Kan enigiemand terugvoer gee of Anton Barnard, Afrikaan, Cornelius Henn, Williams en Werner Ferns nog lewe en in omloop is? Hulle het ’n tyd gelede net skielik ophou skryf. Alhoewel ek merendeels nie met hulle sieninge saamgestem het nie, het ek hulle bydraes tog geniet en mis hulle tesame met vele ander wat hier op SêNet ophou skryf het?


Kommentaar
Ek reken hulle skryf nie meer nie omdat SêNet nie meer is wat hy was nie.
Miskien omdat "Spreke is silwer, swye is goud' is.