Kommentaar

Xenofobiese aanvalle: vrees of haat?

Hans Richardt 2017-03-07 In 'n Xenokrasie utopia soos Suid-Afrika, verwag mense wat? Die beweerde xenophobia is direkte gevolg van APARTHEID....? Selfs die onwettige immigrante praat al oor "apartheid se skuld"! Skuld wit Suid-Afrika dan die hele kontinent? Tyd om die baie gew

Huis, paleis, pondok, varkhok

Hans Richardt 2017-03-07 Wel, kom ons dekolonialiseer geloof. Ons stuur 'n weerligstraal vir moeilike buurman. Ek hoop net jy val nie van jou teelepel af na middernag op vreemde plek nie ...

Vir Dirk oor die agteruitgaan van Afrikaans

Dirk Rigter 2017-03-07 Beste Angus, Subliem gesê. Groete Dirk

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

LitNet 2017-03-07 Hallo Ellenor, dankie vir jou navraag. As jy enige van die dokumente wil oopmaak, moet jy gewoon op die skakels klik om dit oop te maak. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene

LitNet 2017-03-07 Hallo Theresa, ek weet ongelukkig nie. As daar enige lesers is wat kan help, lewer asseblief hierby kommentaar? Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

LitNet 2017-03-07 Hallo Hannetjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; hoop dit help: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Die dag toe ek my hare verloor het

Ina Cantoni 2017-03-07 Asof ek self geskryf het aan hierdie ware verhaal. Ek onthou my woorde ... kanker is niks dokter almal moet doodgaan, maar my hare? Moet ek my hare verloor? Die eerste oggend met spinnerakke oor my gesig, en die skok ,,dis my hare! Myne was lymphoma ... v

A meeting with PW Botha

Wilhelm Snyman 2017-03-07 Wonderlik!!

Die dag toe ek my hare verloor het

Doreen Stassen 2017-03-06 Ai. Ek het drie vriendinne hierdeur sien spartel. Net om te kan oorleef. My hart pyn. Die trane loop. Ek verstaan nie hoekom nie. Ken jou nie eens nie. Maar ek bid skaamteloos. Here wees u met haar deur haar herstelproses. Dis n lang pad wat sy moet stap

Tee vir die krisis

Jan Rap 2017-03-06 'n Koppie tee is goed. 'n Polisiekoffietjie is beter; swart koffie met so twee proppies brandewyn in, net om daai wille smaak van die koffie te breek.

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Jan Rap 2017-03-06 Oester, daar is 'n weermag wat veronderstel is om eksterne aanvalle af te weer en dan is daar 'n polisiemag wat veronderstel is om interne orde en veiligheid te verseker. Albei hierdie entiteite word voor betaal deur die burgery. Hoe ons weermag sal pre

Spade Reën Sending (Blourokke)

Leon 2017-03-06 Goeie naand Annemarie, ek is self n gemeentelid en weet nie of al die aanmerkings waar is nie, my begeerte is om Jesus Christus te dien. Jesus is vir my die naaf waarom alles draai. Die huidige en voortdurende veranderinge maak my egter bekommerd, veral

US Woordfees 2017: Bekendstelling van die kortverhaalbundel Wys

michael campbell de bliquy 2017-03-06 Stunning,stunning,stunning DuToitskloof-wynkelder.

Huis, woning, tuiste: Huis

ina bergh 2017-03-06 Dankie dat my eenvoudige woorde verskyn het

Die mag van woorde

Angus 2017-03-06 Dit gaan nog verder terug. Ons dra ook nog swaar aan evolusionêre bagasie, sodat ons baie aspekte van die moderne lewe op 'n voorspelbaar irrasionele wyse benader.

Vir Dirk oor die agteruitgaan van Afrikaans

Angus 2017-03-06 Subliminale boodskappe? Ek laaik dit, ek laaik dit! En in my onderbewussyn bêre ek dit. Kyk net wat hier gebeur: 'n Engelse woord word sommer netso, pens en pootjies geneem en verafrikaans deur die agtervoegsel -e aan te heg aan die woord. Dit veroorsaak

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

HANNETJIE LE ROUX 2017-03-06 Het dogtertjie in graad sewe, sukkel baie, ek wil haar graag help, dalk moet ons na graad ses kyk, sy het wiskunde net-net geslaag. Help asseblief.

Die weg na onafhanklikheid

Jaco Fourie 2017-03-06 Geert Wow! My brief waarop jy respondeer is amper vier jaar oud, wat my intussen heeltemal reg bewys het! Jou stelling: “Selfbeskikking op ’n eie grondgebied is ten minste ’n werkbare oplossing. En natuurlik kan dit werk.” Weereens Wow! Jy ge

Grondverdeling en ander obsessies

Jaco Fourie 2017-03-06 Wat is jou punt van jou vae vraag: "Waar is swart fabriekseienaars in SA? Waar is die swart beleggers in SA ekonomie?" Swart fabriekseienaars, swart mynbase, asook swart beleggers is daar wel; vinnig groeiend jaar op jaar, wat verwelkom hoort te wees, a

Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, ’n bespreking

Herman Meulemans 2017-03-06 Deze bespreking van de Goede Hoop-tentoonstelling is een smaak- en wakkermaker voor eenieder die Zuid-Afrika en Nederland een warm hart toedraagt. Annemarié van Niekerk dompelt ons onder in de geschiedenis van wat beide landen bindt. Zij doet dat met de

Grondverdeling en ander obsessies

Jaco Fourie 2017-03-06 Bly om te sien jy is weer terug! Wat grondverdeling, enige deel van die land, betref, is dit feitlik dat, ongeag watter party aan bewind is (weens die swart meerderheid), gaan blankes onvermydelik die onderspit delf. Dit wil voorkom dat swart meerderhe

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Dirk Rigter 2017-03-06 Twak jouself man. Dis presies wat ek hierbo gedoen het. Kapitale uitgawes afgetrek van inkomste vóór die berekening van belasting. Gaan kyk weer na my eenvoudige berekening.

Vir Dirk oor die agteruitgaan van Afrikaans

Dirk Rigter 2017-03-06 Jan, As jy glo en oortuig is dat KykNET en RSG besig is om Afrikaans met "subliminale propaganda" te ondermyn, dan glo jy gewis ook dat indien 'n langspeelplaat van die Beatles agterstevoor gespeel word, daar 'n duiwelsboodskap gelewer word. Of so iets

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Jaco Fourie 2017-03-06 Angus Ek weet nie waarvoor jy jouself verskonend teenoor Kuber Koos wil regverdig nie. Jy moes hom eerder skerp aangespreek het en tot ’n punt van order gebring het mbt tot die inhoud van Jan se brief. SêNet se leuse is: “Sê jou sê op die Sê! Li

Eisch!

Angus 2017-03-06 Beste Reusedwerg, Noudat jy daarvan praat, ek sien ook geen humor in die video nie. Ek dink die dominee is ernstig. As jy nie geld het nie, mag jy nie kerk toe kom nie, finish en klaar. Groete, Angus

Xenofobiese aanvalle: vrees of haat?

F C Boot 2017-03-06 Beste Bettina Jy skryf: "Hulle vlug na Suid-Afrika. Die reënboognasie. Die land waar daar genoeg te ete en te drinke is vir almal." Jou stelling is eenvoudig nie haalbaar nie. Jy kan gerus http://www.statssa.gov.za/?p=7197 google en die artikel oor hoe

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Reusedwerg 2017-03-06 Oester, stem. Die mense met die grootste bekke is die lot wat nog nooit in daardie situasies was nie en het geen benul daarvan nie. Dit is ook 'n lot wat nog nie plaasmoord aan hul gatte gevoel het nie. Ook nie wat self al op geskiet is nie.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2017-03-06 Hallo Louise, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Sinskonstruksies kenmerkend van Afrikaanse regstaal

Eleanor 2017-03-06 Beste Nico Baie dankie vir die positiewe kommentaar en die voorstelle. Dalk kan jy vir my 'n paar voorbeelde van nuutskeppings (afkortings) aanstuur?

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Louise 2017-03-06 Kan jul ASB vir my die estate kwartaal 2016 graad 6 aardrykskunde geskiedenis aanstuur asseblief? So is Kumar en moet kinders help net vir hulp ASB Baie dankie

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Maseeha 2017-03-06 I want to use this to improve afrikaans

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Erna 2017-03-05 Wow ... jy gaan nog ver kom Marlize. Well Done.

Die weg na onafhanklikheid

Geert Kuit 2017-03-05 Ek glo ons almal is goed vertroud met die situasie en statistieke van Suid-Afrika. Ek sou egter graag wou weet wat die oplossing dan sou wees. Dit is mos darem baie duidelik dat hier nie eintlik ’n toekoms vir enige iemand is nie, en ek sluit die hele b

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Botter Jansen 2017-03-05 Dis baie mooi Marlize

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Christine Prins 2017-03-05 Baie mooi. Doen so voort!

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Wikus Prins 2017-03-05 Pragtig my meisiekind.

The heart has spaces – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Karina 2017-03-05 Dear Christine, All of us did. All people connected to this book thought about Estelle and all others who are mentioned in the correspondence. An affair, no matter who is involved, no matter what the reasons, is a tangle of intense, complex emotions. I a

Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited

Annalene van Tonder 2017-03-05 Welgedaan Mich. Trots op jou!

Op soek na 'n halwe sprokie

Chantal Pretorius 2017-03-05 Dit is een van die mooiste, realistiese fantasie- (fiksie-) verhale wat ek lanklaas gelees in in Afrikaans! Dit is net bohemels ... uitstekend geskryf!
Top