Nolle prosequi sertifikaat in Art 7?

  • 2

Slegs as die Nolle prosequi sertifikaat uitgereik is, kan slagoffer of direkte wetlike gedefinieerde familielede voortgaan met privaatvervolging. 

So, asb Jaco Fourie, moet nie misleiding oor "privaat vervolgingsgesag" gebruik om te beïndruk hier nie.

Hans Richardt 

  • 2

Kommentaar

  • Hans
    Jy is die een hier op die Sê wat met jou tjol hier probeer beïndruk en ek moet sê, sonder sukses!
    Ek het geen dissertasie of enige uitleg ivm vervolgingsgesag geskryf nie, suiwer een voorbeeld van vele van AfriForum se GEDOEN en ook terloops in die gesprek genoem, so KWOTEER my waar ek mislei het soos jy hierbo aanvoer.
    Jy ken blykbaar nie hoe om 'n logiese uiteensetting te maak nie, nl dat 'n stelling gemaak hoort met feite gestaaf te word vir relevansie, wat jy nêrens doen nie.

  • Hans Richardt

    Lees en verstaan. Kan jy Art 7 van Strafproseswet gaan lees en vir jou dorp se hoof staatsaanklaer of landdros vra om dit in eenvoudige taal vir jou eenvoudige verstand te verduidelik? Gerrie Nel en Afriforum kan dalk slagoffers of hul direkte familie bystaan met privaat vervolging, maar iets soos 'privaatvervolgingsgesag' is blatante stront.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top