Naam van skrywer
DJ Opperman
Naam van teks
Monoloog uit: Periandros van Korinthe
Subgenre
Monoloog
Aantal spelers
1
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO


Kommentaar
Opsoek na n monoloog vir n junie eksamen by n skool wat ek vir punte kan opvoer.
Hallo Alicia, jy is welkom om in LitNet se spens rond te kyk in jou soektog - hier is baie werke om van te kies. Hier is 'n skakel na die volledige ruimte: https://www.litnet.co.za/litnet-spens/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder