Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)

  • 1

Nicol Stassen het op Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie uit Karel Schoeman se laaste korrespondensie met hom voorgelees en gepraat oor die Schoeman-boeke wat vanjaar nog by Protea sal verskyn. Lees ook Stassen se persoonlike waardering.

 

Woensdag 3 Mei, Ruslamere, Durbanville.

  • 1

Kommentaar

  • Corlia Fourie

    Dankie, Nicol, vir die deel van Karel Schoeman se laaste reis - en ook die ander boeke van hom wat by julle gaan verskyn.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top