As Suid-Afrika ’n veilige hawe vir internasionale terroriste en misdaadsindikate is, sal SA "junk status" van sg graderingsagentskappe kry.
Gewone mense dink nie aan die globale oorlog teen terreur nie en die negatiewe ekonomiese gevolge wat SA se politieke korrektheid hieroor het vir die land nie. Bv gewone mense gee skenkings vir organisasie wat bv Al Qaeda en selfs ISIS "humanitêre hulp" gee. Vanuit humanistiese oogpunt, dalk goeie aksies. Volgens internasionale beleid teen terreur is Suid-Afrika 'n tasbare risiko in globale oorlog teen terreur!
Weereens, kyk na politiek op
Sosiale
Ekonomiese
Politieke
Militêre vlak vir risiko-analise vir groot beleggers en of Suid-Afrika wel lenings vir gewone mense se voordeel aangaan en sal terugbetaal. Sal IMF bv lenings gee aan DAESH / ISIS en Al Qaeda? Of PLA?
Dis maklik om meeloper van gewilde media propaganda te wees, om Zuma se bedanking te eis, maar wie het tans die mag en gesag soos Zuma? Beslis nie DA nie ... hul kan nie eens rollende massa-aksie reël nie of suksesvol wees met mosie van wantroue nie. In somer brand Kaapstad se plakkerskampe en in winter spoel dit weg as dit reën, nie juis sukses vir my nie ...


Kommentaar
Die "Best model" waarmee privaatgraderingsagentskappe lande en banke in lande beoordeel, het 'n risiko-analise, wat na potensiaal vir terreur en terrorisme in land ook kyk.
Hoekom? Betaal terroriste hul skuld terug? Of gebruik terroriste skuld om hul bedrywighede te finansier? Bv daar is geen graderingsagentskappe in Yemen, Sudan, Somalië nie.
Dan, het Namibië nie dieselfde probleme nie?
Hans jy het 'n baie goeie waarneming gemaak. Ek is ook heel skepties oor die graderingsagentskappe en hul metodes of werkswyses. Ek vra myself net dit, kan die "groot lande" hul skuld betaal en hoe lyk hul graderings, indien daar is. My beskeie mening is dat die agentskappe op ons gevoelens speel. Die S&P-lot het ons blykbaar afgradeer op die een rede nl politieke onstabiliteit, geen ander rede waarvan ek weet nie. Ek maak dan die aanname dat ons "ekonomie" nie so sleg daaraan toe is nie. Ek dink dat die graderings 'n speelbal is om mense se emosies op te jaag. Ons minerale rykdomme regverdig nie 'n rommelstatusgradering nie. Ek ruik 'n rot. Ons wag maar en sien wat gaan gebeur.
Reusedwerg, my mening is dat Afrikaanse nuus op ons gevoelens speel. RSG gooi omtrent vloermoer, terwyl meeste "graderingsagentskappe" permanente kantore in Johannesburg en Pretoria het.
Dan, Nie RSG of Media 24 of Huffpost wys VSA se oorlogsmisdade uit nie ... Ons is nie VSA puppet-republiek nie en dis dit. Noem ons piesangrepubliek, ons meer vry as gemiddelde Yank.
Wat is hierdie paranoia gemodelleer op BLM- en Pussy Hat-optogte teen Trump in VSA, met Soros-finansiering? Kyk na sewe van Apteker Gordhan se verkeerde voorskrif vir SA se graderings, dit was nooit slegter of beter nie. As ons skielik 'n C- of D- of WR-gradering gekry het, was dit rede vir paranoia.
Bitter min lande of maatskappye kry A-gradering ooit. Dis hierdie feministiese inslag in politiek wat hierdie paranoia nou in media dryf.
Beide Zuma en Trump hou van stort, nè ...