Kommentaar

God is nog lewendig onder Afrikaners

Raed-na-Gael 2017-05-09 "Maak oop julle oë". En wat van jou?

Antwoord op Jan Rap se brief van 3 Mei

Read-na-Gael 2017-05-09 Ek't gelees tot by "tesis vir sy doktersgraad". En nie verder nie.

Karel Schoeman (1939–2017)

CM 2017-05-09 As jy gebore word is lewe jou enigste bestemming.

Beskikbare vreugde

CM 2017-05-09 Nee.

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

MARITA 2017-05-09 Baie dankie vir jou hulp! Voorwaar 'n seën.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Spencer Drake 2017-05-09 Hallo Toast en Erns - Ek het julle reeks in Suid-Namibië se avontuur so baie geniet dat ons nou beplan om dit ook te doen in Junie.

Johnny is nie dood nie, Albert Maritz se indrukke

Christo Eloff 2017-05-08 So ’n verligting om iets authentic en honest te sien, veral oor daai tyd. En veral vir ons generasie wat, soos ek, in die middel was. Op Stellenbosch, die Mekka van die suide, ook op Voëlvry by die gewels en 3 arts, en net daarna dienspligtig en in SWA

Karel Schoeman (1939–2017)

Ansa 2017-05-08 As jy gebore word is die dood jou bestemde? Nie waar? Die dood 'n onbekende land... Vir elk van ons. Genade ... dood ... vir elkeen van ons 'n opsie, of so behoort dit te wees.

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Juan 2017-05-08 Ek stem 99% saam met jou, maar dis nie net Inarritu nie, dis ook Cuaron, Gondry (White Stripes se een music video) en selfs 'n clunky Tarantino (Reservoir Dogs opening scene) wat hier gekopiëer word en gebastardiseer word. Die 1-dimensionele karakter

Kanzi die bonobo en die mens?

Angus 2017-05-08 Hulle steek maar net weg wat hulle alles kan doen. Bang vir belasting betaal.

Beskikbare vreugde

Angus 2017-05-08 Die logika ontbreek. Haal die ontkenning uit.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Leon Mostert 2017-05-08 Baie dankie vir 'n uitstekende artikel - vol diep geloofswaarhede. Hierdie is juis die soort stem en inset wat ons in die Afrikaanse gesprek en diskoers rondom geloof en veral die Christendom benodig.

Karel Schoeman (1939–2017)

Doreen 2017-05-08 Heilige woorde.

Sigarette

Angus 2017-05-08 Sigaretrook veroorsaak kanker, punt.

God is nog lewendig onder Afrikaners

Angus 2017-05-08 So, miljoene (?) mense is met 'n slap riem gevang! Wys jou maar net hoe primitief die mensdom nog is.

Permanent geknel

Dirk Rigter 2017-05-08 Moet die verstand van die gewaande goedheid bevry word, volgens jou insigte, of moet die verstand van die opvoeders bevry word, of neem dit 'n leeftyd om gewaande goedheid van die opvoeders te bevry? Wat beteken "gewaande" in elk geval? Hierdie nonsens

Angus se profesie laat land gons

Pieter 2017-05-08 Hy probeer met geleerde woorde 'n indruk skep van iemand wat iets weet ... en so ook Jean! Sjym, eintlik, SKANDE!

Nog 'n klomp verbale diarrhea en fokkol doen

Jan Rap 2017-05-08 Dis nie hoekom jy swets nie; jy vloek omdat jy (heelwaarskynlik) ontgogel is. Die van ons wat sedert die referendums al waarsku dat dinge gaan uitspeel soos dit nou wel uitgespeel het is die moer in maar ons was dit te wagte.

Angus se profesie laat land gons

Agnes 2017-05-08 Ek kan nie glo dat ’n "GESANT" van die Here ’n weddenskap wil aangaan oor die hoeveelheid aanwesiges by ’n Godsdienstige en Evangeliese vergadering nie. Dit is buitensporig! God was daar teenwoordig! Hy het alles in beheer! Hy weet wie daar met hul

Karel Schoeman (1939–2017)

Saretha van Emmenis 2017-05-08 ... 'n Onbestemde land, waar gees sielerus in sy woning bly ...

Nog 'n klomp verbale diarrhea en fokkol doen

Jaco Fourie 2017-05-08 Hans Pleks van vloek en skel, wat ook maar woorde sonder dade is, DOEN eerder iets daadwerkliks waaroor jy met die resultate van sal kan spog. As voorbeeld. AfriForum DOEN en hulle lede span saam om beplande doelwitte te verwesenlik. Bestudeer hulle 10

Karel Schoeman (1939–2017)

Eleanor 2017-05-08 Stil gelewe, stil vertrek.

Sophia Andrews-Van Rooyen: Manjifieke klein mezzo se groot stem word stil

Magriet 2017-05-08 Puik program oor 'n besondere era - dit wys die kompleksiteit en patos van ons geskiedenis.

Wie is die Afrikaner?

Breyten Breytenbach 2017-05-08 Hulle sal gou-gou reggehelp word op Kakiebosch.

Karel Schoeman (1939–2017)

Hendrik Nolte8 2017-05-08 Hartroerend

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Pyrrho 2017-05-08 Theuns, ek vind dit uiters vreemd dat fundamentaliste dikwels verwys na die gedeelte waarin Jesus gelowiges vermaan om soos kinders te word. Vir sover my eie geheue en waarnemings my nie in die steek laat nie, vra kinders juis oneindig baie vrae!

Antwoord vir Angus op sy brief van 10 April 2017

Angus 2017-05-08 Beste Jan, Dit is so dat 'n mens 'n taal kan aanleer deur die grammatikametode, alhoewel dit nie die beste metode is nie. Ek het Duits so geleer en kon dit nie praat nie. Watter grammatikaboek het jou ouers jou gegee as kleuter om Afrikaans te leer?E

Angus se profesie laat land gons

Nerina 2017-05-08 Ai Shame oom Jannie, die mense het ingestroom van 8 uur tot na 1 uur. Daar was 'n see van mense, nog nooit so baie mense bymekaar gesien nie. Hulle het aanvanklik reggemaak vir 1/2 miljoen mense en dit later opgeskuif na 3 miljoen, die agterkant was 2 km

Angus se profesie laat land gons

Nerina 2017-05-08 Ai tog ! Behep met die susterskerke. Jean begin sommer by Angus, klap dan sommer vir Jannie Pelser en sleep dan sommer vir TB Joshua by. Christene verskil van mekaar, maar ek wonder of Jean ooit nog glo en of hy net 'n toeskouer is wat kat en klas die hel

Angus se profesie laat land gons

Agnes 2017-05-08 Vreemd Johannes dat jy vooruit weet wanneer die wegraping sal wees [2026] en dat selfs Jesus gesê het dat geen mens die tyd weet nie, net Sy Vader in die Hemel.

Afrikaanssprekende emigrante: verliese en verwagtinge

rachel Heyneke 2017-05-08 My sus bly in BELGIË. Dit was baie trane. Met ’n Belg getroud in Suid-Afrika. Wil my ook uit ons geboorteland kry. Dis onveilig. Mense glo ons nie wat hier gebeur nie. Een ’n bestuurder by ’n maatskappy, die ander het elektriese agtergrond. Nou â€

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2017-05-08 Hallo Britany, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld ons kan, nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-05-08 Hallo Cindi, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Dalk kan jy aanklop by die kind se klasonderwyser vir verdere ra

Karel Schoeman (1939–2017)

Ronel Jenkinson 2017-05-08 Ontroerend

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2017-05-08 Hallo Natalie, hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en daar word so gereeld moontlik nuwe vraestelle hieraan toegevoeg. Groete, Naomi

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

F C Boot 2017-05-08 Die vermensliking van die Wese wat ons God, Vader, Skepper, Almagtige ens noem is een van die grootste struikelblokke in ons menslike verstand. Die feit dat die Oorsaak waardeur alles tot stand gekom het in 'n menslike vorm tussen ons kom woon het, maak d

Beskikbare vreugde

CM 2017-05-08 Geen donker stelling. Menswees is net smart vir diegene wat dit glo.

’n Onwaarskynlike gesprek met Karel Schoeman

jeanette 2017-05-08 Schoeman was n holistiese denker - om die groter prentjie te kon sien om perspektief te behou, was by hom natuurlik.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

THOMAS DREYER 2017-05-07 Ek ontdek die e-boek nou eers - dit is 'n waardevolle byvoeging.

LitNet: Jou tyd

Hans Richardt 2017-05-07 Angus Buchan se ertappel-oes ... Regtig dit was 'n VROT fliek en die hype oor Satan agter elke bos, is skisofrenies. Wanneer gee mense tyd om te DOEN en hou op SAAMPRAAT?
Top