommentaar

Oor Afrikaans en die toekoms daarvan

Megan Marshall 2017-01-03 That clarifies a lot for me, Tom. What a rational and lucid exposition. It was good to read your prose again.

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

Leandi Stoltz 2017-01-03 Ek is mal oor die manier wat jy skryf in hartklop-hartedief ek het al die hele reeks gelees. Ek hou baie daarvan dat die meisie en die seun 'n spreekbeurt kry en kan sê hoe hulle die goeters aanvaar en wat elkeen doen. Voordat ek jou boeke gelees het, he

Oor Afrikaans en die toekoms daarvan

Johannes Froneman, woordvoerder van die visekanselier, NWU 2017-01-02 Tom fouteer wanneer hy aanvoer dat die NWU bloot voorgee om nog 'n Afrikaanse aanbod op die Potchkampus te hê. Ons doen dit. Tom slaan ook die bal mis oor sg onskuldige ontgroeningspraktyke. Dat dit onaanvaarbaar was, staan vas. Dit moes beslissend afges

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2017-01-01 I know this church for more than 20 years now. The stories of psychological pain that was caused by responsible people in SA as well as Europe are endless. The current situation in Latter Rain is that often what is preached is not biblically based, becaus

LitNet Akademies: Cas Vos gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke

Vernon Annandale 2016-12-30 Cas, hoe betroubaar is die weergawe van die brief aan Tiberius oor Christus en dan is daar ook 'n verwysing van 'n brief aan die keiser van Pontius Pilatus ook oor Jesus.

Op soek na Richardsbaai

Irma Dreyer 2016-12-30 Wat ’n belewenis, kom ek per a buis op die skrywes af. Woon sedert 1977 in Richardsbaai. Ken van die name en mense wat julle noem. Groot belangstelling in die dorp se geskiedenis en mense. Het in 2014 reünie gehou van al die oud-inwoners BAYSIDERS FB

Spade Reën Sending (Blourokke)

Annemarie Roets 2016-12-30 Ek stem saam, dinge het baie verander, dit weet ons almal, maar een ding is verseker, onse Hemelse Vader verander nooit. Hy is en bly dieselfde oor al die eeue heen, dit is ons mens wat verdraaid en verander word deur ons met kaf en dros besig te hou en n

Joshua na die reën: "Ek kan maar net praat oor hoe ek dit beleef ..."

Liza 2016-12-29 Hey Ek wil net graag weet waar ek jou tweede cd kan koop. Kry dit nêrens en soek al lank. Is mal oor jou musiek. Dis kuns met woorde ...

Die spook van Uniondale

Angus 2016-12-29 Beste Anoniem, Dis juis die Bybel wat die mense leer dat daar spoke is. Die bose geeste is mos niks anders as spoke nie. Groete, Angus

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

Angus 2016-12-29 Beste FC Boot, Jou hele kommentaar hierbo wys dat jy ʼn yslike probleem het met die betekenis van woorde. My raad aan jou is, kry vir jou goeie woordeboeke, en dan slaan jy die betekenisse daarvan na, al dink jy dat jy weet. Jou skrywe bewys dat jy geen

Persverklaring: Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans

Bonnita Davidtsz 2016-12-29 I've just listened to the interview by Lynette Francis with these two authors, and was reduced to tears. I feel very strongly about the 'behoud van Afrikaans', and despite an over-full bookshelf (in my retirement), have just ordered my copy of 'Ons kom va

Mense agter boeke: Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis

Dr E Stan Miller 2016-12-28 Ai! Dit was nou absoluut heerlik en verkwikkend om Nicol Stassen van Protea Boekhuis se storie te lees! Mag hy so wonderlik voortdoen dwarsdeur 2017 en vir solank as wat hy vir onse mense en Afrikaans gespaar bly! Pas jouself GOED op en mooi loop!

Op soek na Richardsbaai

Dr JC van der Walt 2016-12-28 Ek het Johann Rossouw goed geken in my kapasiteit as Raadslid en later as die heel eerste onafhanklike burgemeester van Richardsbaai. Gelukkig het ek nie aan politiek deelgeneem nie en is vir 1981, 1982 en 1983 onbestrede as Burgemeester verkies. Johan w

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

F C Boot 2016-12-28 Beste Jan Rap In hierdie gesprek gaan dit nie eintlik oor of dit 'n oerknal-oerspuit is wat gelei het tot die ontstaan van die heelal waarin ons planeet geleë is nie, maar wel oor wat die oorsaak was wat daartoe gelei het. Vra vir Olaf om dit vir jou o

Die spook van Uniondale

Machiel 2016-12-28 Dis waar Anoniem, maar spookstories bestaan wel. ;-)

Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017

Corlietha Swart 2016-12-28 Dankie vir jou bemoedigende woorde, Hannes! Ons kan maar net bly probeer ... Die BSV is immers al sedert 1970 'n bekende en geborge hawe waar skrywers in die alledaagse geroesemoes (waarna jy verwys) vir 'n wyle hul ankers kan uitgooi om tussen skrywersvr

Onderhoud met Jaco Jacobs

Paula horn 2016-12-27 Hi Jaco, ek lees amper elke boek van jou! As ek ’n boek van jou lees voel dit vir my of ek een van die karakters is. Ek is 12 en in Unitas. Ek will ook graag ’n skrywer word. Ek skryf stories, meestal gedigte. Um ... ek weet nie of ek so good is nie,

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker

Rosemary Engelbrecht 2016-12-27 Such a breath of fresh air, real cooking for real people I love it.

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

Angus 2016-12-27 Beste Jan Volledigheidshalwe: prieel - priële; dieet - diëte; finansieel - finansiële. Groete, Angus

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

Angus 2016-12-27 Beste Jan, Of daar nou 'n oerknal was of nie, Prieel spel 'n mens sonder 'n deelteken. Dit het alles met lettergreepverdeling en klinkers te make. Groete, Angus

Hooglied

Martin Labuschagne 2016-12-27 Pragtig!

Spade Reën Sending (Blourokke)

Anneke 2016-12-26 Ontnugter, hoekom sê jy so? Ek self ken dit nie maar, ken iemand wat in daardie kerk is en wonder self oor hoe hulle werk?

Die universiteitswese en moedertaalonderrig: regverdige grondwetlik-gefundeerde aansprake

Johannes Froneman 2016-12-26 In die kol, Jan. Ek hoop net nie jy tel NWU in by diegene wat Afrikaans uitskakel nie. Op een van ons drie kampusse bly dit die taal van onderrig in bykans alle modules. Wel het ons ook plek gemaak vir Engels, sonder benadeling van ons Afrikaanse student

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

Jan Rap 2016-12-26 So van die os op die jas: Daar was nie 'n oerknal nie; dit was 'n oerspuit. Energie is vanaf 'n hoër dimensie (4de, 5de, 6de, wat ookal) ingespuit in ons driedimensionele wêreld. 'n Analoog is 'n straaltjie ink wat tap op 'n stuk papier - die ink beg

Die hoender is 'n "bone of contention"

Jan Rap 2016-12-26 Ek stem heelhartig saam met Dirk hier. Baie van die Engelse woorde, meeste om die waarheid te sê, word gebruik weens ons daaglikse blootstelling aan Engels en nie omdat die Afrikaanse woorde ontoereikend is nie. Daar is ook dié wat die Engelse woorde

In Memoriam: Louis van Rensburg

Daan Brummer 2016-12-25 Ek is opsoek na die liedjie ' Ek kan jou onthou.' van Louis van Rensburg.

Die spook van Uniondale

Anoniem 2016-12-23 Spoke bestaan nie mense !!! Lees bietjie die Bybel asb julle!!

Wil net weet ...

Raed-na-Gael 2016-12-23 Dirk, Toe die SAS&H byvoorbeeld, nog inbedryf was, is die manne in harde kontant vir hul dienste vergoed. Daar is nie 'n 'cheque' uitgereik of in 'n rekening inbetaal nie. Jy het in 'n ry gaan wag, en by jou beurt die salarispakkie onderstebo ged

Foto's: SA Akademie se bekroningsgeleentheid op Stellenbosch

Cobus Rossouw 2016-12-23 Ek is trots op my van Rossouw ek glo ons is mense na aan God. Nog 'n Cobus Rossouw

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

F C Boot 2016-12-23 Beste Angus In al jou voorbeelde in jou eerste paragraaf is dit van ‘die bekende na die onbekende’ Wilhelm Röntgen met lig gewerk die bekende gewerk en toe die onbekende ontdek. Nee Columbus het nie Amerika ontdek nie, dit is lank voor sy tyd ontdek.

Waanwêreld

Rozaan de Wet 2016-12-23 Baie dankie, ek waardeer die terugvoering so baie.

Phil du Plessis (1944–2011): Jy onthou Phil, want jy kán nie anders nie

Johann en Lina Kritzinger 2016-12-23 As jong mense het ons heerlike aande saam met Braam Kruger en Phil in sy pragtige huis gekuier en baie stories gedeel!

Ek wil aan ...

Jan Rap 2016-12-22 Dankie, selfde daar!

Soeke na waarheid

Martin op George 2016-12-22 Die probleem hier is die vraag. Die waarheid is nie 'n "iets" wat gesoek kan word nie. Die waarheid is altyd gekoppel aan een of ander onderwerp wat ondersoek word, of moet word. "Waarheid" het nie 'n onafhanklike losstaande bestaan nie. Geen sinvolle ant

Consumerism

Zenobia Thomas 2016-12-22 Baie goeie artikel ek het geniet om dit te lees. Ek ontwerp self en dit het my nogal geraak toe sy vertel dat sy maar net een keer per jaar klere gekry het ... Ons kort meer van hierdie tipe stories om mekaar te inspireer en op te bou.

Waanwêreld

Henk Snyman 2016-12-22 Waansinnig en donker. Wonderlik.

Wil net weet ...

Dirk Rigter 2016-12-22 Hoesit my bra, ek wil ook net weet ... of jy toe jou bonus "paycheck" by jou bank inge-"cheque" het? Dis orraait om by die Engelse te leen, maar dan moet jy darem reg leen. Moenie vra vir sjielings en dan ponde gryp nie. En onthou: Braai jou Rib Eye ni

Die waarheid agter die waarheid in “Die hoender is 'n "bone of contention"

Angus 2016-12-22 Gelukkig eet ek net vleis. Ek hou nie van groente nie.

Soeke na waarheid

Angus 2016-12-22 Beste Jaco, Hoe jaloers maak jy my nou. Geniet dit! Groete, Angus

Wil net weet ...

Angus 2016-12-22 Actually, as Jan Rap jou tune, sal jy sonder die Gael wees.
Top