Werklikheid/realiteit ...

  • 2

Indien ek reg onthou, het ’n Sênetter onlangs gevra wat realiteit is en het ek dit onthou toe ek onlangs hierdie toneel waarneem:

Wat is werklikheid, die realiteit?

Hoe sou die vissies realiteit beleef?

 Kwantum-groete

Raed-na-Gael

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top