Wat is die betekenis van die lewe?

  • 4

Om te lewe.

  • 4

Kommentaar

  • Johannes Comestor

    Lewe is waarmee weerstand teen die dood gebied word. Maar iedere mens moet self sin aan sy eenmalige lewe gee om dit die moeite werd te maak.

  • Hans Richardt

    Tyd om te lewe. Naweeksakke te pak en net iewers in stof of as jy gelukkig is, modder, te gaan kamp. My jaarlikse kamp gedoen agter in my eie erf in Karoo.
    Ek het skoon vergeet van roetine en het Dinsdag laasweek met groot skuldige gewete 'n kalender gesoek. Daarna besluit om weer in roetine te kom. Lewe is tyd vir jouself as individu, in harmonie.

  • Hou baie van hierdie beskrywing, aangesien die definisie van lewe meestal godsdienstig van aard is.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top