Christine Stoffberg2017-03-14Goeie dag, Ek en my seuntjie sit met 'n tameletjie... Hulle het 'n opdrag gekry vir assesering en ek en hy sukkel erg met van die somme. Die een opdrag lui so; Watter getal word deur die volgende voorgestel. (die een wat ons erg mee sukkel vra die skikkin
JC2017-03-14Watter swart bevolking het kwansuis, soos dit duisende jare lank was voordat die land gekoloniseer is, die land bewoon?
Seker die Khoi nè, want van die suidtrekkende migrante swart bevolking, wat Afrikaners as synde noordtrekkende migrante, naby die Vis
mikie2017-03-14Hi Du Toit
Baie geluk aan jou en mede-spelers. Julle was uitstaande goed. Vertrou om nog baie van jou werk te sien by feeste en op televisie.
Hennah Larkins2017-03-14Beste Ellenor, mag ek dalk vra om ook die inligting oor die 2017 gedigte kry asb. Ons is by IEB so ek weet nie of die gedigte ooreenkom nie, maar stuur maar nietemin wat jy het. Kan ek jou betaal daarvoor?
Annemarie2017-03-14Ek sal baie graag hierdie lekker Suid-Afrikaanse resepte wil gebruik om die wêreld te laat besef dat Suid-Afrika nog stééds uitsonderlike disse kan voorsit.
LitNet2017-03-14Hallo Ciska, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle van 'n spesifieke jaar beskikbaar nie; ons vraestelle word spesiaal opgestel deur kundiges, soos Marise Oberholzer. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litn
Ilze2017-03-14Shirmoney (ek gaan nou Engels tik! lol) I loved this article! I'm also originally from Cape Town but moved to Gauteng, Pretoria in Grade 9 - I'm 35 yrs old now. I definitely found that, now having been natural for nearly two years, the transition is much
Jaco Fourie2017-03-14Raed
My donner, dis nou 'n goeie stuk
Dit gaan besonders goed met my dankie.
Liefs stilgebly het met "Dankie, maar ek sal nie jou aanbevole leesstof nader klik nie," want dit kan die indruk skep dat jy nie van 'n vooropgestelde siening (mbt 'n soge
Anne van Zyl Kelbrick.2017-03-14Vir my is Afrikaans die taal wat in Suid-Afrika geskep en gebore is. Suid-Afrika se eie taal. Van die oomblik van konsepsie af tot die dag wat dit gebore is moes dit deur elke stap van swangerskap voortstu tot daardie oomblik wat dit die lig sien. Sien Af
Raed-na-Gael2017-03-13Dirk, jy klink soos die hoofseun wat Maandagoggend in die saal met sy geforseerde ridderlikheid sy beste voetjie voorsit om die jong onderwyseressies en meisietjies se kniegies te laat knak nadat hy die vorige Sondagaand op sy knieë neergesak het om verg
Raed-na-Gael2017-03-13Dirk, oor jou Babel-navraag. Dankie vir die belangstelling, maar ek sou dink dat jy 'n belese ou is. In elk geval, daar is 'n Boek waarin daar 'n 'hoofstuk' genaamd Genesis voorkom. As jy blaai na die 11de 'paragraaf' en jy lees vanaf sin nr 1 tot 8, maar
F C Boot2017-03-13Beste Angus
Dit gaan mos om praat. Al kan jy hier en daar 'n woordjie of twee verstaan beteken dit mos nie dat jy die taal kan praat nie.
En om dit te kan praat moet jy mos weet hoe om die woorde reg agter mekaar in te span. Al leer ek al die woorde van
Jaco Fourie2017-03-13"As Christus nie meer relevant is nie, is die mens nie meer relevant nie." HeHe! Ooglopend is alle mense nie gelykmatig op die ewolusieskaal gevorder nie.
F C Boot2017-03-13Die mens is die gevolg van iets wat biljoene jare gelede plaasgevind waardeur die natuur tot stand gekom het wat uiteindelik ook tot die oorsprong en begin van die mens gelei het.
Die mens is dus die gevolg van iets wat tot allerhande teorieë gelei het.
Hans Richardt2017-03-13Die VSA is 'n xenokrasie vanaf dit ontstaan het in 1800's.Die vraag wat knaend bly in hoofstroom media, is die kontak met Russe. Daar is selfs sprake van Trump dagvaar voor die Senaat. Die obsessie met alles Russies, laat my wonder of die VSA-politiek sal
Wolf Cilliers2017-03-12By die lees van die eerste sin onthou ek die noorde van prof George Claassen wat laas jaar oor RSG tydens een van sy kommentare aanbeveel het dat mense eers moet kyk wie sê en skryf wat voordat ons hulle ernstig opneem.
Ek kan nie die presiese voorbeel
Jaco Fourie2017-03-12Raed
Wow! Dit was die langste brief ooit wat ek van jou hier op SêNet gesien het, en geensins eers oor godsdiens nie!
Nietemin 'n puik uiteensetting wat 'n politieke sentiment weerspieël waarby ek aanklank vind, behalwe natuurlik vir die "Fake News" r
Jaco Fourie2017-03-12"Die mens het nie godsdiens nodig om ’n morele lewe te lei nie," sê Jurie van den Heever. Die mens het in die eerste instansie nog nooit ’n god in sy lewe nodig gehad nie! ALLES wat die mens verrig het, is te wyte aan sy eie vernuf. God, die "bogeyma
Chris de Wet2017-03-12Beste Jakobus,
Baie dankie vir jou skrywe, en dat jy my aandag gerig het op Coetzee se antwoord. Ek sal dit deeglik nagaan en terugantwoord.
Dankie ook vir jou belangstelling in die artikel. Ongelukkig stem ek hoegenaamd nie saam met jou dat die PWL nie
gerrit boonstra2017-03-12Aan Saartje, ek het verlede Woensdag by Woordfees na Reza De Wet se toneelopvoering DRIF in die Fismer-lokaal van die US gaan kyk. Ek skryf hierdie kritiek, omdat ek werklik teleurgesteld is. Die rede is eenvoudig dat ek nie kon hoor wat die akteurs sê n
Ciska Myburgh2017-03-12Ek is opsoek na graad 6/7 se Afrikaans toetse vraestel van verlede jaar asb...sal dit baie waardeer as u my van hulp kan wees.liefde groete Ciska Myburgh
Jakobus2017-03-12Hallo Chirs, ek sien daar is 'n antwoord van Gerrie hier te kry op sy web-werf: http://www.padwlewe.ch/downloads/PWL%20antwoord%20Okt%202016.pdf Dit sal gaaf wees indien jy op van die inhoud daarvan kan reageer. Net een ander item, ek self is besig om hi
Anneke Barnard2017-03-12Ek voel keer op keer as ek na Suid-Afrikaanse films kyk of dit 'n absolute mors van geld en tyd was.
Swak storielyne. Akteurs wat voorkom asof hulle geforseerd of eerder geforseerd snaaks probeer wees en die afwesigheid van vermoë daartoe die hele tonee
Reinhardt Beukes2017-03-12Ek dink nie die belydenis van die skrywer en sy ondersteuners is soseer gemik om dogma of teologie af te maak as onsin en uitgeleef nie. Ek dink hulle poog om hulle ongeloof in 'n ware God en Verlosser te regverdig.
Die Woord van God het al deur die eeu
gerrit boonstra2017-03-11Geagte Jahwe het ek vandeesweek deurgelees en oor besin. Daar staan niks nuuts in wat denkendes nie reeds weet nie, maar dis interessant geskryf aan die hand van Malta se bloeddorstige geskiedenis aan die hand van die stryd tussen Christene en Moslems. Al