LOK-simposium 2017

  • 1

Die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) het op 17 en 18 Februarie 2017 in Stellenbosch plaasgevind. Hier is inhoud rondom die geleentheid.


LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)

Izak de Vries
Skole

HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.


Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)

Andries Visagie
Skole

Die LOK het tot stand gekom toe die behoefte geïdentifiseer is om leerkragte jaarliks te help voorberei vir die voorgeskrewe tekste wat hulle op skool moet onderrig. Andries Visagie lewer verslag oor die pasafgelope 20ste LOK-simposium.


Louise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017

LitNet
Skole

Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.


LOK-simposium 2017: Onderwêreld video en verslag

Saretta Otto
Skole

"As gevolg van die polemiek rondom die geskiktheid van die boek vir huistaalsprekers, was die onderwysers gretig om die 'man' van die 'onderwêreld' te ontmoet en eerstehandse menings te vorm."


LOK-simposium 2017: Kreatiewe idees vir Afrikaans in die graad 10 EAT-klaskamer

Saretta Otto
Skole

"Amanda Reinke, wat die afgelope nege jaar aan Hoërskool Hermanus verbonde is, het praktiese idees, kreatiewe voorbeelde en inspirasie aan onderwysers gegee tydens haar aanbieding by die pas afgelope LOK-simposium."


LOK-simposium 2017: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene (video)

LitNet
Skole

Derick van der Walt het tydens die LOK-simposium 2017 sy boek Lien se lankstaanskoene bespreek. Die boek is ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.


LOK-simposium 2017: Onderwêreld in my klaskamer (video)

Skole

"Hoekom leer ons letterkunde? Wat is die nut daarvan? Sodat ons intelligent saam kan gesels oor die kunste." Alet Mihalik bespreek Onderwêreld van Fanie Viljoen, ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Huistaal, en gee nuttige wenke vir hoe dit in die klaskamer aangebied kan word.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top