"Hoekom leer ons letterkunde? Wat is die nut daarvan? Sodat ons intelligent saam kan gesels oor die kunste." Alet Mihalik bespreek Onderwêreld van Fanie Viljoen, ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Huistaal, en gee nuttige wenke vir hoe dit in die klaskamer aangebied kan word.