Jeremy Vearey2017-03-11A TALE OF TWO BOOK LAUNCHES
Gwaan met julle! Het julle nou gedink met soe 'n haute-de-Dickensian ingelse titel ek moet visak op my Kaaps. Djy maak jou laat, jou so-called literary pundit. Dié storie is in my taal, soe kry vi jou vinnag 'n tolk.
Vê
Pieter Pretorius2017-03-11Daar is geen gapings oor die Woord nie. Wedergebore christene sal die kerk van God bou. Die kerk is nie die gebou waarin mense byeenkom nie. Om wel antwoorde te verkry oor sogenaamde gapings lê die antwoorde openlik in die Bybel en moet die Woord net gel
Barbara CAILLIAU2017-03-11Patricia Blanche Durand / DEAN was born in Krugersdorp on 26 march 1925. Her mother was Margaretha Alberta DURANDT daughter of JAN JONATHAN DURANDT b 1837 son of PIETER WILLEM from ALLEMANSKRAAL. He died on 16 JAN 1902 in Krugersdorp concentration camp. M
Suzette Myburgh2017-03-11Puik artikel, dankie! Wanneer is die term Afrikaans vir Kaaps Hollands (die term wat Dan Sleigh in 1795 gebruik) die eerste keer gebruik?
Angus2017-03-10Beste Raed-na-Gael,
Nee, kyk! so kan dit waaragtig nie aangaan nie. Ons sal tipies Afrikaans, die spulletjie moet in suiwer Afrikaans begin vertaal. Ek sal so 'n paar probeer.
Veelvuldigbedrywige pak bevat sagte skuimreiniger, veelvuldigbedrywige nagr
Erik Van der Straeten2017-03-10Het is een belangrijk boek dat elke blanke Zuid-Afrikaan moet lezen. Een aantal stukken zijn zeer goed en betekenisvol. Zeker deze van M. le Cordeur. Maar een aantal stukken zijn op een paar zinnen na te veel een passage uit het CV van de betrokken schri
Jan Rap2017-03-10Dankie, Raed-na-Gael, vir nog 'n nag se wakkerlê. Die 'gedenkplaat' vat die koek.
Waar is die Sondagkoerant se redakteur - hy moet mos sorg dat hierdie soort goed nie verskyn nie of hoe? Stel hy nie die regte mense aan nie of wat?
Ja-nee, lyk my Afri
Angus2017-03-10Beste Reusedwerg,
Dit lyk my jy het toe die polonie met die sunblock om geëet, daarom sien jy spoke.
Jy hoef nie verskoning te vra vir die wagtorings nie, ek behandel hulle deesdae goed as hulle kom aanklop. Wat my die josie inmaak, is dat hulle besker
Angus2017-03-10Beste FC Boot,
ʼn Mens hoef nie ʼn ander taal te verstaan om die woorde daarvan te gebruik nie. Ek ken nie Spaans nie en tog weet ek wat my buurman bedoel as hy van sy hacienda praat. Ek ken ook nie Italiaans nie en tog weet ek wat siësta beteken. Ek ke
NG PREDIKANT2017-03-10Die Woord is duidelik oor baie sake, net soos al die ander genoemde wetenskappe duidelik is oor hul sake. Probleem is dat mense se geloof nie meer so duidelik is nie. Interessant dat die Christelike geloof die een is wat gekritiseer word. Baie van die wet
Dirk Rigter2017-03-10Geagte Raed-na Gael,
Jou gunsteling Sondagkoerant het op dees aarde niks met hierdie advertensie te doen nie, en is ook nie verantwoordelik vir die swak Afrikaans wat daarin voorkom nie. Al verantwoordelikheid wat die koerant het, is om as verspreidingsk
Christo vd Mesch2017-03-10Loots se debuutroman Split was indrukwekkend. En hierdie storie lees net so lekker. Afrikaans op galop. Kan nie wag vir die volgende roman uit haar pen nie.
Koos Reyneke2017-03-10Dat twee uiteenlopende broers nou soveel vir Afrikaans beteken het is merkwaardig.
Dankie Jan! Dankie Breyten!
Die stryd duur voort. Die slagveld het nou báie naby gekom ... tussen ons!
Plaasmoorde, die grootste Afrikaanse universiteit in Pretoria,
Oxford Jack2017-03-10Goeie more
Ek is verbonde aan `n H/S Theron - Noord Kaap. Graag wens ek u te vra om die spellyste vir graad 8 - 10 na ons skool te stuur.
WoW skool koordineerder
LitNet2017-03-10Hallo Sandra, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jaco van tonfer2017-03-10Die Here sien als raak. Onthou dit net, die oordeelsdag is naby as jy kyk wat in wêreld aangaan. Kan nie glo jul mense is so blind. God is real en dis wonderlik om God te dien. Ek kan net bid vir elke een wat God sleg sê en nie in Hom glo nie. Eendag ga
Benita Jansen2017-03-09Raak gesê.
Moet nou net nie in C-max die duiwel se oorkussing word nie. Neem die pen op en skrywe vir ons nog sulke mooi stories.
Vanessa2017-03-09Baie dankie!! Dis puik om n vraestel vir oefening te kan deurwerk met die memo by! Ten minste kan ons nou kyk of die antwoorde korrek is. n Baie oulike en behulpsame idee...wens daar was net meer sulke vraestelle in Wiskunde!!
JR2017-03-09In hierdie stuk word minstens vyf teoloë genoem wat tot 'n groot mate op dieselfde bladsy as die skrywer is. Hoekom word dit dan geïmpliseer dat die 'kerk' op sy laaste asem is?
Soms voel hierdie gesprekke soos 'n ou Boer en 'n Engelsman wat nog stry
Gerhard Bothma2017-03-09Sal baie graag die boek wil lees. Ek vermoed baie gapings in 'n verhaal wat nog nooit regtig volledig vertel is nie, word hier ingevul.
Marizanne Viljoen2017-03-09Ons het vandag Fiela se kind beleef - met een woord: "briljant"!! Ons was vier vroue vanaf Rawsonville, onder andere 'n blinde dame. Hoe fantasties was die parkerings- en pendelbussiefasiliteit nie! BAIE DANKIE vir elkeen wat betrokke is met die beplanni
MARCHETTA NEL2017-03-09Baie dankie, deur jou woorde en seer het jy my oë oopgemaak vir dit wat ek so vanselfsprekend aanvaar het ... Mag jy geseën word net bo jou verwagtings ...