Kommentaar
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
Marica Gerber 2017-03-31 1000 dankies
Is Guptastan nou amptelik?
Johan Beyers 2017-03-31 Bostaande artikel is 'n pragtige opsomming van my eie gevoel rondom hierdie saak. Net die tyd sal leer wat Zuma se uiteindelike doel hieragter was.
Remembering Uncle Kathy
Brenda Jurgens 2017-03-31 My heart is saddened when I think of Madiba and Mr K and what they went through and yet forgave. All they wanted was a peaceful thriving country for All, free of injustice. I often wonder what our beloved country would have been like, had they only been y
In praise of the community of dirty hands: a response to Robert Greig, Marlene van Niekerk and Stephanus Muller
Johannes Comestor 2017-03-31 Ongelukkig is my ondervinding dat ek nie vryelik aan debatte op LitNet kan deelneem nie; dat daar die neiging is om te vermoed dat daar in my tekste dalk iets staan wat in so 'n mate ongewens kan wees dat hulle vir eers oorgehou moet word en dalk nooit ge
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1
Gerty 2017-03-31 Ek soek wiskunde vraestelle antwoorde vir tweede kwaartaal vir graad 4- graad6
ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied
Marietjie de Lange 2017-03-31 Kobie Kan ek ook asb meer inligting oor die ATKV-Winterskryfskool kry, rakende kostes, verblyf en vereistes tov verhaalkuns? Baie dankie.
Sin van die lewe
Reusedwerg 2017-03-31 Hello Tiens. Dit was nogal 'n moeilike vraag om te beantwoord. Gelukkig nie meer nie. Berusting kom uiteindelik tot 'n mens en dan voel jy gelukkig in jou eie vel. Dit vat geduld en gebed. 'n Eenvoudig antwoord op die vraag het ek al in 'n vorige brief ge
Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017
Temmie Campbell 2017-03-31 Ek is op soek na die kortverhaalbundel Wys wat by die Woordfees te koop was! Groot asseblief.
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Nicolaas 2017-03-31 Nou ja toe! Miskien het jy 'n mening oor die punt onder bespreking? En nie net 'n les oor hoe en wat gesprekvoering is nie?
In die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie
Chris Marnewick SC 2017-03-31 Laat weet my as jy nie The Soldier who said No of A Sailor's Honour in die hande kan kry nie.
By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017
Naòmi Morgan 2017-03-31 Aangrypende gedig, waarvan die volle krag jou soos in alle goeie gedigte in die laaste woord en die slim plasing daarvan slaan.
Huis, woning, tuiste: Don Beukes se inskrywings
Don Beukes 2017-03-31 Ja nè? Kaapstad Moederstad inderdaad! Dankie Nicolene!
Huis, woning, tuiste: Don Beukes se inskrywings
Don Beukes 2017-03-31 Baie dankie Bevan ... dis aan jou te danke dat ek hier beland het!
Huis, woning, tuiste: Elodi Troskie se inskrywings
Elodi 2017-03-30 Waardeer dit so baie - baie dankie!
Huis, woning, tuiste: Elodi Troskie se inskrywings
Elodi 2017-03-30 Baie dankie vir die mooi woorde!
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Antoinette 2017-03-30 Ek stem saam met jou. Al twee het verkeerd opgetree en al twee moet verban word.
Language and transformation at Stellenbosch University – critically rethinking the language policy at Stellenbosch University now
kla-kous 2017-03-30 Dit verklaar alles. Hy is eintlik Engels.
Language and transformation at Stellenbosch University – critically rethinking the language policy at Stellenbosch University now
Johannes Comestor 2017-03-30 Hier kom Stephanus Muller se ingesteldheid jeens Afrikaans en Engels myns insiens duideliker oor as in sy latere tekste, waarin hy (skynbaar) 'n radikaler standpunt stel. Ek verskil grondig met sy standpunt dat al ons universiteite uitsluitlik of oorwegen
US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank
Ferdinand 2017-03-30 Rik het ons genooi na die koor en simfonie-orkes se optrede oor sprokies in die stadsaal. Dit was my hoogtepunt op die fees. Die man kan. Die hoeveelheid mense op die verhoog was groter as die gehoor. Rik was die heel tyd in beheer. Die hele storie was fa
Handful of rain deur Jack Hammer
George Delport 2017-03-30 n Wonderlike album van 'n wonderlike band ... Jack Hammer vir altyd ...
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Stephanus Muller 2017-03-30 Yesterday, as I read Mrs Dietrich’s response to my text out loud to my family while sitting in the passenger seat of our car (we were travelling to the Karoo to visit my mother, and the string of insults and imputations was livening up the stretch betwe
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
chris 2017-03-30 Ek verstaan die sewejarige seun het die jonger meisie geklap. Kleur is nie ter sprake nie. Daardie seun se ouers het nooit vir die seun geleer jy klap nie aan 'n meisie nie.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Stephanus Muller 2017-03-30 Beste Johannes, in antwoord op jou versoek, het ek LitNet versoek om hierdie teks te plaas. Dit is 'n standpunt wat ek in 2015 gestel het in 'n publieke gesprek met akademiese kollegas: https://www.litnet.co.za/language-transformation-stellenbosch-univers
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Hannes 2017-03-30 Wat vreemd is vir my is dat almal na die volwasse mense se optrede kyk en elkeen het ’n tesis te skryf oor die geval. Terwyl daar volgens wat ek hoor ’n manlike swart persoon ’n vroulike wit persoon wat jonger was aangerand het. Haal hulle ouderdo
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
Angus 2017-03-30 Beste FC Boot, As my “relaas” (sic) jou verveel, is jy mos die een wat op ʼn ander plek moet gaan speel. Ek dink jy het al tot die besef gekom dat jou antwoorde op my skrywes net jou onkunde bewys, soos nou ook die geval. Jou ou poginkies om my te ve
Russophobia as nalatenskap van Totale aanslag mentaliteit
Jan Rap 2017-03-30 Ek het 'n sagte plek vir die Russe; een het saam met my oupa gedurende die Engelse oorlog geveg. En hulle musiek is fantasties.
By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017
A Geldenhuys 2017-03-30 Afrikaans sal nooit verdwyn nie al probeer hulle hoe hard. Afrikaans word net deur te veel mense gepraat.
By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017
Koos Reyneke 2017-03-30 Milner en Rhodes het met die hulp van Afrikaner-verraaiers reggekry wat 460,000 Engelse soldate nie kon regkry nie selfs met moord op 27,000 vrouens en kinders.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Susarah Maria van Zyl 2017-03-30 Stem volkome saam met elke woord Johannes Comestor. Dankie dat jy weer hierdie feite onder ons aandag bring.
Taal is wispelturig
Angus 2017-03-30 Beste Raed-na-Gael, Met ‘I rest my case’ het ek eintlik bedoel: dit wat ek voorheen beweer het, het jy bewys met jou skrywe. Verder wou ek jou nie in ʼn verleentheid stel deur jou foute uit te wys nie, maar nou vra jy daarvoor; dus moet ek maar, heel
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Mary Sadler 2017-03-30 Ek het Werkstaking by die Kleigat opgespoor in my Hoogtepunte in die Afrikaanse Verhaalkuns (let wel, 'verhaal-' en nie 'kortverhaal-' nie; die rede hiervoor word in die voor-verantwoording bespreek), byeengebring deur AP Grové, en met aandag herlees.
Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1
Ilze 2017-03-30 Het julle dalk enige Gr 4 Sos en Wetenskap vraestelle?
Sin van die lewe
Dirk Rigter 2017-03-30 Beste Tiens, Met die lees van jou laaste twee paragrawe, kom die vraag onwillekeurig by my op: Wat is die sin van godsdiens?
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Phillip Delport 2017-03-30 Stop geweld punt. Of dit teenoor vroue, kinders, mans, oumense of ander rasse is stop net geweld.
US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017
Elsa v Zyl 2017-03-30 Cintaine Schutte vir Die Fliek?
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Andre Badenhorst 2017-03-30 Heita Pappa Piet! Ironies is jou reaksie 'n tyd gelede op Breyten Breytenbach vir ons 'n gewaande voorbeeld van dit wat jy nou sê. Die emosionaliteit van bogenoemde artikel laat my aan jou styl herinner (https://www.litnet.co.za/piet-croucamp-reageer-op
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
LitNet 2017-03-30 Hallo Nigil, hier is 'n indeks van al die notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk vind jy tussen hierdie vraestelle die nodige hulpmiddels om jou by te staan met algebraïse vergel
