Bob Dylan - Blowing In The Wind - SA politiek?

  • 1

http://www.dailymotion.com/video/x1q9zea_bob-dylan-blowing-in-the-wind_music

Poep teen wind om nog vir kleptokrate te bly stem? 
  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Dieselfde jaar het Bob Dylan en Joan Baez ook by dieselfde Newport Folk Festival die ander minder en onbekende liedjie "With God on our side” gesing! Alhoewel dit nooit dieselfde ikoonstatus bereik het nie, is dit vir my treffend, met die vraag of God ook aan Judas Iskariot se kant was ... Dalk 'n song om te luister Jan Rap?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top