Kommentaar

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Trixie 2017-05-25 ... en watse "grondige redes" sou daar wees om homoseksualiteit 'af te keur'? Seblieftoggies, vertel ons ... en sê ons sommer ook wie jou aangestel het as "keurder" van mense, en hoe hulle gebore is?

Press release: Zbigniew Herbert International Literary Award ceremony

Engela Geyer 2017-05-25 It's 21:00 South African time!

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Joey Rossouw 2017-05-25 Baie, baie dankie!!

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Pronk 2017-05-25 Nêrens word daar van verbanning gepraat nie. Sy mag haar boek uitgee. Maar die boek (soos enige ander boek) is wel oop vir grondige, wel deurdagde kritiek soos wat hierbo gelewer word. En mens kan, in die geval van 'n opvoedkundige publikasie, slordige u

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2017-05-25 Hallo Vanessa, LitNet se skoleinhoud is op die oomblik hoofsaaklik in Afrikaans beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

Nog 'n klomp verbale diarrhea en fokkol doen

Hans Richardt 2017-05-25 Jan Rap, al die kritici praat om die punt agv politieke korrektheid. Feit is, ons het regte besluit gemaak met eerste referendum. Net soos met ANC nou, was daar staatskaping met NP en daar het dinge verkeerd geloop met politieke korrektheid in beheer. Ek

Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing

Pieter 2017-05-24 'Wat egter nie algemeen bekend is nie, is dat daar by ’n klein persentasie mense ’n verskuilde genetiese afwyking is wat hulle aan die risiko blootstel om die metaboliese sindroom en insulienweerstandigheid te ontwikkel' Dis 10@1 g'n klein persentas

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Vanessa 2017-05-24 Waar kan ek n engelse weergawe kry?

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Marina Bessinger 2017-05-24 Ek was remediëring-onderwyseres vir baie jare in lees en spelling. Lig my asseblief tog in oor vernuwing in die veld. Sal dit innig waardeer.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Raed-na-Gael 2017-05-24 Angus, Ek verskoon jou - jou huistaal is mos Engels. Jan, eienaardig dat Afrikane niks wil weet van Naledi nie.

AWS vier 100ste bestaansjaar met googleloer, hommeltuig en poenankies

Jerry Fowlds 2017-05-24 Praat AFRIKAANS of los my uit!

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

B van der Merwe 2017-05-24 Baie moeilike onderwerp. Help asb.

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

B van der Merwe 2017-05-24 Petronella, het jy asseblief dalk nog die inligting of debatstuk. Ek sukkel ook om inligting en bronne in die hande te kry?

Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in

Marianne Venter 2017-05-24 Gekry, baie dankie!

Vreemdheid as geleentheid. Enkele gedagtes oor die hermeneutiese potensiaal van ’n ongemaklike begrip

Johann Lemmer 2017-05-24 Waardering vir Bernard Lategan se alternatiewe benadering met die Ander en die Vreemde as vertrekpunt om die Self te verander. Beslis nog 'n bruikbare metode vir Self-aktualisering. My kritiek is: A) dat die "onvolledigheid” van die mens 'n meta-teor

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Angus 2017-05-24 Die sogenaamde "paleontoloë-gissings" is darem gebaseer op navorsing. Heel anders is idees en gissings wat uit die duim gegoogle word terwyl jy van jou derde bier mors oor jou rekenaar daar waar jy in jou studeerkamer sit en peins oor die lewe. DNS-to

’n Visie vir Afrikaans

Johannes Comestor 2017-05-24 Vir my was die verstommendste aspek van die US-taalstryd seker die skynbare onbetrokkenheid van die Afrikaansdosente. Ek herinner my 'n enkele brief in Die Burger waarin Visagie vir Afrikaans in die bres getree het en toe was dit eintlik reeds te laat. On

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Robert van Dijk 2017-05-24 Middag, sal dit ook werk vir "card board mite"? Ons het tweedehandse dose gekry vir ons trek van PE na Ficksburg en is nou getref met die pestilensie, ons kry dit nie uitgeroei nie! Bitter Klein swart goggatjies wat baie seer byt, maak bulte amper soos v

Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?

Herman Meulemans 2017-05-24 Voor Naomi is meertaligheid heel belangrijk. Zij heeft tien jaar in Ierland gewoond (dat is dubbel zo lang als Karel Schoeman) en heeft geen enkel jaar overgeslagen om te kijken naar het Eurovisiesongfestival. Engels is de lingua franca geworden. Dit jaar

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Angus 2017-05-24 Beste Hans, Aan jou skrywe lyk dit my, jou kop is ʼn bietjie deurmekaar. Jy hap-hap hier en hap-hap daar, gooi hoogklinkende woorde saam, vermeng vergelykings en dan dink jy dat dit nou wragtag uiters geleerd klink. Wie die kreoniste is waarvan jy praa

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Reusedwerg 2017-05-24 Ek is skaam om te sê dat ek nie die gebied ken nie. Dit is nog op my wenslys om draai daar te gaan maak. Was al op Upington, vir so half uur en toe vertrek met die vliegtuig. Ek kan myself in een van die dorpe sien bly. Wonder net wie mens in verbinding

Droogte in Wes-Kaap

Reusedwerg 2017-05-24 Soos alles in die lewe, is daar 'n tyd om te kom en om te gaan. (Die kom-slag is altyd beter/lekkerder.) Ons is almal opgetrek oor aardverwarming en word daar bewyse gelewer van tekens ens. Dit is goed en wel. Ek glo daaraan dat jy sal reën kry wanneer j

Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?

francois verster 2017-05-24 Johannes, baie dankie. Ek onthou nie meer my opmerking(s) nie, maar hopelik was dit nie persoonlik aangetrek nie. Ek het ook al baie van jou skrywes met vrug en plesier gelees, Oor Bolander: ek skryf nie meer vir hulle nie, oa omdat my tyd net te min raak

Klein bietjie sin

CM 2017-05-24 Diegene wat kan weet dat net 'n lewendige brein kan dink. Diegene wat so worstel poog om sin in die niks van dood te vind.

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Philippus. 2017-05-24 Dat Jurie gesprek wakker maak, is nie altemit nie. Om summier kant te kies, is om te ignoreer dat, soos Shakespeare gesê het: There are more things in heaven and earth, than are dreamt of in your philosophy! En die onderwerp is te groot en wydlopend om i

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Jaap Coetzee, Rooi-Els 2017-05-24 @Hannes van der Westhuizen More Hannes, Ek haal jou aan :"Gaan hierdie neo-vrydenkers uit hulle ongelowige filosofie ontsnap?" Ek lees dat Jurie 'n paleontoloog is en beslis nie soos jy hom in jou eie strooipopboksie klassifiseer as "neo-vrydenkers ..

Depressie, selfdood en Eugène N Marais

Ilze 2017-05-24 Hierdie artikel oorvleuel met myne op versindaba (interessantheidshalwe): http://versindaba.co.za/2011/01/16/ilze-gertenbachdie-moontlike-terapeutiese-waarde-van-skeppende-werk/

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Ben de Klerk 2017-05-24 Ek wil die boek koop.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-24 Raed-na-gael, jy was reg oor Griekeland en Bulgaria. Kyk ook na wat in grotte in Altai-berge ontdek was.

Familieportrette

Hans Richardt 2017-05-24 Hierdie familieportret het dringend aanpassings nodig nou.

With God on our side ...

Hans Richardt 2017-05-24 Is God ingeperk tot politieke ideologie en godsdiensdogma? Die skepsel word dan die skepper.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-24 Raed-na-gael, dis die Italiaanse groot mens-aap wat skynbaar oor landbrug is na Afrika ...

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-24 Om kreoniste af te maak en voor te gee ewolusie is jou fortè, is soos om Gutenberg se invloed in ewolusie te ontken. Die ewolusieteorieë verduidelik nie pre-historiese eksotiese geboude strukture nie. Ewolusie is 'n konstante proses en kan nie in do

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-24 My idee is dat Europese aap-tipe mens na Afrika getrek het tydens klimaatsverandering en in Groot Rif-vallei met Afrika aapmens vermeng het. Daarom die genetiese geheue om later weer noord te migreer. Europese groot primate het nie net verdwyn nie. Hul h

Gebed, opgedra aan Karel Schoeman

Sonja Rust 2017-05-23 Hoe pragtig!

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

H du Plessis 2017-05-23 Ek lees hier dat van den Heever sê: "Gelowiges behoort nie so onseker oor hulle oortuigings te wees dat hulle voortdurend die wetenskap probeer afkraak nie" Na my mening 'n growwe veralgemening ... maar vind ons nie dieselfde by wetenskaplikes wat met f

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Hannes van der Westhuizen 2017-05-23 Hier is net nog 'n slimjan. Gaan hierdie neo-vrydenkers uit hulle ongelowige filosfie ontsnap?

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Basil van Rooyen 2017-05-23 As (genadiglik nou afgetrede) uitgewer - ook van sommige van Leon de Stadler se uitstekende boeke - net die kommentaar: Die wêreld is vol swak skrywers en swak uitgewers. Hoe nou die lot beheer sonder 'n terugkeer na die tyd van sensorskap? Daar is geen

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Koos 2017-05-23 Science education is in the business to replace beliefs with facts, religion is in the business to replace facts with beliefs. Science adjusts its views based on what’s observed. Faith is the denial of observation so that belief can be preserved.

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Dingie van Rensburg 2017-05-23 Ek hou van Quintus se resensie van die Lanoye-lesing: dis gebalanseerd, gedissiplineerd, en spreek van ervaring en wysheid soos deur die grysheid verseker.
Top