Koos Holtzhausen2017-04-03Meer as sestig jaar gelede het ek die die kortverhaal herhaaldelik herlees in " Gerwe " ('n voorgeskrewe boek vir my ouer broer). As self 'n denkende tiener in die Transvaalse Hoëveld, binne die stelsel van wit oorheersing was daar iets wat my aangegryp
Claude Möller2017-04-03Daar's min wreder blootleggings van die "self", as die eie blootleggings van die eie subjektiewe aannames.
Betinna, met jou aannames oor Helen se aannames, het jy mooi in die moeras van die blootlegging van jou eie, argaïse aannames versink.
Ek skat jo
E2017-04-03Die fout: die Europeër dink dat almal wat nie dink en leef soos hy nie, verarm en armsalig is. Transformeer hulle en plaas hulle in die mag van die illuminati. Daarom het stamme verdwyn. Wat is fout daarmee om tradisioneel te leef en om van dag tot dag v
LitNet2017-04-03Hallo Ilze, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-04-03Hallo Gerty, onderwysers en kundiges, soos Marise Oberholzer, stel op spesiale versoek vir ons vraestelle op. Ons voeg spoedig weer nuwe vraestelle vir die verskillende grade by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-04-03Hallo Emma, ons het slegs die vraestelle wat hierbo vertoon op die oomblik op LitNet beskikbaar. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-04-03Hallo Sue, die indeks wat jy hier sien, toon watter vraestelle en hersieningsmateriaal op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons sal byvoeg waarvoor ons toestemming verkry of indien kundiges spesiaal vraestelle vir ons opstel. Groete, Naomi Meyer, inhou
LitNet2017-04-03Hallo Nieckey, die vraestelle wat hier vertoon, is die vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het. Normaalweg word vraestelle vir ander jaargroepe as matriek, spesiaal deur kundiges of onderwysers opgestel en met hul toestemming aan ons verskaf. As
Reusedwerg2017-04-03Mnr Fourie, dit is mos meneer? Dit is juis die ongelowiges wat vir die spoke en geeste bang is. Ek as gelowige vrees niks nie want ek hoef nie.
Chris Marnewick SC2017-04-03Heel preskriptief, jou antwoord, lyk dit vir my.
'n Speltoetser is 'n onding erger - en gevaarliker - as Grendel. Toe ek laas 'n resensie vir LitNet doen, verander die speltoetser sommer guerillas na gorillas toe ek na (sogenaamde?) vryheidsvegters ver
Martie2017-04-02Die gevolge van hierdie skommeling gaan beslis nie positief wees nie. 'n Mens kan in hierdie stadium maar net wonder hoe die ANC gaan reageer op Zuma se outokratiese gedrag. Ek glo hy het ook sy minderwaardigheidskompleks vertoon met hierdie skommeling.
Koos Holtzhausen2017-04-02Meer as sestig jaar gelede het ek die die kortverhaal herhaaldelik herlees in " Gerwe " ('n voorgeskrewe boek vir my ouer broer). As self 'n denkende tiener in die Transvaalse Hoëveld, binne die stelsel van wit oorheersing was daar iets wat my aangegryp
Raed-na-Gael2017-04-02Ag wat, met hier en daar se spelfoutjie kan ek saamleef. Was onder die indruk dit gaan oor grammatika en taalbegrip. Daar is 'n beskrywing wat ek nou die dag oor 'n kouetjie gehoor en nie eens geweet het bestaan nie - taalvitter.
Wilhelm Fourie2017-04-02Hierdie is een van die beste dokumentêre films wat ek in 'n lang tyd gesien het! Baie, baie dankie daarvoor Mercy! Al jou gespreksgenote het waardevolle bydraes gelewer, maar veral Abraham Phillips se woorde het my diep geraak. Dis 'n baie groot aanklag
Retha2017-04-02Ag lees ons nou lekker aan jou avonture! Ek hoor sommer jou stem soos wat ek lees, dis asof ek in 'n gesprek met jou staan. Voorspoed daar!
johann de Jager2017-04-01Ja, dr. Jaap Steyn se werk het seker baie wyer gestrek as wat die ooglopende voorhou. Tydens apartheid se terminale stadium, en die inplof van die tuisland-ontwikkelingsideaal, verskyn dr Steyn se boek TUISTE IN EIE TAAL en ek koop en lees en vertel, en d
Martie2017-04-01Die hele berig word uit verband geruk. Dit wys daarop dat dit rassisme was. Ongeag watter kleur, as iemand my kind so hard klap dat die vingermerke op haar gesig is, is dit mos ’n bewys dat dit nie net ’n geniepsige houtjie was nie maar ’n klap met
F C Boot2017-04-01Die ANC sit mi met 'n groot kopseer. Raak hul van Zuma ontslae vervreem hul dalk 'n groot deel van die Zoeloenasie se ondersteuning wat die party ernstig kan knou in verkiesings.
Omring deur Ja-broers wonder 'n mens of daar genoeg ANC-lede is wat 'n mosi
Lidia Theron2017-04-01Kan mense nie meer iets in konteks lees nie? In die idioom van die tyd? As al sulke skryfwerk net eenvoudig uitgevee (verwyder) word beteken dit tog nie dat dit nie gebeur het nie. Hoe kan mens die foute wat ons volk gemaak het net sommer so vergeet? Ons
Andre2017-04-01Paulus se ons ken nou teen dele maar ons sal ten volle ken in die Hemel. God is groot en almagtig. Die wat nie verstaan waar God vandaan kom nie lees nie die Bybel nie. God het bo-op die water gesweef. Verklaar dit nie reeds dat alles deur 'n woord geskep
Essa van Blerk2017-04-01Dit was heerlik om Maestro te lees. Die besoek aan Rome en Sint Pieterskerk gedurende 1600 was 'n interessante ervaring. Ek kon elke bekende beeld saam met Bernini skep en hom ook persoonlk leer ken.
Pyrrho2017-04-01"Ye preachers of equality, the tyrant-frenzy of impotence crieth thus in you for "equality": your most secret tyrant-longings disguise themselves thus in virtue-words!"
Nietzsche
Pyrrho2017-04-01Hierdie aanhaling uit 'n artikel van David Benetar oor die situasie by Kaapstad is ook verhelderend: "The broad pathology affecting (and infecting) the campus is that of self-proclaimed “progressives” who are anything but that. Instead they are deeply
Hans Richardt2017-03-31Jan Rap, die gerugte in media is dat Gordhan en adjunk juis gepos was omdat hul erg aan Russophobia gely het en pro Soros was.
Selfs die FAK het kontak met Afrikaanse Russe gemaak, toe die 6 studente Afrikaanse kultuurreis gedoen het.
Tyd om ons uit VSA
Mnr Smit2017-03-31Johannes Comestor - Afrikaans is duidelik opsioneel. In my ervaring vind idiomatiese taalgebruik en kommunikasie van komplekse idees al hoe minder in Afrikaans plaas. Afrikaanse hofuitsprake, wetgewing, akademiese artikels ens is deesdae skaars. Selfs op
Chris Marnewick SC2017-03-31Ek is nie 'n voorstaander van die doodstraf nie (lees maar In die Laksman se Skoot), maar ek meen die regsbeginsel moet darem korrek gestel word hier:
"Volgens die Gemene Saak-wet is Solomon toe skuldig bevind aan die moorde. Hy is in 1979 gehang, terw
Chris Marnewick SC2017-03-31Dit is soveel makliker om konfrontasie te vermy as om met woord of daad (of albei) in 'n onsmaaklike onderonsie betrokke te raak.
Op die snelweg;
In die restaurant;
Tuis;
Op die rugbyveld.
Sonder aansiens des persoons
Stap net weg. Ry net aan. D
Chris Marnewick SC2017-03-31"... the case to adopt a language policy that prioritizes optimal inclusion at all our universities is overwhelming ..."
Ek weet nie of ek hiermee kan saamstem nie. 'n Universiteit is tog meer as 'n welsynsorganisasie wat grade uitdeel op 'n "optimal inc
Tom McLachlan2017-03-31Daar is waarheid in die idioom "Skoenmaker, hou jou by jou lees", ook ten opsigte van senior hoogleraars. Daarom spreek ek my nie uit oor die literêre waarde, al dan nie, van die Van den Heever-verhaal of die meriete van opname in die bundel nie.
Die