Sonja Rust2017-05-19Dankie dankie Ena vir hierdie onthullende en roerende huldeblyk! Alles maar alles wat Karel Schoeman vir my is, is hier verder onthul. Ek is so dankbaar dat hy jou vriendskap kon beleef en sekerlik soveel waarde daaruit kon put.
Hans Richardt2017-05-19Ons is al verby stadium van praat oor Afrikaan se stand. Die enigste lewensvatbare uitweg, is Orania Universiteit- kollege so gou moontlik aan die gang te kry. Die res wie nog wil praat en onderhandel oor Afrikaans, is welkom.
Hans Richardt2017-05-19Dooies ontbind almal in dieselfde proses. Waarom het ons enige wysgeër nodig om dit te bevestig? Ek het al hierdie ontbindingsproses met my eie oë in verskeie en verskillende voorvalle gesien en beleef. Ek dink dat beide moslems en jode, asook ander ge
Hans Richardt2017-05-19Palenteoloë kan nie Neanderthal en moderne mens se amalgamasie presies dateer nie. Die vermiste skakel bly dus 'n raaisel. Sal wetenskaplikes wel die 'vermiste skakel' tussen aap en mens kan identifiseer, sou hul dit al raak geloop het?
Baie spekuleer d
Raed-na-Gael2017-05-19Jy verstaan "beeld" verkeerd. Die Bybel verwys na beeld as die sondeloosheid of sondelose geaardheid van Ons (Gen1:26, Ps 8:6, Heb 2:7). Was dit nie vir sy ongehoorsaamheid nie, sou die mens verewig leef.
Reinhardt2017-05-19Ek stem 100% saam met Johannes. Dit was gedoen om 'n punt te bewys, soortgelyk aan die berig in die Huffington Post so paar weke gelede oor wit mans wat nie mag stem nie.
Alhoewel ek 100% gekant teen alle vorme van Nazisme is, voel ek ook ons moet ste
Ega Janse van Rensburg-Bonthuyzen2017-05-19Wow, as Suid-Afrikaner waardeer ek hierdie blik op ons geskiedenis deur die oë van Prof Meulemans. Ek sou dit so geniet het om hierdie uitstalling/installasie/gesprek self te beleef. Miskien kan dit 'n museum in Suid-Afrika besoek?
LitNet2017-05-19Hallo Ursula, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbe
Estelle van Rooyen2017-05-19Ek is verheug dat ons mense se talente so ten toon gestel word. Baie dankie aan almal betrokke. Ek is supertrots veral op Hakkiesdraad wat soveel jare die boodskap uitleef met Hart en siel. Die toekoms lyk rooskleurig en ons identiteit is belangriker a
Elsa Liebenberg2017-05-19My ma, Wilhelmina Sounes het op Burgerville grootgeword. My ouma, Elsie en haar man, Herman Sounes, se grafte is in daardie begraafplaas. Nostalgie ...
Mariana2017-05-18Pragtige stories. Nou sit ek en lag vir myself, ek het altyd gedink Putsonderwater is maar net nog ’n naam, nie gedink dit bestaan regtig nie. Ai klein dorpies wat spookdorpies is het soveel mooi herinneringe. Bly daar is een wat onderhou word.
hannetjie van eeden2017-05-18Ek onthou vir Mev Volgraaf sub A en B in een klas. Dan ’n juffrou wat met n dokter getrou het; haar van het ek nou vergeet sy het die st 1 en st 2 klas gehad. Mnr Manley het st 3 en st 4 gehad. Mnr Hendrikse was skoolhoof en het st 5 klas gehad.
jeanette2017-05-18Briljant soos altyd. Joan toor met woorde - soos Karel. Ek verstaan nie alles nie, maar die verlies van geliefdes is weliswaar bitter.
Johannes Comestor2017-05-18Met daardie plakkate wou die betrokke studente beswaar opper teen die nuwe amptelike US-kultuur waarvolgens enigiets wat polities links is, aanvaarbaar is (bv marxisme) en enigiets wat naastenby polities regs is, ontoelaatbaar op die kampus is. Dit kan kw
Fanie Brink2017-05-18Die rede vir my vraag hierbo is omdat ek jare gelede ’n ander verhaal gehoor het hoe Putsonderwater sy naam gekry het. Hierdie verhaal is in 1964 aan ons standerd 5 (graad 7) klas vertel deur ons klasonderwyser, mnr Gert Behr, by Jagersfontein Hoërskoo
Hans Richardt2017-05-18Ek kry al hoe meer indrukke dat Noord-Kaap meer spookdorpe gaan hê in toekoms, agv waterprobleme. Baie florerende dorpies sterf stille dood. Agteruitgang is sigbaar op platteland.
Robert van Staden2017-05-18Wat help dit om net te praat en praat en praat en niks te doen nie. Dis een ding van die Afrikaanse kultuurkommissarisse: hulle is baie lief vir hulle eie stemme en opinies - maar praatjies vul geen gaatjies.
Ena Jansen2017-05-18Wat het Louw volgens jou bedoel met die 'gedoemde waarheid'?
Interessant ook wat jy vertel van Opwaaiende zomerjurken wat Schoeman vir jou present gegee het; sy opmerking kan inderdaad slaan op sy eie moederbinding.
Ena Jansen2017-05-18Baie dankie, Daniel! Ek besef opnuut dat ek Louw se werk nie goed genoeg ken nie. Heerlik tog dat daar altyd soveel is om nog te lees, leer en waardeer.
annette le Grange2017-05-18Dit klink voorwaar na wonderlike inligting. Waar kan mens meer inligting t.o.v. die onderwerp kry. Ek is 'n bekommerde ouma met 'n 8 jr kleinseun wat sukkel met lees en begrippe. Enige inligting wat kan help sal waardeer word. Dankie vir die navorsings we
Danie Eichstadt2017-05-18Die subtiele en blatante wyse waarop Afrikaans as gevestigde voertaal en kommunikasiemedium op bykans alle gebiede verdag gemaak en doelbewus uitgerangeer word, skep die indruk dat daar 'n groter mag daaragter is as slegs "hanskakie"-Afrikaners. Dit het d
Izelda2017-05-18Goeiedag.
Hoe maak ek, as ek raad wil he vir my seun in gr 10. Hy moet n wiskunde plakaat maak. En is hierdie advies gratis of nie. Dankie baie.