Daar is min mense wat wil weet dat hulle nie bedremmeld smartlik gebonde is aan die onkunde van primitiewe voorgangers soos daar van geslag tot geslag deur opvoeders oorgedra word nie.
Waar in hierdie donker stelling is enige "beskikbare vreugde" vir die smart van menswees? Waarom nie liewer ’n opkikkerender inslaghoek vind ter aller stemming nie?
Kommentaar
Die voorgangers was nie primitief nie.
Waar in hierdie donker stelling is enige "beskikbare vreugde" vir die smart van menswees? Waarom nie liewer ’n opkikkerender inslaghoek vind ter aller stemming nie?
Geen donker stelling. Menswees is net smart vir diegene wat dit glo.
Die logika ontbreek. Haal die ontkenning uit.
Nee.