Taurid-stroom

  • 3

Na bewering teen 2030 kruis aarde weer paaie met die Taurid-stroom asteroïede. As een meteoriet die aarde tref, is dit die einde? Wel, ons het sowat 13 jaar oor om ons aftree geldjie te spandeer, Jan Rap ... 

  • 3

Kommentaar

  • Jy sal vir Panda moet vra. Hy is ons kenner op die gebied van die sterrekunde. So 'n meteoriet sal darem seker heelwat groter as Tafelberg moet wees om die aarde te vernietig. Dink net hoe baie tjoppies jy op die kole kan braai in 13 jaar. Lekker ou penshen!

  • Hans Richardt

    Wel, ek hoop Noord-Korea se ballistiese missiele kom van die grond af, in die volgende 13 jaar. Ten minste sal dit goedkoper en beter kwaliteit wees, as VSA-weergawes ...
    Tydens die Sirië as teiken VSA-aanval, het vele Tomahawk-missiele net vermis geraak en die wat teiken getref het, het nie juis effek gehad nie ...

  • Hans Richardt

    Enige missiel gebruik deur VSA sal seker eers deur KONGRES-ondersoek van jare vooraf gegaan word ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top