Die realiteit van menswees

  • 1
Met elke sintuig kan lewe beleef en ervaar word, maar die enkele wesens wat intelligent ontwikkel, word met fiksie en versinsels versmoor.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Nie te onaardige stelling nie ... alhoewel, as 'n wese intelligent ontwikkel het, kan einste deur fiksie en versinsels versmoor word? Hy's mos bedag daarop of hoe?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top