Op soek na inligting oor NP van Wyk Louw-gedig

  • 1

Ek kom onlangs opnuut af op hierdie aangrypende, diepsinnige reëls uit V W Louw se “Die Strandjutwolf” (uit sy Treknet, opgeneem in ’n bloemlesing uit die Afrikaanse poësie, samesteller, uitgewer & jaartal onbekend).

Help my asb:

  1. Wanneer het hierdie gedig verskyn?
  2. Die konteks (agtergrond) waarteen dit geskryf is.
  3. Simboliek (analise & bespreking)?

’n Hartlike DANKIE & groet uit die Thabazimbi Bosveld! 
Callie Eloff

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top