LitNet2017-06-01Hallo Eureka, ja, ons het! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-01Hallo Nico, ek het die artikel nagegaan en die skakels werk inderdaad. Hier is die memorandum se direkte PDF-skakel:https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Gr8-Wiskunde-Junie-eksamen-wisk-memo.pdf. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurde
André Badenhorst2017-06-01Uitstekende insigte, baie dankie!
Ek het die afgelope tyd bewus geword van die politieke korrektheid by akademiese instellings as 'n wêreldwye verskynsel. So byvoorbeeld hoor ek by die http://schoolsucksproject.com : "Moenie dink dit gebeur net hier in
Errol2017-05-31Gaan doen navorsing oor Walter Veith asb. Hy het vir eerstejaar mediese studente evolusie as vak aangebied in die laat 1970's by Stellenbosch. Hy het tot ander insigte gekom oor die term evolusie. Hy was nou betrokke by okkulte tot die Here ingetree het.
Angus2017-05-31Uitspraak van woorde volg maar die geluidstroom van die taal wat jy praat, maar ʼn mens moet oppas vir letteruitspraak. Port Elizabeth is in Afrikaans /pɔrte:'lizɑbɛt/ en Durban /'dʌrban/, terwyl dit in Engels /pɔ:tə'lizəbɪθ/ en /'dʌ:bən/ is
Angus2017-05-31Beste Stefaan de Jager,
As die wetenskap immers God se wetenskap is, soos jy beweer, dan is God 'n kontradiksie. Hoe kan hy aan die eenkant al die seediere, wilde diere, mak diere, en die mens skep, elkeen na sy aard, en aan die ander kant alles wat le
Eric Louw2017-05-31Ek dink die skrywer van die boek vat alles baie raak. Gaan kyk na die betekenis van die derde dag. Een dag in die oë van die Vader is soos `n duisend jaar en `n duisend jaar soo een dag. Dan sê Jesus self in Ope. 22:16 ; Ek Jesus, het my engel gestuur o
Brendon2017-05-31Dis maar net nog 'n teken van die Tye, en die werking van die gees van die Antichris. Ek is nie eers 'n lidmaat van die NG Kerk nie, maar een van sy susterkerke naamlik die AGS. Kyk ons kerk is baie fundamentalisties georiënteerd en ek is ietwat aan die
Jaap Basson2017-05-31Ja ek sal ook graag die boek wil koop. Ek is op Boegoeberg gebore en ons naaste stasie was Putsonderwater. Later jare het my ouers my daar op die trein gesit om Oudtshoorn toe te gaan.
Hans Richardt2017-05-31WimC, goeie eenvoudige antwoord. Vraag bly, vervul renoster nog die natuurlike rol in eko-sisteem op plase? In wildtuin verstaan ek. Ek het al renosterhoring in bewysstukkamer geruik en amper gekots van reuk.
My opinie, laat boere boer en produkte bemar
Angus2017-05-31Beste FC Boot,
Ek is nog nie klaar met jou nie. Gaan lees weer wat ek geskryf het vir Hans, en wys my waar ek in die duisternis rondtas, soos jy beweer. Terselfdertyd kan jy sommer die lig vir my laat skyn dat ek kan sien waar ek moet vat.
Groete,
Ang
Angus2017-05-31'n Kleptokraat is iemand wat sy topposisie (bv president van 'n staat) gebruik om soveel te steel as wat hy kan. (Dis 'n neologisme geskep uit kleptomaan en outokraat.)
Wat het dit te make met 'n poephol wat 'n skilpad op 'n paal vasspyker?
Jaco Fourie2017-05-31With the Boer Forces
By Howard G. Hillagas.
Hierdie Amerikaanse joernalis was ooggetuie van die ABO. Hy het saam met die Boerekrygers saamgetrek, manne wat hom imponeer het. Sy boek is indringend en interesant om te lees.
Die volle boek kan afge
Jacobus L du Plessis2017-05-31Die bybel is bloot 'n voortsetting van die geskiedenis wat gevind word in die Sumeriese kleitablette. Die vleis- en bloedgode van die Sumeriese kleitablette word ook in die christen bybel gevind. Die OT god Yahweh, was niks anders as die Annunaki "god" En
Angus2017-05-31Beste FC Boot,
Ek wonder wie krap meer in die duisternis rond wat die evolusieteorie betref? Ek wat dit al dertig jaar lank bestudeer, of jy wat staatmaak op 'n kreasionistiese webblad op die internet?
Dan is jy ook nog in die duisternis wat in die By
Angus2017-05-31Beste Hans,
Wat het jou alleenheid hier aan die suidpunt van Afrika te make met hoe en wanneer en wat jy hier op SêNet skryf?
Gee vir my die aanhaling waar ek sou gesê het dat ek seker is Naledi is die oorsprong van die moderne mens, dat ek dit kan re
Braam de Vries2017-05-31Melvyn, uitstekende artikel. Wat is die tekening op die vlag van die SA-studente wat die hakekruis op die Duitse vlag vervang? - ek ken dit nie en dit lyk my belangrik. Groete Braam.
Jaco Fourie2017-05-31Wat uit sig verloor word is dat homoseksualiteit nie uitsluitlik 'n "gay" saak is nie. Daar is vele getroude persone wat gereeld buite-egtelik homoseksuele dade pleeg. Hulle kan in werklikheid saam met "gays" gebondel word. Dan het ons diegene wat dan en
Stefaan de Jager2017-05-31Jesus se liggaam het nie vergaan nie en die graf was dus nie leeg omdat die honde dit dalk kom opvreet het nie. Hy het liggaamlik uit die dood opgestaan, soos verwoord in Handelinge 13:36-37, "En volgens die besluit van God het Dawid tog gesterwe nadat hy
F C Boot2017-05-31Beste Angus
En nog steeds tas jy in die duisternis rond.Kom 'n bietjie by man.Besoek gerus 'n webblad soos Fact and faith en leer hoe dinge werklik inmekaar steek en leer dat die wetenskap in die verband en die Bybel twee kante van dieselfde muntstuk is
Werner Van Greuning-Oosthuizen2017-05-31Dear Vanessa,
I am a local historian and tourguide in Pretoria. I have read about Any Mahlony and Ada van Aard and the Mr Ferreira that refused to leave the farm that was purchased by Mr Van Aardt.
I would love to hear more about Ida.
Dirk Swart2017-05-31Ek het nie hier gelees nie, maar hier is die opinie van ’n wetenskaplike, Colin Patterson, oor pseudo-wetenskaplikes: "The explanation value of the evolutionary hypothesis of common origin, is nil. Evolution does not only convey no knowledge, it seems t
Danie Basson2017-05-31Staan langs jou kind se sterfbed en die Dr (Wetenskaplike) sê: Hulle kan niks doen nie dit is verby. Begin op die Bybelse terme vas en bid en binne 24 uur draai sy omstandighede en hy lewe. Vyf jaar daarna en werk en is heeltemal gesond. Dan begin jy bes
Kind van die Here2017-05-30Nogal "ons" kerk. 'n Baie lekker intellektuele artikel. Alles sal egter deur die mat val as Jesus terugkom vir "SY" ware kerk. Die wat Hom vertrou en hul hoop in Hom plaas. Jurie jou redenasies is so oud soos die mensdom so ek hoop nie jy sien jou standpu
Hennie2017-05-30Die haelgeweer, volgens oorlewering, is aan hom geleen deur ene Lood Pretorius. Lood was 'n kanonnier verbonde aan die ZAR Staatsartillerie en was bekend vir sy raakskote, tot die mate dat sy makkers telkens na 'n kolskoot uitgeroep het "skote Petoors".
Angus2017-05-30Beste Jan
Die Berlitzmetode van taalonderrig het tot stand gekom as protes teen die onderrig van taal dmv grammatika. Dit is 'n verouderde direkte metode van taalonderrig.
Dis nou tyd dat jy besef wat grammatika is, aangesien jy so in taal belangstel.
Anton J Jansen2017-05-30Nou ja, laat dié wat van beter weet dit beter stel as die geval hier. Soos gewoonlik kom die felste kritiek in die kommentaar van homofobe of dié wat graag hul onkennis adverteer as die waarheid.
J C van Dyk2017-05-30Die bevinding van natuurlike oorsake was in nuusblaaie gepubliseer. Ek kan ongelukkig nie die datums aangee nie. Daar was egter 'n kwalifikasie, as ek dit so mag noem, deur die geneesheer dat die liggaam net uitwendig ondersoek kon word en dat daar geen b
Annora Eksteen2017-05-30Fantasie en verbeelding is vir my ook goeie breingim. Ek kan glad nie probeer saampraat oor die Bybel oud of nuut nie; my brein het al 'n kortsluiting gemaak oor die geprekery op ouderdom vyf. Ek slaat 'n totale nul as dit by die literatuur van die swart