Dooies ontbind almal in dieselfde proses. Waarom het ons enige wysgeër nodig om dit te bevestig? Ek het al hierdie ontbindingsproses met my eie oë in verskeie en verskillende voorvalle gesien en beleef. Ek dink dat beide moslems en jode, asook ander gelowe regte benadering het oor goedkoop eenvoudige begrafnisse.
Gewoonlik is dit dié wat agterbly, wie eintlik die duur en selfs uitspattige begrafnisse se geld nodiger het.
Kommentaar
Het ons nog wysgere, en wie is hulle?
Doen gerus navraag by 'n universiteit.
"Philosophy is dead" - Stephen Hawking en Leonard Mlodinow in hul boek The grand design.
Dooies ontbind almal in dieselfde proses. Waarom het ons enige wysgeër nodig om dit te bevestig? Ek het al hierdie ontbindingsproses met my eie oë in verskeie en verskillende voorvalle gesien en beleef. Ek dink dat beide moslems en jode, asook ander gelowe regte benadering het oor goedkoop eenvoudige begrafnisse.
Gewoonlik is dit dié wat agterbly, wie eintlik die duur en selfs uitspattige begrafnisse se geld nodiger het.
Ja, "Philosophy" is inderdaad "dead", met die bedoeling dat dit nie, soos die wetenskap, tred gehou het met veranderende feite nie.
Feite verander nie. Net die kennis en insig van mense verander.