Sommige wedergeborenes moet dalk hul psigiater spreek, in stede van ander se keuse aan te val.
Verder, as God as Skepper die goeie vs slegte, die keuse tussen goed en sleg, geskape het, waarom dan 'n leërskare mense om Jesus se almagtigheid te verdedig? Is die sg wedergeborenes nie dalk vermetel in hul optrede nie met hul sg "openbaringe"?


Kommentaar
Die slegte is nie geskape nie. Indien jy volstaan dat dit is, motiveer dan.
Eva was dan "match made in heaven" vir Adam, tot derde party/slang/ satan insluip. Engele het glo nie vermoë om self te besluit nie. Bkykbaar het net God en mens die geestesvermoë om tussen reg en verkeerd te onderskei ... maar geloofsdogma is menslike skepping van goed vs sleg. Bv Jesus/Allah is nie almagtig nie, daarom hordes mense wie oorloë deur eeue namens hul veg.