I don't believe in if anymore

  • 1

Die "if"-diplomasie van VSA werk nie meer in globale politieke wêreld nie. 

Net soos Roger Whittaker al in my jeug gesing het, het Russiese Federasie en Iran, asook Noord-Korea en China, nou vir VSA duidelik gestel dat "if" nie meer werk nie. "If" you want to be in our alliance, comply with our demands," is blatant slegte diplomasie. Dis boelie-taktiek wat niks substantief het nie. 

 

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    In SA het die ou spreekwoord van "as is verbrande hout" die realiteit geword.
    As jy dit of dat doen ...?
    IF you do this or that ...?
    Wat het van die doeners geword, ons sit met nasionale krisis van Verbale Diarree.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top