Volla'tjie2017-04-29Maak nie saak hoeveel mense teenwoordig was nie, daar was kerke in verskillende dele van die land wat ook daardie dag n biddag uitgeroep het, so regoor SA was daar gebid, God kyk nie na getalle nie, maar na die hart van die regverdige en die gehoorsaamhei
willem2017-04-29Jammer Chris ek is maar net 'n ou, maar ek sou soos die Jode met 'n hegte samesnoerende strategie (soos 'n gesamentlike vyand en of geregimenterende geloof) en na deeglike studie van ander selfbeskerming meganismes begin om die aard en bemeestering van mi
Martin2017-04-29Soos enige besigheid is daar uitgawes. Geen prediker kan sonder 'n inkomste nie. Hoekom sing Steve of Kurt dan nie verniet nie. Selfde redenasie.
Martin2017-04-29Gun my die geleentheid om jou te antwoord. Deur saam met enige groep wat ’n gesamentlike standpunt het byeen te kom maak ’n groot verskil. Vat nou rugby. Alleen by jou huis en die game op die tv is baie anders as om by die stadion te sit al kan jy ni
Lisinda2017-04-29As jy nie self daar was nie hou op oom Angus sleg sê, julle almal is vals! Ons was daar en God was daar! Dit was die beste oomblik van my lewe om God so te ervaar. Julle is vals en jaloers. Wonder wie oordeel nou!
sarel krüger2017-04-29As ons stadsjapies in teenstelling met ons boere wat elke dag met swartes werk die moeite gedoen het om hul taal te leer sou die meeste van die probleme wat ons mee te make het, nie bestaan het nie. Daar is baie anderskleuriges wat net so keelvol is vir d
Johanné2017-04-29Liewe hemel mense, julle kan nou maar ophou met hierdie eindelose debatte oor of daar een mil mense of net 700 000 mense was. Soek julle iets om julleself besig te hou? Val op julle knieë en begin liewer bid.
Marietjie2017-04-28Mens kan met 'n stok aanvoel dat baie van die mense wat hierbo kommentaar gelewer het nog nie so in die teenwoordigheid van die Heilige Gees was en God se teenwoordigheid aangevoel het nie.
Daar was ongetwyfeld meer as 'n miljoen mense en daar het genes
Marietjie2017-04-28Dankie, ja ek dink ook soos jy. As hy daar was het hy dalk anders daaroor geskrywe. Ek was daar en daar het genesings plaasgevind en as mens na die nuus kyk na goed wat besig is om te gebeur. Sal graag later weer hieroor wil gesels. Dan wil ek ook somm
Loretta Pienaar2017-04-28Dit is hartverskeurend. Groot seënwense vir alle Afrikaners. Soos al gesê, my groot-oom was Die Brawe Boertjie, Japie Greyling ...
mariette2017-04-28Jy praat van ZCC en dat niemand daaroor iets sê nie ... is dit omdat mense nie weet wat werklik daar gebeur of is hulle te bang ? Weet jy waarna verwys ek? Wel ek weet ...
gerrit boonstra2017-04-28Doen jouself die guns en lees Johannes se evangelie. Dis al. Dit sal help as jy iemand met insig vind wat kan verduidelik wat die geestelike betekenis is van wat die geliefde dissipel skryf. Dis die eerste stap tot wedergeboorte en 'n nuwe denke oor wie e
Chris Marnewick SC2017-04-28Ek wonder, Jean, of jy die jaarlikse byeenkoms in Mecca wat jy noem een of ander tyd gaan aanvat? Oor sy getalle. Oor sy beginsels. Oor sy gebiddery. Oor sy houding teenoor gays en vroue. Oor die effektiwiteit van sy gebede. Oor sy volgelinge hier.
Of
Chris Marnewick SC2017-04-28Ek is nie 'n volgeling van "die oom" nie, maar ek weet dit: 'n Gebed gaan nie oor wat God* vir jou kan doen nie maar wat jy vir jouself kan doen. (*Wat jou idee van God ook al is.)
En dit lyk vir my "die oom" het baie geïnspireer om die veranderings
Hans Richardt2017-04-28Ek is nie erg oor moderne Afrikaanse musiek nie en RSG-bokse nie. Ek hou liewer by Bob Dylan wat deesdae meer soos BB King klink. Ten minste sing hy al so lank, as wat ek oud is oor meer as pampoene en klein bietjie wyn vir die pyn van 'n verlore boks ...
gerrit boonstra2017-04-28Johan Mulder, jou kommentaar is die sinvolste. Ek is 'n ateïs wat NIE beteken dat ek dink daar God bestaan nie. Wat dit wel beteken is ek glo glad nie in die teïstiese gods- en wêreldbeeld wat oorwegend in die Judaïsme (Ou Testament). Daar is nie is
Chris Marnewick SC2017-04-28Soos ek ouer word het ek so 'n sitplek al hoe meer nodig, maar ongelukkig werk dit nie so nie. Stamp my kop, rek my rugspiere en kramp my in as ek eers my sit gekry het. En soos ek die Ghia van die grond af op oorgebou het, het ek gereeld gewonder wat die
Linda2017-04-28Jy was duidelik nie daar nie en weet duidelik nie waarvan jy praat nie. Al wat dit my gekos het was my petrolgeld. Negatiewe kommentaar op iets so groots, getuig van n tekort aan Jesusliefde!
Ben2017-04-28Ferdi, ja, maar die 90% Afrikaners waarvan jy praat gaan ook nie noodwendig vir Zoeloes in Afrikaans preek en verwag dat hulle moet luister nie (Zoeloes het dalk andersom 'n poging aangewend deur Oom Angus se neo-primitivistiese benadering). Ek is juis re
Chris2017-04-28Nou waar sou hy die deposito vandaan kry, want ek self was daar en het niemand ‘n sent betaal nie ... self nie eens ek nie, daar was nie eens ’n kollekte nie ... gaan liefs op jou knieë en sê dankie vir nog ’n dag wat jy gespaar is.
Ernest2017-04-28Jean vra dat die Heilige Gees jou doop met krag en vuur want dit is al hoe jy jou oë oop gaan kry,want die letter maak dood en die Gees maak lewend.
Gerrit de Lange2017-04-28Dankie Theresa, nadat ek die "lesing ' gelees het as 'n "leek" moes ek telkemale terug gaan en ook my Afrikaanse Verklarende Woordeboek bybring om van die hoogdrawende "teologiese terme " te kon verstaan, en toe ek die verskeie kommentare gelees het en by
Peet2017-04-28Ek hoop dat die sogenaamde Christene sal wakker word deur ag te slaan op wat Jaen hier sê. Dit het tyd geword dat YHUH in GEES EN IN WAARHEID gedien moet word vir almal wat nou wil sê dat die skrywer van die berig negatief is en bla bla bla word wakker
Abert Juergen2017-04-28Dankie Gerhard was ook daar en weet nie van valse beloftes of aannames nie! Het mense Swart, Wit, Bruin en Indiër gesien wat hulle in opregtheid verootmoedig het voor 'n Lewende GOD, baie met wange vol trane!
Johannes2017-04-28Angus is net so vals soos die kerke. Hulle teologie is mensgemaak. Raak gereed vir die finale wegraping in 2026. Maak jou skoon voor God.
Turn or Burn.
It's now the time.
Ansa2017-04-28Dit is dan ’n dag van seëninge, dat mense wat nie ‘n kerk bywoon nie, ook geleentheid gekry het om die teenwoordigheid van Heilige Gees te ervaar.
Sarel Venter2017-04-28Jesus sê julle dwaal want julle ken nie die skrifte nie. Paulus sê ons predik dinge wat met die gees beoordeel moet word nie met die verstand nie. Vir hom wat die Gees van God nie het nie is hierdie dinge onsin. Natuurlik gaan mense probeer gaan na iema
Chrissie du Preez2017-04-28Hoe weet jy daar was nie miljoen nie? Kan jy dit dalk bewys? Nav verkeerde foto’s wat die media gebruik het in hul berigte? Oral is die foto gepos van die 2020 Mighty Men byeenkoms waar 400 000 mans teenwoordig was. Dit is voorgehou as die It's time bye
Jan-Harm - Grabou2017-04-28Ek was van Donderdag op die plaas saam met sewe ander gesinne. Ons het almal gekamp. Met my eie oë het ek gesien hoe honderde duisende mense voor ons in hoop en liefde afmarsjeer. Die nagte van Donderdag- en Vrydagaand was daar nie vir 'n sekonde stilte
Naomi2017-04-28Ek het nie al die kommentaar gelees nie ma my hart is seer as ek lees hoe negatief mense is wat NIE die Heilige Gees ken nie. God het geensins verander nie, Hy is gister, vandag en more dieselfde. Met oor 'n miljoen Israeliete wat as slawe in Egipte gewer