Die bonobo is die vermiste skakel tussen die groot ape van Afrika en mens.
Die oomblik wat Kanzi die bonobo die kans kry om vuur te maak en te braai, doen hy.
Die bonobo gebruik seks om geskille by te lê.
4Die bonobo is die vermiste skakel tussen die groot ape van Afrika en mens.
Die oomblik wat Kanzi die bonobo die kans kry om vuur te maak en te braai, doen hy.
Die bonobo gebruik seks om geskille by te lê.
4
Kommentaar
Genugtig
O donner. Nou is die spesie ook al gekoloniseer. Hulle moet dan ook leer kar bestuur.
Hulle steek maar net weg wat hulle alles kan doen. Bang vir belasting betaal.
Ek dink as Bonobos ATM-kaarte gehad het, het SA vroue tou gestaan met onderhoudsbevele, op soek na hul 'mans'!