Kommentaar

Wat is die betekenis van die lewe?

Hans Richardt 2017-04-10 Tyd om te lewe. Naweeksakke te pak en net iewers in stof of as jy gelukkig is, modder, te gaan kamp. My jaarlikse kamp gedoen agter in my eie erf in Karoo. Ek het skoon vergeet van roetine en het Dinsdag laasweek met groot skuldige gewete 'n kalender ges

Jagveld: ’n mening

reney 2017-04-10 Ek weet dit. Dit is waarom ek gesê het ons kyk na Tarantino se eerste films as regisseur en draaiboekskrywer. Dankie in elk geval. Mens kry soms jou feite verkeerd. Julle maak my nou nuuskierig om 'Misverstand' te lees.

Geraas oor Zuma skuiwe net rookskerm vir ander globale probleme met SA?

Hans Richardt 2017-04-10 Wat is hierdie paranoia gemodelleer op BLM- en Pussy Hat-optogte teen Trump in VSA, met Soros-finansiering? Kyk na sewe van Apteker Gordhan se verkeerde voorskrif vir SA se graderings, dit was nooit slegter of beter nie. As ons skielik 'n C- of D- of WR-g

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

LIEVE VAN EEMEREN 2017-04-09 Inderdaad er is geen vertaling nodig van het Afrikaans naar het Vlaams of omgekeerd, verder vind ik dat de omschrijving van Tom Lanoye "zoon" van Hugo Claus , en Tom Lanoye weet dat ook, is "absurd"! Ik was wel blij verrast hem (Tom) te horen spreken in

Vir Angus oor sy verdere linguistiek- en grammatikales aan my op 23 Maart

Angus 2017-04-09 Beste Jan, Toe jy beweer Chomsky word te hoog "aangeslaan" het ek gedink die Jan het waarlik Chomsky tot in die diepte bestudeer, en daarby nog die werke van ander linguiste ook. Net daarna sak my moed in my skoene toe jy wil weet van "hierdie nuwe ding

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Connie van Rensburg 2017-04-09 Die artikel probeer omslagtig verduidelik wat sondig is of nie, soos deur die mense vertolk word, vanuit die Bybel. Dit maak regtig nie saak nie hoe ons dit vertolk nie. Ons is almal mens en daarom is almal sondig. Geen een sonde is groter as 'n ander ni

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Sansonette 2017-04-09 Bettina, 'n uitstekend artikel! Dankie. Dit vra 'n subtiele oog om die waarheid daarin te sien. Ek stem saam met Ferdie, my landgenote het 'n lacune in hulle kennis van geskiedenis. Ek wens die program van sewe dele wat op die oomblik hier in Nederland dr

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

A. Botha 2017-04-09 Malaria, slaapkoors van die tsetsevlieg is iets wat sonder die kolonialiste sou keer dat groot dele van Afrika, en helaas ook Suid-Afrika, nooit ooit bewoon en bewerk sou word. Werk dit nou bietjie uit. Mieliepap, brood en botter, perskes, druiwe, appel

Geraas oor Zuma skuiwe net rookskerm vir ander globale probleme met SA?

Hans Richardt 2017-04-09 Reusedwerg, my mening is dat Afrikaanse nuus op ons gevoelens speel. RSG gooi omtrent vloermoer, terwyl meeste "graderingsagentskappe" permanente kantore in Johannesburg en Pretoria het. Dan, Nie RSG of Media 24 of Huffpost wys VSA se oorlogsmisdade uit

Durban bidding to become a Unesco City of Literature

Sansonette van Schalkwyk 2017-04-09 Baie geluk. Uitstaande aanloop na die hopelike aanvaarding ... en daarmee saam voel ek 'n klein jammerte dat daar geen van die ander stede belanggestel het nie. Alles van die heel beste!

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Sharon Els 2017-04-09 Katinka Heyns. Enig in jou soort. Jy is 'n ongelooflike mens. WOW.

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Leon 2017-04-08 Jy is in die kol, Bettina. Beskawing, soos dit nou geken word, sou verby gevaar het, en Afrika sou nou nog 400 jaar verder agter gewees het. Maar, ek veronderstel dat dit nie 'n probleem sou wees nie, aangesien Afrika dit nie sou weet nie. Ek lees graag j

KKNK 2017: Volledige program hier beskikbaar

Leon Gevers 2017-04-08 Goeienaand. Vanaand die vertoning Voel in die hand van Pierre van Pletzen gesien. Wat 'n teleurstelling. Is dit nodig dat hy so laag moet daal? KKNK kan beslis nie met sulke gemors geassosieer word nie.

Wolwedans in die skemer – Lekker creepy

Jo jo 2017-04-08 Wolwedans is 'n pragtige en hartseer verhaal.

Händel se Messias: 275 jaar later

Loleda 2017-04-08 Dit was sowaar hoendervleis sielsverkwikkend. 'n Opvoering soos hierdie stuur jou reguit hemel toe.

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Iemand Anders 2017-04-08 Regtig? Is dit hoekom daar orals in elke dorp in Mpumalanga potholes is, en die teerpaaie nou grondpad is? Is dit julle argitektuur? Wow. Dis so Afrika. Jy is reg.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Juffie small 2017-04-08 Goeie dag, hoop dit gaan goed met u.Ek is opsoek na graad 5 Afrikaans huistaal en Engels vraestelle en Memo's asseblief. Hoop u sal my kan help of rigtings kan gee. Byvoorbaat dank Juffie smalll

Hoe ’n digter jou hele dag kan bederf

Ilse Zietsman 2017-04-08 Kyk hoe lekker lees ek nou! Hoe ek dit raakgegoogle het, weet nugter (of net goorgomgaais!), want ek's op soek na 'n link van 'n artikel oor Marokko!

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Marietjie Luyt 2017-04-08 Na al dié gefilosofering, skrap maar alles. Ek sit en bedink nou my Magnum Opus hieroor, wat ek moontlik op 'n later stadium aan julle gaan stuur. Maar op die oomblik is dit vir my duidelik die betoog lei nie juis iewers heen nie. Vriendelike groete

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Sharon Els 2017-04-08 Carina. Jy is ook n besondere mens. Die huldeblyk is pragtig.

Luna Paige: "Die belangrikste was om die projek met integriteit aan te pak"

Maryna 2017-04-08 Uiters fantastiese onderhoud, lees soos poësie. Het die Korreltjie Kantel-launch by die Boer bygewoon en dit was werklik uitmuntend en meevoerend. Hoe meer mens ook na die musiek luister , hoe meer groei dit op jou. Hoop werklik met die toer sal mense di

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017

P. Willem Noodt 2017-04-08 Dankie vir hierdie baie nuttige oorsig. Dit word waardeer.

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Tina Tolken Schoeman 2017-04-08 Katinka sal altyd in my gedagtes uitstaan as "'n mens-mens'. Wonderlike aktrise en in elke faset van die filmwese. Sy is so briljant, tog nederig, 'n kwaliteit wat baie min met haar talent nog oor beskik. Pappa Lap en "die groen tamaties' was so fantastie

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Marietjie Luyt 2017-04-08 OK, mense. Dis nou (korporatiewe) Bestuur aan die woord hier. Probeer 'n bietjie uitpluis hoe sy/hul (kollektiewe) intellektuele en kulturele verwysingsveld daar uitsien. Watter waardes word vooropgestel, en watter word geïgnoreer of negeer? Die arme ak

Händel se Messias: 275 jaar later

Myrtle du Toit 2017-04-07 Ek was as sopraan deel van hierdie optredes. Dit was vir my aangrypend en ek sing vir baie jare in Louis se koor. Wat 'n voorreg!

Jagveld: ’n mening

Piet Pompies 2017-04-07 Aggenee! Alles was tong in die kies. Ek het dit geniet.'n Lekker lessie vir die hardegat manne.

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Cornelis Loots 2017-04-07 Dit was vir my baie interessant om so van Katinka te lees.Dat een mens so baie talente kan hê.

Suid-Afrika sê dankie, Msholozi

Colette Lance 2017-04-07 So nice to see we can stand together. WELL DONE RAINBOW NATION

Oor Afrikaans op Stellenbosch

conrad steenkamp 2017-04-07 Die taalbeleid tesame met die toelatingsbeleid voorveronderstel 'n dalende aanvraag vir Afrikaans. Dit gaan hier om die afwesigheid van politieke wil, nie 'n kwynende behoefte aan Afrikaans nie - veral oor die US se onvermoë (ongewilligheid) om plek te m

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Quintus van der Merwe 2017-04-07 Ek wil graag byvoeg dat De Vlaams Leeuw sedert 1985 as die amptelike volkslied van die deelstaat Vlaandere erken word.

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Matilda Burden 2017-04-07 As iemand my die afgelope 40 jaar gevra het wie my beste dosent op universiteit was, het ek altyd sonder huiwering geantwoord: Henning Snyman! As hulle vra hoekom, dan kan ek dit nie verwoord nie. Wat was dit aan Henning wat van hom 'n uitmuntende leermee

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Daniel Hugo 2017-04-07 Van Tom Lanoye is ook die volgende boeke in Afrikaans beskikbaar: 'n Slagterseun met 'n brilletjie, Sprakeloos, Gelukkige slawe. Al drie uitgegee deur Protea Boekhuis!

Durban bidding to become a Unesco City of Literature

Brigitta Simpson 2017-04-07 Miskien moet jy maar die South African Writers Circle vra om jou te ondersteun. Ons sal dit met graagte doen. We have been around since 1960 and are a countrywide organisation. We are all about writing and many of our writers have been published, some by

Jagveld: ’n mening

Zelda Strauss 2017-04-07 Maak net seker dat jy ook n "plan B " het om te lees liewe Réney!

Vir Angus oor sy verdere linguistiek- en grammatikales aan my op 23 Maart

JR 2017-04-07 Julle laat my dink aan die proffie wat op 'n vliegtuig langs 'n dogtertjie gesit het en haar gevra het oor fisika ... Waar sy toe eers die proffie uitvra oor verskillende diere se eet en hoe dit hulle mis (drolletjies) beïnvloed.

Jagveld: ’n mening

Emile 2017-04-07 Goeie bespreking hierdie. Ek is seker die skrywer weet dit, maar miskien kan mense verwar wees: Tarantino was slegs die draaiboekskrywer van True Romance - oorle Tony Scott die regisseur. Met verwysing na Zelda se kommentaar hierbo oor Misverstand ... ek

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Marliza van der Merwe 2017-04-07 Watter voorreg dat ons paaie weer met hom kom kruis het hier in die diep Karoo! My man was baie jare terug een van sy studente. Met sy stil, waardige, tog innemende persoonlikheid, het hy die droogtes in ons siele hier kom voed met sy wysheid en insig. On

Jagveld: ’n mening

Réney 2017-04-07 Die lys is lank.

Durban bidding to become a Unesco City of Literature

Darryl David 2017-04-07 Dankie Janine. En dankie vir al jou moeite by die Adam Small-fees. En moenie daai posters weggooi nie.
Top