Kommentaar

Huis, woning, tuiste: Bevan Boggenpoel se inskrywings

bevan 2017-03-04 Dankie Don. Ek waardeer jou kommentaar.

Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling

Sinti Hartman 2017-03-04 Baie dankie!

Sinskonstruksies kenmerkend van Afrikaanse regstaal

Nico M Ferreira 2017-03-04 Baie interessant en behoort wyer versprei te word! Ek besef wel dat die onderwerp van die artikel meestal gaan oor "sinskonstruksie". Ek wil graag aanbeveel dat u navorsing doen oor die skepping van "nuwe" terme en die skepping van "nuwe" afkortings deu

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Angus 2017-03-04 Beste Kuber Koos, Stadig met jou rondgooi van woorde! Nêrens is daar snedige afkraking in my skrywes nie. Kwetsende aanmerkings is net nie deel van my taal nie. As jy verkeerd redeneer, sal ek jou daarop wys, maar jou persoonlik aanval sal ek nooit doen

Huis, woning, tuiste: Elodi Troskie se inskrywings

Elsjé 2017-03-04 Skryf self, maar glo eer moet gaan waar dit toekom! Dis min dat mens 'n gedig kry wat terugpraat, te veel word baie woorde gebruik om min of niks te sê nie, hier word woorde so gerangskik dat dit duidelik baie sê sonder om onnodige woorde rond te gooi.

Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman

Marika van Heerden 2017-03-04 Ek sien uit om die boek onder oë te kry!

Web deur Naomi Meyer, ’n resensie

Karin Hougaard 2017-03-04 Sien uit daarna om dit te lees!

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

oester 2017-03-03 Twak. lees wat die wet sê. Alle kapitale uitgawes is DIREK aftrekbaar van jou jaarlikse inkomste. KAPITALE uitgawes kan jy DIREK AFTREK. Of lees jy 'n ander wet as hierdie bose stelsel se (belasting)wette? Wat eintlik nie ter sprake is nie. Want: Ek is

Eisch!

Reusedwerg 2017-03-03 Ek sien geen humor in die video nie. Ek sien dit as gemik op gelowiges in die algemeen. Een persoon, die dame probeer 'n bespotting maak van die bydraes wat gemeentelede maak, en word dit voorgehou dat jy met geldelike bydraes moontlik gered kan word. Uit

Eisch!

F C Boot 2017-03-03 Beste Angus Waarom dra jy by tot iets waarin jy tog by herhaling gesê het jy nie glo nie? Sê totsiens aan die dominee en skenk jou geld aan 'n liefdadigheidsorganisasie, of dalk aan AfriForum vir die bevordering van Afrikaans.

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

F C Boot 2017-03-03 Ai Angus wat van "beggars can't be choosers"?

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-03-03 Presies!

Bosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video

LitNet 2017-03-03 GUS-galery, h/v Dorp- en Birdstraat. (Die ou kerkie.)

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-03-03 Thanks Mashi! You'd have enjoyed it.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-03-03 Dankie, Phophi. Dit is lekker om te deel.

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Kuber Koos 2017-03-03 Beste Angus, Saamstem of nie, Jan Rap se skrywe was nie so onduidelik dat dit jou snedige afkraking daarvan regverdig nie. Dit is 'n tendens by jou om jou opponente te verkleineer en te beskuldig van onduidelikheid. Konstant moet jou opponente hulself

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Loit Sôls 2017-03-03 Shot-it Darryl, Loit here, very appreciative of your creativity on these pages here ma broe. Some telling observations and angles were captured, by a keen, lens-like eye, one notices hehe ...

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Gaireyah Fredericks 2017-03-03 Darryl baie dankie vir die uitnodiging. Dit was defnitief 'n fees wat almal nog lank sal onthou en bespreek.

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Herman Lategan 2017-03-03 Wonderlik. Dankie!

Juig

Jan Rap 2017-03-02 Wel, as jy dit so sien geld dieselfde vir die mot, platanna en swaeltjie (onder andere).

Afrikaans, die taal van vele kulture

alan levendal 2017-03-02 Ek sal net graag wil sien dat daar,wanneer daar van die onstaan van ons taal meer erkenning in die "amptelike" weergawes, van die ontstaan van ons taal ,meer aandag gegee moet word aan die "voertaal" wat noodgedwonge deur die slawe, huishulpe, ingekrontra

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Elma 2017-03-02 Suid-Afrika is 'n wonderlike plek! Gebede in Arabies, Oerdoe, Engels, Afrikaans en Xhosa. Respek vir verskillende tale, gelowe, kulture.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Mashi 2017-03-02 Interesting, goeie werk. Excellent!

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Phophi 2017-03-02 Baie interessant. Goeie werk Izak!

Verstaan ons studente se verset?

Suzette Myburgh 2017-03-02 Ek het verlede jaar Vusamazulu Credo Mutwa se INDABA, MY CHILDREN: African Tribal History, Legends, Customs and Religious Beliefs gelees en dit was 'n openbaring, om die minste te sê. Mutwa se boek was 'n opregte poging om meer begrip tussen swart en wit

Huis, woning, tuiste: Zavey Goliath se inskrywings

Lindie 2017-03-02 Vrek oor die 'hulle het ko vat'.

Bosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video

adrian louw 2017-03-02 Waar is die uitstalling?

Bosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video

adrian louw 2017-03-02 Ek ry vanaf Hermanus net vir Hieronymus!

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Janine Myburgh 2017-03-02 Welgedaan Darryl en almal wat deel hiervan was. Dit was 'n eer en 'n besonderse ondervinding om deel hiervan te wees. Dankie aan al die skrywers, digters en gaste wat hul tyd opgeoffer het om aan die Adam Smallfees op Pniël deel te neem. Hoop ons doen di

Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene

Deanne Jacobs 2017-03-02 Baie dankie. Dit help baie.

Huis, woning, tuiste: Lindie van Gass se inskrywings

Joani Froneman 2017-03-02 Ongelooflik goed. Mens wil dit weer en weer lees en elke keer is daar iets nuut - verseker iets waarmee almal kan identifiseer. 'n Skrywer om dop te hou!

The heart has spaces – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Christine 2017-03-02 "Not knowing what this book means to me, some friends, and even strangers, worry about me in connection with the publication ... There is the detachment of time; all of this happened years before I had even been born." In response to Karina's words quote

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Reusedwerg 2017-03-02 Ek is nie 'n waarsêer of profeet nie. Ek kan die woorde soos gister onthou. Dit was op 'n muur geskryf wat jy kon sien as jy van die SAUK in Johannesburg wegry. Jy het dan by 'n T aansluiting gekom. Die woorde was in rooi spuitverf geskryf. Hez 16 vers 1

Die fluitspeler van Hamelin besoek Riversdal

JOEY SWARTZ 2017-03-02 Ek is op soek na die oorspronklike boek, want ons het dit op laerskool opgevoer.

Web deur Naomi Meyer, ’n resensie

Herman Meulemans 2017-03-02 In een web kan je verstrikt raken en dat is wat Sophia overkomt in haar eentonig leven. Maar uit alle elementen die Deborah in haar bespreking opsomt, blijkt dat de auteur Naomi Meyer de banaliteit van het dagelijkse leven niet centraal stelt, maar wel de

Web deur Naomi Meyer, ’n resensie

Cyber Sakkie 2017-03-02 Beste Jaenette, Is die kriteria vir 'n "puik" resensie om kritiekloos met 'n teks om te gaan?

Eisch!

Angus 2017-03-02 Beste Dirk, Klip en Coke moet jy voor oppas, dit gee jou net dronkverdriet. Probeer liewer Blue Label en suiwer water, dan het jy net een bekommernis en dis oor jou beursie so leeg is. Gelukkig darem nie 'n moerske kopseer nie. Groete, Angus

Eisch!

Angus 2017-03-02 FC, Ons dominee vra nogal heelwat vir geloof, hoop en liefde. My R1000 bydrae p m word met taamlik prominente neusoptrekkerigheid aanskou.

Eisch!

Angus 2017-03-02 Jan, die paar druppels Ierse bloed in my are maak ook dat ek nie sommer "'n grap kan vang nie".

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Angus 2017-03-02 Ek is nogal kieskeurig. Ek eet nie oral sjokoladekoek nie.
Top