Nasty man

  • 3
Die ou garde was nog nooit bang om openlik te kritiseer nie. Met geregverdigde kritiek na missiel-aanval op grond van hoorsê in sosiale media alleen. Vals nuus is gevaarlik.
 
Hans Richardt 

  • 3

Kommentaar

  • Hans, die lied som nogal die man hier by ons goed op. Daar is ander liedjies waaraan ek ook dink, oa Ek is 'n dapper muis, Siembamba, en Vader Jacob. Daar is seker baie ander meer gepaste beskrywings maar dit is al wat op die stadium by my opkom.

  • Hans Richardt

    Daar is sekere sangers wat sing sedert ek my geheue gekry het ... Alhoewel my ma nie vreeslike akademiese kwalifikasies gehad het nie, het sy ons blootgestel aan boeke en musiek, al was ons BAIE arm ... Van klassieke musiek, tot verskillende tipe popmusiek.
    Ons het gelees en gelees.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top