Staatsisteme en hul politieke ideologie

  • 1

Kan 'n mens praat van liberale demokrasie en republiek in een asem?

Is die politieke spindoktors nie besig om ons ’n dik drol in hare te draai in Suid-Afrika nie? As mens kyk na VSA, word daar nie as 'n republiek na die VSA verwys nie. Vraag bly, is SA na 1994 nog 'n republiek of 'n demokrasie? 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top