Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.
- Video geplaas met vergunning van Suki Lock.
- Foto van Louise Viljoen: Naomi Bruwer
Lees ook:
![]() |
LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
Izak de Vries HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het. |





Kommentaar
dagsê ek sou graag enige bykomende graad 12 letterkundige materiaal onder oor en oog wil kry.Baie dankie vir hierdie bespreking van die twee gedigte.Ek waardeer.
Hallo Elna, hier is 'n artikel van verlede jaar wat jou dalk kan help: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-voorgeskrewe-letterkunde/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Elna, hier is 'n skakel na voorgeskrewe letterkundige materiaal van verlede jaar: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-voorgeskrewe-letterkunde/. Dalk kan jy kyk of sommige van hierdie stukke nog vanjaar van toepassing is. Ons voeg weer later nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder