Hans Richardt2017-04-12Daar is sekere sangers wat sing sedert ek my geheue gekry het ... Alhoewel my ma nie vreeslike akademiese kwalifikasies gehad het nie, het sy ons blootgestel aan boeke en musiek, al was ons BAIE arm ... Van klassieke musiek, tot verskillende tipe popmusie
Angus2017-04-12Beste Frik Lotz,
So dit lyk my 'n Afrikaner is iemand wie se moedertaal Afrikaans is, hy moet 'n witmens wees, en gebore in Suid-Afrika. Natuurlik is daar allerhande ander eienskappe ook. Hy moet 'n gelowige wees, glo in die Bybel, en liefs lidmaat wees
Wilhelm Fourie2017-04-12This is again a very valuable contribution by Robert Greig. I especially like his vision in the last two paragraphs, where we are reminded of the Voorkamer initiatives. This is definitely the type of idea which should be pursued.
Wilhelm Fourie2017-04-12Breyten Breytenbach ontmasker Cloete se pseudo-argumente vir presies wat hulle is! Om van Afrikaanse ouers te verwag om meer te betaal en dalk 'n ruimte vir Afrikaans te kry, is soos om lotto-deelname as 'n alternatief vir 'n pensioenfonds te propageer.
Hans Richardt2017-04-12Nêrens word die Nazi geo-politieke konsep bespreek, wat deur VSA met Operation Paperclip as Weste vs Wêreldkontinent aanvaar was of dat die EU Hitler se Europa-visie gevestig het.
Verder, verklaar dit ook nie dat Russophobia sedert die gefaalde Operati
Hans Richardt2017-04-12Sogenaamde professore het nie oplossing vir goedkoper universiteit-opleiding nie.
Tog sê hul dat laer B-gradering nie beter is nie.
As meelopers vir hulself die SA-gradering van afgelope dekade bekyk, was SA nooit buite B-gradering nie. Die obsessie va
Hans Richardt2017-04-12Die ware situasie in Sirië, is dat daar huursoldate uit meer as 86 lande in sg "opposisie" is. Dis lank nie meer burgeroorlog nie, maar slagveld van volgende wêreldoorlog.
Hoe raak gebeure in Sirië SA? Wel, van die sg Siriese rebelle het opleidingskam
Johannes Comestor2017-04-12"Afrikaner, formerly Boer, inhabitant of South Africa descended from the original Dutch, Flemish, and Huguenot settlers of the 17th century. Comprising approximately 60% of the white population in South Africa, Afrikaners were originally farmers but have
Fanie Cloete, Emeritus professor: Universiteite van Stellenbosch en Johannesburg, Kaapstad2017-04-12Ek het die gesprek maar 'n tydjie laat loop om die tendens van kommentare te sien voor ek antwoord. Lyk my die tendens bly maar dieselfde as wat ek in my openingsparagraaf aangeroer het, nl baie selektiewe fokusse op die emosionele kulturele aspekte van d
Reusedwerg2017-04-12Hans, die lied som nogal die man hier by ons goed op. Daar is ander liedjies waaraan ek ook dink, oa Ek is 'n dapper muis, Siembamba, en Vader Jacob. Daar is seker baie ander meer gepaste beskrywings maar dit is al wat op die stadium by my opkom.
Alice Hendriks-Boshoff2017-04-11Uitstekend! Die gelyktydige poëtiese aanslag en op die man af feitelikheid, trek die leser in tot by die kern van elke klein drama van die grootse geheel.
Jacinda Barker2017-04-11Besonderse navorsing. Dankie Dian. Ek is bly om te sien dat ons met 'n akademiese agtergrond krities kan raak oor ons eie subjektiwiteit en kan begin dink aan die kompleksiteit van die onderwerpe wat ons kies om films oor te maak. Goed geskryf.
Marius2017-04-11Baie baie dankie Erika vir hierdie lekker kompakte bron van inligting en waardevolle verwysingsbron vir ons NP Van Wyk Louw aanhangers/bewonderaars.Die dae wat dit jou gekos het om dit saam te stel gaan maande se tyd spaar vir ander wat dit gaan gebruik.
Hans Richardt2017-04-11In die tempel voorval, sien ek Kaapsevlakte-tipe midade. Openbare geweld, roof, aanranding, opsetlike saakbeskadiging, aanranding met die opset om ernstig te beseer ... Hierdie voorbeeld van Jesus was baie sleg, veral in RSG-vraag van wat sou Jesus gedoen
LitNet2017-04-11Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, so hou hierdie afdeling dop vir bywerkings. Groete, Naomi Meyer, inho
LitNet2017-04-11Hallo Marie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat ons dit ontvang of toestemming verkry om dit te plaas. Groete, Naomi Mey
Doep.2017-04-11Ek is n man van 75, het ook ’n problem met ereksie. Ek drink Dynafil 50 mg en dit help in ’n mate, maar sodra ek wil penetreer dan verswak ereksie. Wat ek ook agter gekom het, is dat ek eskaleer[ dit loop uit soos water]. Het u raad vir my?
Engela Geyer2017-04-10Tagtig litfeeste - pragtig, Darryl. Veels geluk en baie, baie dankie! Hou duim vas vir Durban as Unesco City of Literature. Groete uit Berlyn.
Hans Richardt2017-04-10Frik, al die vraag gevra, na ABO, wie is die Anglikaner, wie die Boer en wie die Afrikaner?
Ek het beide my oumas uit ABO geken, maar nie die oorspronklike oupas nie. Hul was vroeg dood, agv swaarkry in ABO. My oumas het tot in 1960's en 1970's gelewe.
Hans Richardt2017-04-10Elohim, Elohim, lema sabagtami? Jesus se sterwensuur woorde ... My God, my God, waarom het jy my verlaat?
Het Judas Iskariot God aan sy kant gehad? Ook in sy sterwensuur verlate gevoel?
In enige taal bly dit iets wat nie een gelowige met sekerheid wil
reney2017-04-10Daar is goeie tong in die kies (Hot Fuzz, Teeth, Tropic Thunder), en dan is daar slegte tong in die kies (Jagveld). Dit is wat ek bedoel het met rigtinglose regie - hulle moes vooraf besluit het wat die 'toon' van die film gaan wees. Dit val in die middel